|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
VIGS - Wat steek hulle weg? Almal van ons hoor en lees daagliks van Vigs, elkeen met sy eie gevolgtrekkings. Party sê dat dit vreeslik is, ander dat dit te stadig is, ander dat dit een van die plae is wat die Hemelse Vader op ons gelê het, ensovoorts, ensovoorts. Vigs is een van die dinge waaroor ons praat, maar hoeveel van ons het ons al laat toets daarvoor en hoeveel van ons wat positief getoets is, maak dit bekend? Nee, ons sê dit is net vir die Homoseksueles, die Swartes en die onsedelikes. Nee, my vriend, dit is nie so nie. Vigs is seker een van die goed waaroor daar die meeste leuens vertel word, byvoorbeeld hoe dit oordraagbaar is, ensovoorts. Ek wil nie daarop ingaan nie, maar net vir u ‘n paar statistieke gee wat deur die Verenigde Nasies se UNAIDS sowel as die National Institute Community Development and Management (NICDAM) uitgereik is. Hierdie syfers is nie algemeen beskikbaar nie en lede van die publiek het nie toegang daartoe nie. Deesdae word daar nie meer gepraat van die oorsake of verspreiding of bekamping van Vigs nie, maar van die impak van Vigs. Wat gaan die gevolg wees oor byvoorbeeld 5 of 10 jaar? Onlangs by die Vigs Konferensie in Durban, wat deur 20,000 mense bygewoon is, (feitlik almal homoseksueel volgens die getuienis van iemand wat daar gewerk het) het die kollig sterk op die gevolge geval wat Vigs alreeds het en in die toekoms sal hê. Daarom is daar so sterk by die regering aangedring om gratis behandeling te voorsien. Almal is nie in ‘n bevoorregte posisie soos Regter Edwin Cameron wat al sedert 1980 daarmee saamleef nie, maar as gevolg van sy mediese fonds en groot salaris kan hy medikasie bekostig wat hom aan die lewe hou. Vir die gemiddelde persoon of selfs die “agtergeblewenes” (as gevolg van apartheid, hoe dan anders!) kos daardie behandeling tussen R3000 en R24,000 per maand. Die aptekers, dokters en farmaseutiese firmas glimlag al die pad bank toe. Deesdae word daar koorsagtig planne gemaak en miljarde rande en dollars word bestee aan vigs-programme. Hele afdelings van hospitale word opsy gesit nét vir vigslyers. In Welkom is daar ‘n hospitaal alleenlik vir vigslyers. As iemand daar opgeneem word, moet by onmiddellik sy testament opstel, want hy kom nie lewendig daar uit nie - (gewoonlik nie langer as 14 dae nie). Onlangs is daar by een van die myne in die Goudveld, 2,000 vrywilligers gevra om aan toetse deel te neem, want die Menseregte Klousule in die Grondwet verbied dat toetse verpligtend gemaak kan word.
By die TOSA-kliniek in Welkom waar daar maandeliks 3,000 mense behandeling kry, is 600 daarvan Blankes! In die agterplaas van ‘n hospitaal in die Goudveld waar die vullisdromme staan, oornag daar baie Vigslyers en gemiddeld sterf 5 per nag. Daar is bykans nie ‘n werkplek of ‘n plaas waar daar nie werkers aan Vigs gesterf het nie. Die hoogste besmette deel in die land is Kwazulu Natal waar 90% uit ‘n totale bevolking besmet is. Daarna volg die Vrystaat met 85%, die Noordelike Provinsie met 80%, ensovoorts. Op ‘n plek soos Virginia word daar op ‘n Saterdag tussen vyftig en honderd begrafnisse gehou - (Swartes). Hier is ‘n paar syfers wat die UNAIDS en die W.H.O. (World Health Organisation) op 23 November 1999 vrygestel het: 50 Miljoen mense wêreldwyd is besmet van wie 33 miljoen nog lewe en 16 miljoen reeds gesterf het. Vigssterftes het in 1999 - 2,6 miljoen beloop. Nuwe infeksies beloop 5,6 miljoen vir 1999. Ongeveer die helfte van alle mense wat geinfekteer word, is onder 25 en sterf voor hulle 35 jaar oud is. Teen die einde van 1999 was daar in Afrika Suid van die Sahara, 11,2 miljoen Vigs wesies, wat hulle moeders verloor het voor hulle 15de jaar. Baie het ook hul vaders verloor en die meeste van hulle het ook Vigs. Meer as 95% van alle Vigslyers oor die wêreld, woon in ontwikkelende lande - (agterge-blewenes). Hierdie persentasie gaan verder styg as gevolg van infeksie-getalle wat styg in lande waar armoede, swak gesondheids stelsels en beperkte middele die verspreiding nie kan beperk nie. In die Sub-Sahara streek word 70% van die totale wêreld-vigsbevolking aangetref, wat binne die volgende 10 jaar gaan sterf - naamlik 13,7 miljoen. In 1999 het daar ‘n geskatte 570,000 kinders jonger as 14 jaar besmet geraak wat die virus gekry het by geboorte deur borsvoeding. Wêreldwye syfers lyk tans so:
UNAIDS sê dat Vigs die wêreld se dodelikste onverklaarde oorlog is. In 1998 het 200,000 mense in Afrika omgekom as gevolg van konflik, maar Vigs het 2 miljoen omgebring. Hulle sê ook dat Suid-Afrika die meeste Vigslyers in die wêreld behalwe Indië, het. Die jongste bewerings is egter dat Suid-Afrika Indië verbygesteek het. Lewensverwagting in SA het met 15 jaar gestyg van 44 in 1950 tot 59 in 1990. As gevolg van Vigs, het lewensverwagting weer gedaal na 45 in 2005-2010. In Suid-Asië, ook een van die armdele, kan mense verwag om 22 jaar langer te leef as mense in Suidelike Afrika. In Gauteng waar daar alreeds ‘n aansienlike aantal beddens in hospitale deur Vigs pasiënte geokkupeer word, word verwag dat die Vigs-verwante behoeftes met 600% sal styg oor die volgende 10 jaar, as daar nie meer effektiewe maniere gevind word om na die mense om te sien nie. |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|