|
Waarom
moet ek my laat was?
Ramshorings
Die
idiote kisse
Jou
Erfdeel
Stof
tot nadenke
Heraldiek
Die
Arend Koningkryk
Die
Verbonde
Vigs,
wat steek hulle weg ?
Die
voedsel wat ons eet
Inleiding
Historiese
Agtergrond
Boerevolk
- Situasie
5
Brode & 2 Visse
Vertalingsmeganisme
Vertalingsprobleme
Samestellingsprobleme
Saulus
van Tarsus
Die
Gelofte
Die
Ware Naam van ons Hemelse Vader
Hoofletters,
leestekens ens.
Apartheid
Vredesverbond
Ten
Slotte
Aanhangsel
B
Prelude
Terminology
DOGS
OF CHRISTIANITY
Introduction
Motivation
Background
Control
over Humans
Bible
rewritten
Contamination
of African Blood
Liberal
Afrikaner begins with Manipulation
What
was written in the Bible originally?
Kennisgewing
Media
verklaring
Toespraak
te Bloedrivier
Deel
1
Deel
2
Deel
1
Deel
2
Deel
3
Deel
4
| |
Die Verbonde
'n Artikel om vir eens en altyd die
onsekerhede wat daar oor die VERBONDE heers
uit die weg te ruim
Bladsy 4
1 2
3 4 5 6
7
Moshé vlug uit Egipte en word
later die koning van Kuwsh.
Opregte 73:31-37:
31 Hulle
het die koninklike kroon op sy hoof geplaas, en hulle het aan hom as vrou
gegee, Adonia, die Kuwshitiese koningin, die vrou van Kikianus.
32 Moshè het
JaHWeH, die Elohey van sy vaders gevrees, sodat hy nie by haar
ingegaan het nie, ook het hy sy oë nooit op haar
gerig nie.
33 Want Moshè het
onthou hoedat Abraham sy dienskneg, EliEzer, laat sweer het deur te
sê: Jy sal nie ‘n vrou van die dogters van Kanaän vir my
seun Isak neem nie.
34 Ook wat Isak
gedoen het toe Jakob gevlug het vir sy broer, toe hy hom beveel en gesê het:
Jy sal nie ‘n vrou neem van die dogters van Kanaän nie, ook
nie ‘n verbond met enige van die kinders van Gam sluit nie.
35 Want JaHWeH,
onse Elohey het Gam, die seun van Noag, en sy kinders en al sy saad, as slawe
aan die kinders van Sem en die kinders van Jafet, en aan hulle saad na hulle
as slawe gegee, vir ewig.
36 Daarom het Moshè
nie sy hart of sy oë gedraai na die vrou van Kikianus nie, al die dae wat hy
oor Kuwsh geheers het.
37 Moshè het
JaHWeH, sy Elohey sy lewe lank gevrees. En Moshè het voor die aangesig van
JaHWeH gewandel in Waarheid, met sy hele hart (Hartsbesnydenis)
en siel. (Sy bloed, deur die vleesbesnydenis.)
Hy het nie afgewyk van die regte weg al die dae van sy lewe nie. Hy het
ook nie van die weg óf na regs óf na links afgewyk waarin
Abraham, Isak en Jakob gewandel het nie.
Adonia, die Kuwshitiese
koningin reageer so:
Opregte 76:4-6:
4 En Adonia,
die koningin, het aan die koning en owerstes gesê: Wat het julle die seuns
van Kuwsh vir so ‘n lang tyd aangedoen?
5 Julle weet seker
dat die veertig jaar wat hierdie man oor Kuwsh geheers het, het hy my nooit
genader (vleesgetrou) of die gode (hartsgetrou)
van die seuns van Kuwsh gedien nie.
6 Daarom dan,
luister julle kinders van Kuwsh, en laat hierdie man nie meer oor julle heers
nie omdat hy nie van ons vlees is nie.
Daarom, toe Mirjam en Aäron
vir Moshé beskuldig het, het JaHWeH hulle ingeroep en gesê:
Númeri 12:6-10:
6 Toe sê
Hy: Hoor tog My woorde. As julle profeet van JaHWeH is, sal Ek deur ’n gesig
My aan hom bekend maak, deur ’n droom sal Ek met hom spreek.
7 So
is dit nie met My kneg Moshè nie: in My hele huis is hy getrou.
