Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Waarom moet ek my laat was?

1  2 3 4 5 6 7

Tent van Samekoms.

Die tent bestaan uit twee dele:

Eerste die Voorhof en agter die mees aparte deel. In die Voorhof kry ons die tafel met die toonbrode, die goue lampstander met olie en die reukaltaar.

Hierdie gedeelte stel die tempel voor, die deel waar die priesters hul diens verrig het.

In die mees aparte deel, heelagter, is die Ark van die Getuienis, die deel waar die Hoëpriester slegs een maal per jaar versoening kan doen - (Sien skets op bladsy 4).

Hierdie gedeelte stel die hemele of woonplek van die Hemelse Vader, voor.

Die twee dele word van mekaar geskei deur die Voorhangsel van Getuienis - (Levítikus 24:3). Ook in Exodus 26:31, beskryf met Gérubs. Sien skets.

Die Gérubs is ‘n teëbeeld van dié wat die toegang tot die Boom van die Lewe bewaak - (Génesis 3:24, Exodus 26:33).

Die Voorhof of tempel-gedeelte word ook van die binneplaas met ‘n bedekking afgeskei — (Exodus 26:36). Die Hebreërskrywer noem die Voorhangsel van die Getuienis, die tweede voorhangsel - (Hebreërs 9:3) - gemerk op bostaande skets as V2. Omdat ‘n voorhangsel iets is wat voor iets hang, is die bedekking van die Voorhof dan die voorhangsel van die Voorhof of Tempel, gemerk V1

Die Voorhangsel van die Getuienis sal dan die agterhangsel van die Voorhof of Tempel wees.

Die voorhansel van die Getuienis is dan die skeiding tussen die Hemelse en die aardse.

JaHWèshua lê ‘n klag teen die priesters van die Aäron-orde in Jerusalem toe Hy vir hulle sê:

MattithJaHûW 23:13:

13 Maar wee julle, skrywers en Fariseërs, tweegesigte, want julle sluit die Koninkryk van die hemele toe voor die adamiete, want julle gaan self nie in nie, en die wat sou ingaan, laat julle nie toe om in te gaan nie.

Ook so in Lukas 11:52:

52 Wee julle, wetsvertolkers, want julle het die sleutel van die Kennis weggeneem; self het julle nie ingegaan nie, en vir die wat wou ingaan, het julle verhinder.

Om hierdie rede vervang JaHWèshua toe die Aäron-orde met die Melgisédek-orde. In die Melgisédek orde is daar net twee priesters:

Die Gees van die Wysheid of Apartheid

Die Gees van die Waarheid of Trooster

met JaHWèshua as Hoëpriester.

Hierdie twee priesters se teëbeeld kan dan die twee visse in die Gelykenis van die twee visse en die vyf brode, wees terwyl die vyf brode die vyf Boekrolle van die Wet is - (MattithJaHûW 14:17).

Die voorhangsel van die Tempel (V1) skeur (Markus 15:38) van bo na onder, verwysende daarna dat JaHWèshua dit van bo-af geskeur het om die toegang oop te maak en nie soos die priesters van onder af nie.

Dit is ook hierdie voorhangsel wat skeur en nie die agterhangsel nie. Hierdie voorhangsel was dan die deur van die Tempel. Wat JaHWèshua dus kom doen het, was om die deur van die Tempel oop te skop, sodat Sy skape toegang daarin kon kry. Hy word Self die deur — (JeHôWganan 10:7), sodat Hy die toegang kan beheer. So sê Hy dan in:

JeHôWganan 10:9:

9 Ek is die deur; as iemand deur My ingaan, sal hy gered word, en hy sal ingaan en uitgaan en weiding vind.

Die van julle wat dan die voorreg mag hê om voor hierdie oopgetrapte deur te mag staan, kan dan saam met die Hebreër-skrywer sê:

Hebreërs 10:19-24:

19 Terwyl ons dan, broers, vrymoedigheid het om na die Apartheid te gaan deur die bloed van JaHWèshua

20 op die nuwe en lewende weg wat Hy vir ons ingewy het deur die voorhangsel heen, dit is Sy vlees,

21 en ons ’n groot Priester oor die huis van Elohim het,

22 laat ons toetree met ’n ware hart in volle vertroue en waarheid, die harte gereinig deur besprenkeling van ’n bose gewete en die liggaam gewas met skoon water.

23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;

24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor;

 

Voorhof of Tempel.

Die wat die voorreg mag hê om die voorhof te kan betree, sal daarin vind:

Aan die regterkant - die tafel met die brood,

aan die linkerkant - die goue kandelaar wat Lig gee,

Reg voor, voor die voorhangsel - die goue reukaltaar met speserye.

