Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Die Verbonde

'n Artikel om vir eens en altyd die onsekerhede wat daar oor die VERBONDE heers

uit die weg te ruim

Bladsy 7

1 2 3 4 5 6 7

24 En aangaande ’n twis moet hulle optree om reg te spreek, volgens My Verordeninge moet hulle dit uitoefen; en die Gees van Waarheid van JaHWeH. Dit getuig die feit dat hy in sy artikels Skrif op Skrif kwoteer. Feitlik NIKS staan op eie bene nie, maar rus op Skrifverwysings.

Meneer, as u hierdie dringende opdrag om die volle Wet van JaHWeH te onderhou, nog steeds verwerp en u hang nog steeds u verwronge suurdeegdeurtrekte vals interpretasies van die Skrifte aan, soos aan u deurgegee deur kerke, dominees, eie gevolgtrekkings en Paulus, weet dan dat u nie vir Jan van der Westhuizen verwerp nie, maar u verwerp vir JaHWeH en u verwerp Sy Woord.

Hierdeur sê ons nie dat ons onaantasbaar is en dat ons alle kennis in pag het nie, nee, ons is bereid om te leer, mits u Skrifgebonde bly.

Hierdie opdrag aan elke leser van die Verbondskoerier en “Die Apartheid van JaHWeH” om binne die volle Wet van JaHWeH te kom, is nie ‘n ligtelike opdrag nie. Die weiering om onvoorwaardelik u Skepper se volle Wet te onderhou, sal baie swaar in die oordeel teen u tel, veral na die aanhoudende waarskuwings wat deur verskeie Koerierskrywers aan u deurgegee is die afgelope jaar.

In sekere gemeentes in die land, is woede en frustrasie op die boodskappers van Wetsonderhouding uitgehaal. Hulle is uitgeskel en telefone is in hul ore neergegooi. Een oubaas gooi sy gratis “Die Apartheid van JaHWeH” terug aan ons en sê: “Maar ek is mos ‘n Paulus-man!”

Waar is die JaHWèshua-manne en vroue in hierdie land? Waar is diegene wat Wetsonderhouding bepleit en dit self volkome nastreef? Hoekom raak die louwarm JisraEliete kwaad as briefskrywers hulle waarsku om haastig onder die Wet te kom, anders is hulle op pad Baäl toe?

Dit is eenhonderd persent die waarheid, mense. Satan wag net vir u om te huiwer. U wil dalk eers die klomp by Die Dogter van Sion ‘n bietjie uitkyk, voor u ‘n besluit maak. U wil maak soos Abram se broer in die vuuroond. Pasop! U gaan verbrand.

Een so ‘n huiwerende JisraEliet verkondig met ‘n groot mond van podiums af dat as ‘n mens vandag besluit om iets te doen, jy dit vandag moet doen, daar is geen môre nie. Daarin is hy heeltemal korrek, maar helaas, hy verkondig dit met betrekking tot die besnydenis, maar doen dit nie. Vandag sit hy saam in ‘n organisasie, wat as leier ‘n bekeerde Christen verbasterings-voorstaander het, wat in die openbaar op TV die Zoeloes en die Tswana’s, sy broers noem.

Dan, meneer, is jy self ‘n verbasteraar, want dan is die Swartes ook jóú broers. Dan het Satan die oorhand oor jou gekry die oomblik toe jy gehuiwer het om onder JaHWeH se Verbond van Rassuiwerheid in te kom. As Abraham nie eers die Verbond kon hou voor hy besny is nie, hoe gaan jy dit kan hou.

Ons noem aan u hierdie hartseer voorbeeld, sodat u as leser asseblief kan wakkerskrik - ons is nie besig met speletjies nie, hierdie saak is ernstig en Satan se totale aanslag is gerig teen u wat die Waarheid bestudeer.

Satan MOET ten alle koste die verseëling van die Bruid verhoed. Ons smeek u, moenie in dieselfde slaggat as ons broer hierbo, val nie.

Ons ander lesers wat binne die Wet is, bid asseblief vir hierdie man en ander soos hy, hulle het u gebede nodig.

Bladsy

1 2 3 4 5 6 7


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001