Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Die Verbonde

'n Artikel om vir eens en altyd die onsekerhede wat daar oor die VERBONDE heers

uit die weg te ruim

Bladsy 3

1 2 3 4 5 6 7

Net soos die Boodskapper van JaHWeH vir Hagar gesê het van haar saad, sê JaHWeH ook aan Sarah:

16 En Ek sal haar seën en jou uit haar ook ’n seun gee; ja, Ek sal haar seën, sodat sy tot nasies sal word; konings van volke sal uit haar voortkom.

Met ieder en elke saadstorting van ‘n seun van JaHWeH, bevestig hy die Verbond met Sy Elohey en verklaar hy dat hy rassuiwer sal bly - (Génesis 17:1).

“n Onbesnedene stort sy saad in enige asblik, maar ‘n besnede seun van JaHWeH hou sy saad skoon.”

Daarom dat hierdie Verbond reeds op die ouderdom van 8 dae aangegaan word.

Daar is vir jou GEEN KEUSE in die verband nie. As Abraham dit nie kon hou as onbesnedene nie, hoe op aarde sal enige van sy nageslag dit uit vrye wil regkry?

Vandat ‘n seun sy eerste saadstorting beleef, tot die dag van sy dood, is hy deur JaHWeH ingebind in hierdie Verbond. Elke keer beweeg sy saad deur hierdie TEKEN VAN DIE VERBOND.

In Génesis 17:17 lees ons dat Abraham hierdie woorde van JaHWeH nie wou glo nie. Hy sê in vers 18:

18 En Abraham sê aan die Elohim: Ag, mag Jismael lewe voor U aangesig!

19 Toe antwoord Elohim: Voorwaar, jou vrou Sarah sal vir jou ’n seun baar, en jy moet hom Isak noem; en Ek sal My Verbond met hom oprig as ’n ewige Verbond vir sy saad ná hom.

Oor Jismael sê JaHWeH dan aan Abraham:

20 Ook wat Jismael aangaan, het Ek jou verhoor. Kyk,

Ek seën hom en

maak hom vrugbaar en

vermeerder hom buitengewoon.

Twaalf vorste sal hy verwek, en

Ek sal hom ’n groot nasie maak.

Jismael word geseën omdat hy Abraham se saad is - (Génesis 21:13).

Génesis 17:21:

Maar My Verbond sal Ek oprig met Isak wat Sarah vir jou anderjaar op hierdie tyd sal baar.

Nêrens word daar aan Hagar of Jismael opdrag gegee om in die Weë van JaHWeH te wandel en Sy Gebooie en Wette na te kom nie.

Abraham sny sy hele huishouding en op die derde dag, toe hy in groot pyn verkeer het, verskyn drie Boodskappers van JaHWeH aan hom en deel hom mee dat Sarah oor ‘n jaar ‘n seun sal hê - (Opregte 18:3, 4 en 9).

Isak is dus eers verwek NADAT Abraham die Teken van die Verbond en die verantwoordelikheid daarvan gedra het. Abraham het toe ook nie weer kinders by Hagar verwek nie.

JaHWeH toets weer vir Abraham en Isak (Hy beproef hulle gehoorsaamheid) met die opdrag om vir Isak te gaan slag - (Génesis 22). Nadat hulle die toets geslaag het, verklaar JaHWeH aan hulle:

Génesis 22:16-18:

16 en sê: EK sweer by MYSELF, spreek JaHWeH, omdat jy dit gedoen het en jou seun, jou enigste, (wat dan van Jismael?) nie teruggehou het nie,

17 dat EK jou ryklik sal seën en jou saad grootliks sal vermeerder soos die sterre van die hemele (Isak se saad) en soos die sand wat aan die seestrand is; (Jismael se saad) en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.

18 En in jou saad sal al MY nasies van die aarde geseën word, omdat jy na MY Stem geluister het. (Gehoorsaam na hart en vlees.)

Op ‘n dag probeer Jismael vir Isak doodmaak - (Opregte 21:14). Dit het Sarah baie ontstel en sy sê aan Abraham:

Génesis 21:10-12:

en sy sê aan Abraham: Jaag hierdie slavin en haar seun weg, want die seun van hierdie slavin mag nie saam met my seun Isak erwe nie.