Die Tafel met die Brood.

In Exodus 25:23-30 kan ons lees hoe die tafel gemaak moes word. Vers 30 bepaal dat daar voortdurend toonbrode op die tafel voor die Aangesig van JaHWeH moet wees.

In Levítikus 24:5-9 sien ons dat daar twaalf koeke moet wees van twee stapels van ses elk en by elke stapel moet daar suiwer wierrook bygevoeg word.

Vers 8-9:

8 Op elke Sabbatdag moet hy dit voortdurend voor die Aangesig van JaHWeH regsit, van die kant van die kinders van JisraEl as ’n ewige Insetting.

9 En dit moet aan Aäron en sy seuns toekom: hulle moet dit in ’n aparte plek eet; want apartheid van aparthede is dit aan hom, uit die vure van JaHWeH - ’n ewige Insetting.

Hier kan ons duidelik sien dat die twaalf brode, die twaalf stamme van JisraEl verteenwoordig, die twee stapels verwys dalk moontlik na die skeiding van Deuteronómium 27:10-13. Die wierook verwys altyd na gebed - (Openbaring 8).

Net die priesters mag van daardie brood eet. Dus mag die van julle wat priesterlik geklee is, hiervan eet oftewel “ingaan om weiding te vind.” - (JeHôWganan 10:9).

Dit is slegs JisraEl wat JaHWeH afgesonder het om Syne te wees - (Levítikus 20:26). Dit is ook net hulle vir wie daar toelating in die Hemelse Stad is - (Openbaring 21:12), want dit is ook net vir hulle vir wie die Gesalfde gekom het - (MattithJaHûW 15:24).

In MattithJaHûW 12:1-8 verwys die Gesalfde na hierdie brode en Hy sê:

6 En Ek sê vir julle: Een wat groter is as die tempel, is hier. [Psalm 50:12]

7 Maar as julle geweet het wat dit beteken: Want Ek het ’n behae in medelye en nie in ‘n slagdier nie, sou julle die onskuldiges nie veroordeel het nie; [Hoséa 6:6]

JeHôWganan sê dan vir ons in JeHôwganan 1:17:

7 Want die Wet is deur Moshè gegee; die barmhartigheid en die Waarheid het deur JaHWèshua die Gesalfde gekom.

Brood voed die liggaam, daarom sê JaHWèshua in:

MattithJaHûW 11:29 en 30:

29 Neem My juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;

30 want My juk is sag en My las is lig.

Ook in:

MattithJaHûW 23:10:

10 Julle moet julle ook nie leermeesters laat noem nie, want een is julle leermeester: Die Gesalfde.

WANT:

JeHôWganan 6:27-58:

27 Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die adam julle sal gee; want Hom het die Elohim, die VADER, verseël.

28 Toe vra hulle Hom: Wat moet ons doen om die werke van Elohim te volbring?

29 JaHWèshua antwoord en sê vir hulle: Dít is die werk van Elohim, dat julle in Hom glo wat HY gestuur het.

30 En hulle sê vir Hom: Watter teken doen U dan, sodat ons kan sien en U glo? Wat werk U?

31 Ons vaders het die manna in die wildernis geëet, soos geskrywe is: en U het hulle brood gegee uit die hemele vir hulle honger [en water vir hulle uit die rots laat uitkom vir hulle dors]. [NegemJaH 9:15]

32 En JaHWèshua sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, dit is nie Moshè wat die brood uit die hemele aan julle gegee het nie, maar My VADER gee julle die ware brood uit die hemele.

33 Want die brood van Elohim is Hy wat uit die hemele neerdaal en aan die wêreld die lewe gee.

34 Toe sê hulle vir Hom: Meester, gee ons altyd hierdie brood.

35 En JaHWèshua sê vir hulle: Ek is die brood van die lewe; wie na My toe kom, sal nooit honger kry nie; en wie in My glo, sal nooit dors kry nie. (vergelyk teen die Wysheid in Sirah 24:21)

36 Maar Ek het vir julle gesê dat julle My gesien het, en tog glo julle nie.

37 Al wat die VADER My gee, sal na My toe kom; en Ek sal hom wat na My toe kom, nooit uitwerp nie.

38 Want Ek het uit die hemele neergedaal, nie om My wil te doen nie, maar die wil van HOM wat My gestuur het.

39 En dit is die wil van die VADER wat My gestuur het, dat al wat HY My gegee het, Ek daarvan nie sal verloor nie, maar dit opwek in die laaste dag.