8 Mond tot mond
spreek Ek met hom, en deur aanskouing en nie deur raaiselagtige woorde nie; en
hy sien die Gestalte van JaHWeH. Waarom het julle dan nie gevrees
om teen My kneg, teen Moshè, te spreek nie?
9 En die Woede
van JaHWeH het teen hulle ontvlam, en Hy het weggegaan.
10 En toe die wolk
van die tent af weggetrek het, kyk, toe was Mirjam melaats, soos sneeu. En Aäron
het Mirjam aangekyk en - sy was melaats!
Ons lees in Exodus 12:38
dat toe Moshé met die volk Egipte verlaat het:
38 En ‘n
menigte mense van gemengde bloed het ook saam met hulle (JisraEl) opgetrek.
Volgens Deuteronómium 12:23
is die bloed die siel:
23 Bly daar
net vas by dat jy die bloed nie eet nie, want die bloed is die siel, en
jy mag die siel nie saam met die vleis eet nie.
Wat dus hier gebeur het, is dat
sodra jou bloed vermeng geraak het, het jou siel verbaster en is
daar geen redding hoegenaamd moontlik nie.
Basterbloed, wat ‘n bastersiel is, kan nooit
aan JaHWeH gehoorsaam wees nie.
Daarom bepaal hy die volgende
in Deuteronómium 23:2:
2 Geen baster mag
in die vergadering van JaHWeH kom nie; selfs sy tiende geslag mag in die
vergadering van JaHWeH nie kom nie.
In Númeri 11:4 lees ons
dat die gepeupel (die 1933 Vertaling noem hulle “gemengde bevolking”)
WAT ONDER HULLE WAS, is met lis bevang en hulle het gemurmereer teen
JaHWeH.
Númeri 11:33-34
33 Die
vleis was nog tussen hulle tande, voordat dit gekou was, toe die Woede van
JaHWeH alreeds teen die volk ontvlam het, en JaHWeH het onder die volk ’n
baie groot slagting teweeggebring.
34 Daarom het
hulle dié plek genoem Kibrot-Hattáäwa; want daar het hulle die volk begrawe
wat so begerig was.
JaHWeH gee aan die volk opdrag
oor wat hulle moet doen as hulle die Beloofde Land weer intrek.
Deuteronómium 7:1-4:
1 As JaHWeH
jou Elohey jou inbring in die land waarheen jy gaan om haar in besit te neem, en
Hy baie nasies voor jou uit verjaag: (JaHWeH jaag hulle Self)
die Hetiete, Girgasiete, Amoriete, Kanaäniete, Feresiete, Hewiete en
Jebusiete, sewe nasies, meer en magtiger as jy;
2 en JaHWeH jou
Elohey hulle aan jou oorgee, dat jy hulle verslaan, dan moet jy hulle
geheel en al met die banvloek tref;
jy mag geen verbond met hulle maak
en hulle nie barmhartig wees nie.
3 Jy mag nie met
hulle verswaer nie -
jy mag jou dogter nie gee aan sy seun,
en sy dogter nie neem vir jou seun nie;
16 En jy sal al
die volke verteer wat JaHWeH jou Elohey aan jou oorgee;
jou oog mag hulle nie verskoon nie,
en jy mag hulle gode nie dien nie;
want
dit sal vir jou ’n strik wees.
4 want
hy sal jou seun van My afvallig maak, sodat
hulle gode van andere dien en die Woede van JaHWeH teen julle ontvlam
en Hy jou gou verdelg. (So dit is of hy of jy)
6 Want
Jy is ’n apartgestelde volk vir JaHWeH jou
Elohey; jou het JaHWeH jou Elohey uitverkies om uit al die volke wat op die
aangesig van die grond/adamah is, Sy Eiendomsvolk te wees.
Levítikus 20:26:
26 En julle
moet vir My apartes wees, want Ek - JaHWeH, is apart; en Ek het julle van die
volke afgeskei om Myne te wees.
Deuteronómium 23:3 en 6:
Geen Ammoniet
of Moabiet mag in die vergadering van JaHWeH kom nie; selfs hulle tiende
geslag mag in die vergadering van JaHWeH nie binnegaan, tot sover as ewigheid
nie;
6 Jy mag hulle
vrede en hulle voorspoed solank as jy lewe, vir ewig
nie soek nie.
