|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Waarom moet ek my laat was? Spreuke 1:20-23 sluit hierby aan:
Dan sê Wysheid van Salomo 6:11-21:
Wysheid self is nog nie koningskap nie, dit gee aanleiding daartoe. Hier het ons dus gesien dat die Wysheid rondgaan en soek na hulle wat Haar werd is. Sy verskyn dan eerste aan so iemand. As Sy aan jou verskyn, tree Sy so op: Sirah 4:16-19:
WANT! Sirah 4:11-15:
Wysheid van Salomo 1:6:
Sy is ons Hemelse Moeder soos Salomo dit bevestig in: Wysheid van Salomo 7:12:
Die kinders van JisraEl kan dan weet: Ode van Salomo 28:1:
Ons het reeds gesien dat die Wysheid die Een is wat Haar kinders in die Wette van JaHWeH onderrig. Sy is ook nie vir almal toeganklik nie - (Wysheid van Sirah 6:22). Sy waarsku in: Sirah 4:19:
Want, sê Sy in: Wysheid van Salomo 1:4-5:
Ook in Wysheid van Salomo 7:25:
Wysheid van Sirah 15:8:
Daarom moet die wat deur Haar genader word, na Haar uitreik. Wysheid van Sirah 15:1 - 6:
Daarom is daar ook in Spreuke 4:1-9 gesê:
Ons lees ook in Wysheid van Salomo 7:28:
Wysheid 6:23:
Wysheid 7:7:
Wanneer die Wysheid met jou gewerk het en jy tot die besef gekom het watter rigting jy wil inslaan, moet jy jou lewe volgens JaHWeH se Wet inrig. Jy kom dan tot inkeer en bekeer jou, sodat jou oortredinge uitgewis kan word en tye van verkwikking van die Aangesig van JaHWeH mag kom - (Handelinge 3:19). Saam met inkeer (omdraai of wegdraai van ou weë) en bekeer (inslaan van ‘n nuwe rigting) moet daar ook berou wees - (JirmeJaH 31:19). Jy moet dan alle boosheid, alle bedrog, geveinsdheid, afguns, bose spraak en alle ander dinge wat teen die Wet van JaHWeH is, aflê - (1 Petrus 2:12). So trek jy die besoedelde kleed (JeshaJaH 64:6), die vervloekte kleed (Psalm 109:17-18) uit. Jy moet dan jou verharde nek versag en jou hart besny - (gehoorsaam word aan die Wet) Deuteronómium 10:16. Jy begin dan die Wette, Verordeninge en Insettinge onderhou en doen - (Deuteronómium 10:12-15). So begin jy dan die pad van Geregtigheid loop en begin jy die Wysheid aantrek soos ‘n sierlike kleed — (Sirah 27:8), want die Wil van JaHWeH is lewe - (Ode 9:4). Daar is sekere vereistes wat gevolg moet word om met die Wysheid beklee te word. Fouteer jy hiermee, kan dit wat in MattithJaHûW 12:43-45 gebeur het, jou dalk oorkom.
Die Wysheid het jou dan uit die donker gelei en lig in jou lewe begin gee - (Spreuke 4;18). Soos ‘n mens eers jou onderklere aantrek, so word die Wysheid ook eerste gevind in vergelyking met die Lig - (volle Waarheid of Bo-kleed) - Wysheid van Salomo 7:29. Sy sê dan ook in Wysheid van Sirah 24:21:
Sy het jou dan op die Weg van Geregtigheid en Waarheid gelei en jou voete op die pad van Apartheid geplaas. Want: Wysheid van Sirah 27:9)
Hier staan jy dan nou nog geklee in die bekleding van ongehoorsaamheid, maar jy wil van hierdie kleed ontslae raak. Die Wysheid het jou hart aangeraak, jy het tot inkeer gekom, jou bekeer van jou verkeerde weg, maar jy wil jou beklee met die klere van verlossing. Hoe moet ek dan te werk gaan?