51 Ek is die Lewende Brood wat uit die hemele neergedaal het. As iemand van hierdie brood eet, sal hy lewe tot in ewigheid. En die brood wat Ek sal gee, is My vlees wat Ek vir die lewe van die wêreld sal gee.

52 Die JeHûWdahiete het toe met mekaar gestry en gesê: Hoe kan Hy ons Sy vlees gee om te eet?

53 En JaHWèshua sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, as julle nie die vlees van die Seun van die adam eet en Sy bloed drink nie, het julle geen lewe in julleself nie.

54 Hy wat My vlees eet en My bloed drink, het die ewige lewe, en Ek sal hom opwek in die laaste dag.

55 Want My vlees is waarlik spys, en My bloed is waarlik drank.

56 Wie My vlees eet en My bloed drink, bly in My en Ek in hom.

57 Soos die lewende VADER My gestuur het, en Ek deur die VADER lewe, so sal hy wat My eet, ook deur My lewe.

58 Dít is die brood wat uit die hemele neergedaal het - nie soos julle vaders die manna geëet en gesterwe het nie; wie hierdie brood eet, sal tot in ewigheid lewe.

Om dus die weiding in die ewige lewe te vind, is om die weë van die Gesalfde na te speur en Sy opdragte uit te voer. Daarom was die opdrag aan die Twaalf:

MattithJaHûW 28:19:

19 Gaan dan heen, maak studente van al My° nasies, en was/doop hulle in die Naam°° van die VADER en die Seun en die Gees van die Apartheid; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.

Een maal per jaar, nader hulle wat aan Hom gehoorsaam is, weer die brandofferaltaar om van die afgelope jaar se oortredinge in onwetendheid begaan, vergeef te word. Volgens Exodus 30:20 moet hulle eers die hande en die voete was, daarom dat JaHWèshua ook hierdie opdrag herhaal het in:

JeHôWganan 13:5-17:

5 Daarna het Hy water in ’n bak gegooi en die voete van die studente begin was en afdroog met die doek wat Hy omgehad het.

6 Hy kom toe by Simon Petrus en dié sê vir Hom: Meester, gaan U my voete was?

7 JaHWèshua antwoord en sê vir hom: Wat Ek doen, begryp jy nou nie, maar jy sal dit hierna verstaan.

8 Petrus sê vir Hom: U sal my voete in der ewigheid nie was nie! JaHWèshua antwoord hom: As Ek jou nie was nie, het jy geen deel aan My nie.

9 Simon Petrus sê vir Hom: Meester, nie net my voete nie, maar ook die hande en die hoof.

10 JaHWèshua sê vir hom: Hy wat gewas/gedoop is, het niks anders nodig as om die voete te was nie, maar is heeltemal skoon; en julle is skoon, maar nie almal nie.

11 Want Hy het geweet wie Hom sou verraai. Daarom het Hy gesê: Julle is nie almal skoon nie.

12 Toe Hy dan hulle voete gewas en Sy bo-klere geneem het, gaan Hy weer aan tafel en sê vir hulle: Verstaan julle wat Ek aan julle gedoen het?

13 Julle noem My Meester en Majesteit, en julle is reg, want Ek is dit.

14 As Ek dan, Majesteit en die Meester, julle voete gewas het, is julle ook verplig om mekaar se voete te was.

15 Want Ek het julle ’n voorbeeld gegee om, net soos Ek aan julle gedoen het, ook so te doen.

16 Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, ’n dienskneg is nie groter as sy meester nie, en ’n gesant is ook nie groter as die een wat hom gestuur het nie.

17 As julle hierdie dinge weet, geseënd is julle as julle dit doen.

Dus, as julle dit nie doen nie, is julle vervloek en kan julle sterwe (Exodus 30:20), want dan besoedel julle die tafel van JaHWeH terwyl julle nog besoedel is met die oortredinge van die vorige jaar.

MattithJaHûW 26:26-28:

26 En terwyl hulle eet, neem JaHWèshua die brood, en nadat Hy gedank het, breek Hy dit en gee dit aan Sy studente en sê: Neem, eet, dit is My liggaam.

27 Toe neem Hy die beker, en nadat Hy gedank het, gee Hy dit aan hulle en sê: Drink almal daaruit.

28 Want dit is My bloed, die bloed van die Nuwe Verbond, wat vir baie (nie almal nie) uitgestort word tot vergifnis van

oortredinge. (brandofferaltaar)

Kyk ons na die uitspraak van JaHWeH in Deuteronómium 8:3 en die verwysing daarna van JaHWèshua in MattithJaHûW 4:4 en Lukas 4:4, is brood nie al wat die liggaam nodig het nie, maar dat daar iets kortkom.

 

 1  2 3 4 5 6 7


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001