Deuteronómium 25:19:
19 As dan
JaHWeH jou Elohey vir jou rus gee van al jou vyande rondom, in die land wat
JaHWeH jou Elohey jou as erfenis sal gee om haar in besit te neem, dan moet
jy die gedagtenis van Amalek onder die hemele uitdelg; vergeet
dit nie.
Wat doen JaHWeH toe verder? Toe
JeHôWshua en die volk oor die Jordaan die Beloofde Land intrek, herbevestig
JaHWeH hierdie Verbond van die Besnydenis of Skeiding weer eens.
JeHôWshua 5:2-9:
2 In dié
tyd het JaHWeH vir JeHôWshua gesê: Maak vir jou klipmesse en besny weer
die kinders van JisraEl vir die tweede keer. (Eerste keer was
Abraham en sy huis.)
3 Toe het JeHôWshua
vir hom klipmesse gemaak en die kinders van JisraEl besny by die Heuwel van die
Voorhuide.
4 En dit is die
rede dat JeHôWshua [hulle] besny het:
Die hele volk wat uit Egipte uitgetrek het,
die manspersone, al die krygsmanne, het op pad in die wildernis gesterwe, op
hulle trek uit Egipte.
5 Want die hele volk
wat uitgetrek het, was besnede; maar al die manne wat op pad in die
wildernis gebore is, op hulle trek uit Egipte, het
hulle nie besny nie.
6 Want veertig jaar
lank het die kinders van JisraEl in die wildernis getrek, totdat die hele nasie
omgekom het, die krygsmanne wat uit Egipte weggetrek het, wat nie aan die
Stem van JaHWeH gehoorsaam was nie; (wat
gemurmereer het) vir wie JaHWeH gesweer het dat Hy hulle die land nie sou
laat sien wat JaHWeH hulle vaders met ’n eed beloof het (Besnydenisverbond)
om aan ons te gee nie - ’n land wat oorloop van melk en heuning.
7 Maar in hulle plek
het Hy hul seuns gestel; dié het JeHôWshua besny; want hulle was onbesnede,
omdat hulle op pad nie besny is nie.
8 En toe die hele
nasie klaar besny is, het hulle op hul plek in die laer gebly totdat hulle
gesond was.
9 Toe het JaHWeH vir
JeHôWshua gesê: Vandag het Ek die skande van Egipte volledig van julle
weggeneem ...
Nou wat het in Egipte gebeur?
26 Jy het
ontug gepleeg met die kinders van Egipte, jou bure, groot van vlees; en jy het
jou hoereerdery vermenigvuldig om My te tart.
JaHWeh onttrek hom van
Efraim-JisraEl en JeHûWdah -
Hosea 5:7:
7 Hulle het verraad gepleeg teen JaHWeH, want
hulle het volksvreemde [baster] kinders verwek; ...
Dit was om hierdie probleem te
verhoed dat JaHWeH Sy kinders laat besny het, Hy opdrag gegee het dat hulle nie
mag vermeng nie en dat Hy opdrag gegee het dat hulle niks wat asemhaal mag laat
leef nie.
JeHôWshua het sy opdrag met
onderskeiding uitgevoer:
JeHôWshua 11:20:
20 Want JaHWeH het dit so bestier dat
hulle (volksvreemde volke)
hul hardnekkig voorgeneem het om JisraEl te bestry,
sodat dié hulle met die banvloek sou tref,
dat daar vir hulle geen guns sou wees nie;
maar dat dié hulle sou verdelg, soos JaHWeH
Moshè beveel het.
Hulle los egter nog van die
mense oor en dit was tot die smart van JisraEl. Sommige van hulle het weer begin
verbaster - (JeHôWshua 11:19; 15:63; 16:10).
Een duisend jaar later keer JeHûWdah
en Benjamin terug van ballingskap en NegemJaH vererg hom oor die verbastering
onder die volk.
NegemJaH 13:25-27:
25 Daarom
het ek met hulle getwis en hulle gevloek, en sommige van hulle geslaan en die
hare uitgepluk en hulle by Elohim besweer: Julle mag julle dogters nie
aan hulle seuns gee, en julle mag nie van hulle dogters vir julle seuns
of vir julleself neem nie!
26 Het Salomo, die
koning van JisraEl, nie deur hulle oortree nie? Alhoewel daar onder baie
nasies nie ’n koning gewees het soos hy nie en hy ’n liefling van sy
Elohey was, sodat Elohim hom as koning aangestel het oor die hele JisraEl, het
die volksvreemde vroue hom tog laat oortree. (1
Konings 11:1-13)
27 Moet ons
nou van julle hoor dat julle hierdie menigte booshede pleeg, om te oortree
teen onse Elohey deur volksvreemde vroue te trou?