11 En die woord was baie verkeerd in die oë van Abraham vanweë sy seun.

12 Maar Elohim het aan Abraham gesê: Laat dit nie verkeerd wees in jou oë ter wille van die seun en van jou slavin nie. Luister na Sarah in alles wat sy van jou verlang, want deur Isak sal daar vir jou ’n saadlyn genoem word.

So het JaHWEH dan die saad van Hagar en Sarah geskei.

Hagar verlaat die huis van Abraham en gaan na Egipte. Daar neem sy vir Jismael ‘n vrou uit Egipte met die naam van Mériba - (Opregte 21:17). Abraham besoek later vir Jismael, maar vind hom nie tuis nie. Abraham vra vir Mériba ‘n bietjie water om te drink, maar sy antwoord hom:

Opregte 21:27 en 28:

27 Jismael se vrou het geantwoord en aan Abraham gesê: Ons het nie water of brood nie, en sy het in die tent bly sit en het nie aandag aan Abraham gegee nie, en het hom ook nie gevra wie hy is nie.

28 Maar sy het haar kinders in die tent geslaan en op hulle gevloek en sy het ook haar man, Jismael, gevloek en het hom verwyt, en Abraham het die woorde van Jismael se vrou aan haar kinders gehoor en hy was baie kwaad en ontevrede.

Abraham laat daar ‘n boodskap aan JismaEl om die vuilgoed weg te jaag. Hy doen toe so en het daarna na die land Kanaän gegaan en hy het ‘n ander vrou geneem en het haar na sy tent gebring, na die plek waar hy gewoon het - (21:37).

Abraham gee later sy goedkeuring aan hierdie vrou en ook JaHWeH het Jismael daaroor geseën.

Waarna u hier baie mooi moet oplet, is dat die eerste vrou uit Egipte was en die tweede uit die land Kanaän. Die eerste een was ‘n boorling van Egipte, terwyl die tweede een slegs in Kanaän woonagtig was. U sal later self sien hoe fyn die taalgebruik is.

Jismael se twaalf seuns of vorste, volgens JaHWeH se Belofte aan hom, was dus vier van die slegte vrou en agt van die tweede goeie vrou - (1 Kronieke 1:29-31). So sal een derde van Jismael se nageslag ook heelwaarskynlik net so sleg soos hul ma wees.

Kyk ons nou na Isak, dan lees ons:

Opregte 22:40:

40 Isak, die seun van Abraham, het grootgeword in daardie dae en Abraham, sy vader, het hom die weë van JaHWeH geleer om JaHWeH te ken en JaHWeH was met hom.

Na die beproewing op MoriJaH en Sarah se dood word Isak verder onderrig.

Opregte 24:17:

17 Toe die dae van hulle rou verby was, het Abraham sy seun Isak weggestuur en hy het na die huis van Sem en Heber gegaan, om die weë van JaHWeH te leer en sy onderrigting en Abraham het vir drie jaar daar gebly.

Toe die tyd nader kom dat Isak ‘n vrou moes neem, roep Abraham vir EliEzer, sy hoofopsigter en sê aan hom:

Génesis 24:2-4

2 Toe sê Abraham aan sy dienaar, die oudste van sy huis wat die opsig gehad het oor al sy goed: Lê tog jou hand onder my heup, (regte betekenis: op sy besnede geslagsdele.)

3 dat ek jou kan laat sweer by JaHWeH, die Elohey van die hemele en Elohey van die aarde, dat jy vir my seun geen vrou sal neem uit die dogters van die Kanaäniete onder wie ek woon nie;

4 maar dat jy na my land en my familie sal gaan om vir my seun Isak ’n vrou te neem.

Abraham maak die skeiding hier baie duidelik en met vrees in sy hart in ooreenstemming met die bepalings van die Besnydenisverbond.