Toe JaHWeH vir Moshé na Horeb geroep het, het Hy daar vir Moshé die uitlegplan van Sy Tent van Samekoms getoon - (Exodus 26:30). Ook het Dawid later die plan van die Tempel ontvang, wat ‘n ewebeeld van die Tent van Samekoms net in die vorm van ‘n vaste gebou was - (1 Kroenieke 28:11, 19). Hierdie plan het gelyk soos op die skets hiernaas. Om hierdie Plek van Apartheid van JaHWeH te kon betree, was daar baie duidelike voorskrifte wat gevolg moes word. Hierdie was dan ook die teëbeeld van die Ware Tabernakel van Elohim — (Openbaring 21:3 en Hebreërs 8:5), die stad waarna JaHWeH se kinders verlang om eendag met hulle Vader te kan verenig - (Hebreërs 11:16). In hierdie stad (Tent van Samekoms) sal nie iets inkom wat besoedel en gruwelikheid en leuens doen nie, maar net dit wat geskrywe is in die Boek van die Lewe van die Lam - (Openbaring 21:27). Die eerstelinge van die oes (MattithJaHûW 13:39-43) aan die einde van die lewenstyd van JisraEl, is bywoners en vreemdelinge op aarde - (Hebreërs 11:13). Kyk ons nou na die Plek van Apartheid van JaHWeH, sien ons dat die plek omhein of afgekamp is. JaHWeH beveel in JeségiEl 44:9:
Dra jy dus NIE die Teken van die Verbond van JaHWeH in jou vlees nie (Génesis 17:11), het jy Sy Verbond verbreek en moet jy onder Sy kinders uitgeroei of afgesny word — (Génesis 17:14 en Deuteronómium 10:12-16)). Is jou hart ook nie besny nie, (Deuteronómium 10:12-16) deur nie die Wet van JaHWeH te doen nie, dan verkeer jy onder die Vloek van die Verbond of eedswering van Moab - (Deuteronómium 28 en 29). Hierdie Plek van Apartheid van JaHWeH is omhein. Hierdie omheining is ‘n teëbeeld van die Besnydenis Verbond. Die wat nie JaHWeH se Teken van rassuiwerheid in sy vlees dra nie (Génesis 17:11) mag in JaHWeH se kudde nie wees nie - (Génesis 17:14). Jy mag ook nie die klere wat jy buitekant hierdie kraal van JaHWeH gedra het, hier binne aanhê nie - (Levítikus 6:10, 11). Eers moet jy jou dan van vlees besny en wanneer jy by die hek van die kraal kom staan, moet jy jou besoedelde kleed uittrek. Jy het reeds tot inkeer gekom, jou bekeer en so die eerste treë op die weg na Waarheid gegee. Hier by die hek trek jy dan die linnebroek aan om die vlees van jou skaamte te bedek — (Exodus 28:42). Geen priester mag hierdie kraal van JaHWeH binnegaan as sy skaamte nie bedek is nie — (Exodus 28:43). Die een wat hierdie kraal van JaHWeH wil binnegaan, gaan dit net binne met een doel voor oë en dit is om eendag saam met Hom te regeer - (1 Petrus 2:9 en Openbaring 20:6). Daar staan jy dan nou met die linnebroek aan (jy het die eerste beginsels van Wysheid aangetrek en begin doen) en met die besoedelde en vervloekte kleed van ongehoorsaamheid in jou hand. Gaan jy by die hek in, gaan jy onder die herderstaf van JaHWeH deur. Die wat opstandig is en teen JaHWeH oortree, sal nie hier ingaan nie - (JeségiEl 20:37-38; Klaagliedere 2:6-8; 17-18; JeshaJaH 5:6-7). Laat JaHWeH jou nou in Sy Plek van Apartheid toe, stap jy reguit na die brandofferaltaar toe.
|
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|