Esra sê aan die volk:
Ezra 7:11-14 en 44:
11 Gee dan
nou aan JaHWeH, die Elohey van julle vaders, die danksegging en doen wat
Hom vreugde verskaf en skei julle af van die volke van die land en
van die volksvreemde vroue.
12 Toe antwoord
die hele vergadering en sê hardop: Só, volgens u woorde, is
ons verplig om te handel;
13 maar die mense
is baie, en dit is die reëntyd - dit is onmoontlik om buite te staan; en dit
is nie ’n werk van een dag en nie van twee nie, want ons het in hierdie saak
swaar oortree.
14 Laat tog ons
owerstes vir die hele vergadering optree, dan kan almal in ons stede wat
volksvreemde vroue getrou het, op vasgestelde tye kom, en die oudstes en die
regters van elkeen se stad saam met hulle, om die brandende Woede van
onse Elohey, wat hierdie saak betref, van ons af te wend.
44 Hulle almal het
volksvreemde vroue getrou, en daaronder was vroue wat kinders voortgebring
het.
So het JaHWeH dan telkens Sy
kinders weer gesuiwer. Kan u nou verstaan waarom JaHWèshua gesê het:
MattithJaHûW 15:24:
Ek is net gestuur na die verlore skape van die
huis van JisraEl.
Na geen ander volk of
bastervolk nie. Wanneer JaHWeH dan weer Sy kinders gaan terugbring na die
Beloofde Land, sê HY:
JeségiEl 20:34-38:
34 En Ek
sal julle uit die volke uitlei en julle versamel uit die lande waarin julle
verstrooi is, deur ’n Sterke Hand en deur ’n Uitgestrekte Arm en deur
uitgestorte Grimmigheid.
35 En Ek sal julle
bring in die wildernis van die volke, en Ek sal daar met julle in die gerig
tree van aangesig tot aangesig.
36 Soos Ek met
julle vaders in die wildernis van Egipteland in die gerig getree het, so sal
Ek met julle in die gerig tree, spreek Majesteit JaHWeH.
37 En Ek sal julle
onder die herderstaf laat deurgaan en julle bring in
die band van die Verbond.
Hierdie gaan dan waarskynlik
die derde keer wees wat die volk besny gaan word.
JeshaJaH 11:11; 12; 15 en 16:
11 En in dié
dag sal my Majesteit weer vir die tweede keer Sy Hand uitstrek, om die
oorblyfsel van Sy volk los te koop wat sal oorbly uit Assirië en Egipte en
Patros en Kuwsh en Elam en Sínear en Hamat en uit die kuslande van die see;
(Die eerste keer was uit die
slawerny uit Egipte en toe is die volk weer besny deur JeHôWshua (5:2)
met hul trek deur die Jordaan.)
12 en Hy
sal ’n banier ophef vir die nasies en bymekaar laat kom die seuns van
JisraEl wat verdryf is, en versamel die dogters van JeHûWdah wat verstrooi
is, uit die vier hoeke van die aarde.
15 En JaHWeH sal
die seetong van Egipte met die banvloek tref en deur Sy Gloeiende Gees Sy Hand
oor die Eufraat swaai en dit uitmekaar slaan in sewe strome, sodat ’n
mens met skoene daardeur kan loop.
16 En daar sal
’n grootpad wees vir die oorblyfsel van Sy volk wat oorbly uit Assur,
soos daar een gewees het vir JisraEl op die dag toe hulle uit
Egipteland opgetrek het.
(My skape sal ek afkeer en hulle in my kraal
jaag en daar met hulle werk. Die wat nie gemerk is nie, sal U merk) - (Génesis
17:11).
Hosea 2:6:
Daarom kyk, ek sal jou weg met dorings
omhein (doringkraal; teken van die Verbond) en om
haar ‘n muur bou sodat sy haar paaie nie sal vind nie (om te gaan
verbaster nie).
JeségiEl 20:34-38:
38 En Ek
sal uit julle afsonder die wat teen My rebelleer (wat nie wil besny nie) en
die wat teen My oortree; (Gebooie) Ek sal hulle uit die land van hul
vreemdelingskap uitlei, (My deel van die Verbond nakom)
maar hulle sal in die land van JisraEl nie kom nie; en julle sal weet:
Ek - JaHWeH.