JaHWeH bevestig later Sy Belofte van Abraham aan Isak en sê aan Isak:

Génesis 26:4

4 En Ek sal jou saad vermeerder soos die sterre van die hemele en aan jou saad al die lande gee, en in jou saad sal al My nasies van die aarde geseën word;

Die “sand wat aan die seestrand is”, soos aan Abraham belowe in Génesis 22:17, is dus nie van toepassing op Isak nie; want Isak het al die Gebooie van JaHWeH gehou soos sy vader Abraham hom beveel het:

Opregte 26:39:

39 En dit was na die dood van Abraham dat Elohim sy seun Isak en sy kinders geseën het, en JaHWeH was met Isak soos Hy met sy vader, Abraham, was, want Isak het al die Gebooie van JaHWeH gehou soos sy vader Abraham hom beveel het; hy het nie na regs of links van die regte pad afgewyk soos sy vader hom beveel het nie.

Die geskiedenis van Jakob en sy gehoorsaamheid aan JaHWeH ken ons ook. Wat egter van belang is in hierdie studie, is dat toe Jakob ‘n vrou moes neem, sê Isak ook aan hom om nie ‘n vrou uit die dogters van Kanaän te neem nie - (Génesis 28:1). Dit word so beskryf in:

Opregte 29:24:

24 En Isak het Jakob geroep en aan hom gesê: Moenie ‘n vrou uit die dogters van Kanaän neem nie, want so het ons vader Abraham ons beveel volgens die Woord van JaHWeH wat Hy aan hom beveel het deur te sê: Aan jou nageslag sal Ek hierdie land gee; as jou kinders My Verbond hou (deur rassuiwer te bly) wat Ek met jou gemaak het, dan sal Ek ook doen aan jou kinders dit wat Ek met jou gespreek het. Ek sal hulle nie verlaat nie.

Met hierdie agtergrond moet ons kyk wat ná die dood van Sarah gebeur het. In Génesis 25:1 en Opregte 25:1 lees ons:

Opregte 25:1

1 Dit was in hierdie tyd dat Abraham, op sy oudag, weer ‘n vrou geneem het en haar naam was Ketúra, van die land Kanaän.

Let baie duidelik op; nie uit die dogters van Kanaän nie!!

JaHWeH seën vir Jismael toe hy ‘n vrou van die land Kanaän geneem het - (Opregte 21:48). Hoeveel te meer sou hierdie jarelange gehoorsame, verskeie keer beproefde, van hart- en van vleesbesnede seun van JaHWeH, wat ook sy seuns met vrees teen verbastering gewaarsku het, dan nie toesien dat hy nie weer verbaster nie? JaHWeH het aan hom belowe dat hy die vader van ‘n menigte van nasies sal word en volgens die Besnydenisverbond moes ook die saad van Ketúra in hulle geslagte voortplant.

Die seuns van Jakob het van sowel Jismael as Ketúra se maagde geneem.

Die Verbond is met die mans aangegaan (Génesis 17:9-11) en die vrou staan onder die Verbond van die man, daarom sluit sy ‘n Verbond met haar man, die dag as hy by haar ingaan (Maleagi 2:14) wat dan terselfdertyd haar Verbond met haar Elohey is (Spreuke 2:17).

Die man dra die saad, daarom kon die seuns van Jakob vroue neem uit hierdie ander besnede geslagte van Abraham.

Aser neem ‘n maagd van Hadad, die seun van die tweede goeie vrou van Jismael en Benjamin ‘n maagd van die eersgebore seun van Ketúra. Ook Moses neem ‘n vrou van Midian en in die wildernis voeg Moses nog 32 000 maagde van Midian by die kinders van JisraEl - (Númeri 31:18 en 35 en Opregte 45:12 en 21).

Toe een van JisraEl egter ‘n reeds besmette Midianitiese vrou in JisraEl se laer wou inbring, het JaHWeH die volk swaar getref. Pínehas het egter vir JaHWeH se saad geywer en beide die man en die vrou om die lewe gebring. So het hy aan homself en aan sy nageslag ‘n Verbond van Ewige Priesterskap van JaHWeH ontvang. Daarna het die plaag ook onder JisraEl gestop - (Númeri 25).

Mirjam en Aäron beskuldig Moshé dat hy ‘n Kuwshitiese vrou geneem het - (Númeri 12:1).

Bladsy

1 2 3 4 5 6 7


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001