WANT!
JeshaJaH 52:1:
ONTWAAK, ontwaak, beklee jou met Sterkte, o
Sion, trek jou sierlike klere aan, o Jerusalem, stad van die Apartheid! Want in
jou sal verder geen onbesnedene of onsuiwere meer
kom nie.
Die Besnydenis Verbond kan dus
beskou word as die Primêre Verbond. Jy moet jou bloed, wat jou siel is en jou
saad, wat jou toekoms is, suiwer en skoon, onbevlek en onbesmet bewaar. Die
geringste wat hierdie siel en saad se egtheid verbreek word, is ook jou vermoë
om jou hart aan JaHWeH te gee deur aan Sy Gebooie, Insettinge en Verordeninge
gehoorsaam te wees, daarmee heen.
Dan kan jy nie ten bloede toe
weerstand bied teen die oortredinge nie.
Hebreërs 12:4-8:
4 Julle het
nog nie ten bloede toe weerstand gebied in julle stryd teen die
oortredinge nie.
5 En julle het die
vermaning heeltemal vergeet wat tot julle as seuns spreek: My seun ag
die tugtiging van JaHWeH nie gering nie en beswyk nie as jy deur Hom bestraf
word nie;
6 want JaHWeH
tugtig hom wat Hy liefhet, en HY kasty elke seun wat HY aanneem. (Hulle
wat hom gehoorsaam is.)
7 As julle
die tugtiging verdra, behandel Elohim julle as seuns; want watter seun is
daar wat die vader nie tugtig nie?
8 Maar as julle
sonder tugtiging is, wat almal deelagtig geword het, dan is julle onegte
kinders (basters) en nie
seuns nie.
Die Besnydenis Verbond is ‘n
EWIGE Verbond - (Génesis 17:11). So bevestig Psalm 111:8 en 9
ook. ‘n Geslag is 40 jaar. Die Besnydenis Verbond word aangegaan in 2047 na
Adam. Dit is ongeveer 3953 jaar gelede. Nou lees ons in:
Psalm 105: 8-11:
8 Hy dink
vir ewig aan Sy Verbond, aan die Woorde wat Hy ingestel het vir duisend
geslagte -
9 wat Hy met
Abraham gesluit het, (Génesis 17) en Sy
Eed aan Isak - (Génesis 26:3-5).
10 wat Hy ook
vir Jakob as Insetting bekragtig het, (Génesis 28;12-15)
vir JisraEl as ’n ewige Verbond,
11 met die woorde:
Ek sal aan jou die land Kanaän gee, julle aangewese erfdeel.
Duisend geslagte is 40 000
jaar. Ons is nou eers by jaar 3953, daar is nog 36047 jaar van hierdie Verbond
oor!
Die Horeb Verbond
Ons het reeds gesien hoe getrou
en nougeset Abraham, Isak en Jakob die Wet van ons Hemelse Vader nagekom het.
Hoe JaHWeH ook aan Abraham gesê het dat as gevolg van sy toegewydheid aan
JaHWeH, Abraham se loon voor Hom baie groot is - Opregte 16:20. Daar is
dus loon vir die nakoming van JaHWeH se Wet soos dit ook in Psalm 19:11 weergegee
word.
Abram, Isak en Jakob was in die
huis van Sem onderrig in die Weë van JaHWeH. Jakob trek af na Egipte met sy
huishouding. Daar word sy nageslag ‘n volk. Moshé gaan haal die volk op bevel
van JaHWeH en:
Exodus 19:1:
1 In die
derde maand ná die uittog van die kinders van JisraEl uit Egipteland, op
dieselfde dag, het hulle in die wildernis Sinai gekom -
3 Maar Moshè het
opgeklim na die Elohim toe, en JaHWeH het hom van die berg af toegeroep en gesê:
So moet jy aan die huis van Jakob sê en aan die kinders van JisraEl
verkondig:
4 Julle het self
gesien wat Ek aan die Egiptenaars gedoen het, en dat Ek julle op arendsvlerke
gedra en julle na My toe gebring het.
5 As julle dan nou
terdeë na My Stem luister en
My Verbond hou
sal julle My persoonlike eiendom uit al
die volke wees, want die hele aarde is Myne.
6 En julle
sal vir My ’n koninkryk van priesters en’n aparte volk wees.
Bladsy
1 2
3 4 5 6
7
|