|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Die Verbonde 'n Artikel om vir eens en altyd die onsekerhede wat daar oor die VERBONDE heers uit die weg te ruim Bladsy 2
Die Besnydenisverbond Daar breek ‘n swaar hongersnood in Kanaän uit en Abram trek met sy gevolg na Egipte om kos te gaan koop. Hy steek vir Sarai weg. Sy was ‘n baie mooi vrou en Abram was bang dat die Egiptenare hom sou doodmaak om sy vrou te neem. Hy sê aan haar: Opregte 15:4:
As die vrees van Elohim dan nie daar was nie, dan was die teëstander van die Elohim seker wel daar en baie bedrywig. Satan por egter sy vertrouelinge aan en hulle ontdek vir Sarai en so beland sy voor die koning, Farao - (15:14). Abram treur oor Sarai en bid tot JaHWeH om haar te verlos uit die hand van Farao - (16). Ook Sarai bid en sê onder andere - (17).
JaHWeH het Sarai se stem gehoor en Hy stuur ‘n Boodskapper om Sarai te verlos - (19). Toe Farao naderkom om met Sarai te praat en hy sy hand uitsteek om haar aan te raak, slaan die Boodskapper hom hard sodat hy verskrik was en hom van haar weerhou het. Hierdie was ‘n soortgelyke geval as wat met Ussa gebeur het toe hy sy hand na die ark (versimboliseer die Glansrykheid van JaHWeH, die Wysheid, wat totaal apart is) uitgesteek het - (2 ShemuEl 6:6 en 7). Farao was net gelukkig om met sy lewe daarvan af te kom. Satan het hier alles in sy vermoë gedoen om die stammoeder van JisraEl se siel (bloed) te besmet, sodat hy mag oor haar kon uitoefen. Die oomblik wat daar die geringste breuk in haar rasegtheid sou kom, sou hy haar onder sy mag kon kry. JaHWeH beskerm egter hierdie besondere “fabriek” van Hom. Die gebeure het ‘n groot indruk op Farao gelaat en: Opregte 15:31:
Ook sê hy aan Hagar, sy dogter:
Farao erken dus hier die meerderwaardigheid van die huis van Abram oor die Koningshuis van Egipte. Sou die koning, Farao, dus daarin geslaag het om met Sarai gemeenskap te hê, dan sou hy haar met minderwaardige, laerklas saad besmet het. Dit sou dus mooi in die beplanning van Satan ingepas het. Abram keer na Kanaän terug. Kort daarna verkeer Sodom in oorlog en Lot, Abram se broerskind, word as banneling weggevoer Abram kom daarvan te hore en hy gaan verslaan die konings en red so vir Lot. Daarna kom Melgisédek, die Koning van Salem (Vrede) met Sy Manne om Abram en sy manne te ontmoet met brood en wyn en hulle het saam gebly in die Vallei van Meleg. Melgisédek het Abram geseën en Abram het hom die tiende gegee van alles wat hy teruggekry het van die buit van sy vyande, want Melgisédek was ‘n Priester van El Allerhoogste - (Génesis 14:18 en19 en Opregte 16:11 en 12). Abram keer terug na sy huis op die vlakte van Mamre wat in Hebron is - (Opregte 16:19). In daardie tyd het JaHWeH weer aan Abram verskyn en Hy het aan hom gesê: Opregte 16:20-21:
JaHWeH bevestig hier wéér die Verbond wat Hy ongeveer 8 jaar gelede met Abram gesluit het. Hy waarsku Abram egter:
Sarai was egter nog steeds onvrugbaar. Sy het egter al haar weë aan Hagar geleer en sy het nie in enige manier nagelaat om in Sarai se goeie weë te volg nie - (Opregte 16:25). Toe Sarai reeds 75 jaar oud was en sy geen kinders vir Abram kon baar nie, het sy ongeduldig begin word. Satan het hierdie ongeduld van Sarai uitgebuit en haar aangepor om Hagar as vrou aan Abram te gee. Sarai sê toe vir Abram: Génesis 16:2:
Satan het hier weer sy eeu-oue taktiek gebruik om die man deur sy vrou by te kom. Net soos Adam ook na sy vrou, Eva, geluister het, tot sy verdriet en tot die verdriet van almal na hom, so het Abram ook na Sarai geluister - in plaas daarvan om vir JaHWeH te raadpleeg. Volgens JaHWeH se Verbond aan Abram, sou sy erfgenaam uit sy liggaam voortgekom het - (Génesis 15:4). Die eersgeborene sou dan ook die erfgenaam wees. Satan het geweet dat al sou Sarai wel geboorte skenk ná Hagar, dan sou dit nie meer saak maak nie, want die eersgeboortereg bepaal: Deuteronómium 21:15-17:
Op die ouderdom van 85 jaar gee Sarai haar diensmeisie aan Abram as vrou - (Génesis 16:3 en Opregte 16:27). Sy word swanger en haar laerklas mens kom na vore toe sy haarself bo Sarai verhef en daar groot jaloesie tussen die twee ontstaan. Sarai klae by Abram en hy sê aan haar: Génesis 16:6
‘n Boodskapper van JaHWeH kry Hagar egter in die wildernis en beveel haar om na Sarai terug te keer en haar te verneder onder die hande van Sarai. Die Boodskapper sê toe aan Hagar: Génesis 16:10-12:
Die hoofsaak van hierdie Belofte aan Hagar was dat Jismael vrugbaar sou wees en dat die Boodskapper verwys het na haar saad. Die eienskappe van die seun word aan haar oorgedra, maar nêrens kom ‘n bevel of opdrag: “Volg My Weë na nie.” Abram was 86 jaar oud toe Jismael gebore is - (Génesis 16:16). Dit was die jaar 2034 na Adam. Abram was hier ongehoorsaam aan die eerste Verbond wat JaHWeH sestien jaar tevore met hom gesluit het: “wees rassuiwer” - (Opregte 13:17 en 18). Volgens Deuteronómium 23:7 en 8 kan die kind van die Egiptenaar eers in die derde geslag in die vergadering van JaHWeH kom. Toe die tyd dus naderkom dat JaHWeH Sarai se baarmoeder wou open, kom sluit Hy ‘n ander Verbond met Abram - die Verbond van die Besnydenis, wat ‘n Verbond van afskeiding is. JaHWeH skei die saad van Abram se huishouding om so Sy eie saad teen verbastering te beskerm. Toe Jismael 13 jaar oud was - Abram was toe 99 jaar oud - in die jaar 2047 na Adam, verskyn JaHWeH aan Abram en sê: Génesis 17:1-4:
Wat het dus hier gebeur? Omdat Abram reeds ‘n saadlyn by Hagar verwek het, het JaHWeH Abram se status as “verhewe vader” verlaag na dié van “vader van menigtes”. Daar sou dus meer saadlyne uit Abram voortvloei.
Verder sê JaHWeH in vers 6:
Die Verbond word baie duidelik gesluit tussen die verskillende saad en nie as een saad nie. (Sien diagram) In vers 9 bevestig JaHWeH weer die Belofte van Kanaän: “MAAR jy moet my Verbond hou, jy en jou saad na jou, IN JULLE GESLAGTE.” Dan word daar in vers 10 ‘n verdere onderskeid gemaak en u moet asseblief doodseker maak dat u hierdie begrip reg verstaan. Die diagram wys dit baie mooi uit:
In vers 12 en 13 word almal in Abraham se huis hierby ingesluit. Die “julle” waarvan in vers 10 en 11 gepraat word, sluit dus Abraham se hele huishouding in.
Dít is dan wat die Verbond van die Besnydenis behels. Daar word nêrens gepraat van bloed nie en ook word daar nêrens enige opdrag gegee dat hulle wat besny word, JaHWeH se Wette moet nakom nie. JaHWeH gee wel te kenne hoe hierdie Verbond van Hom gebreek kan word.
JaHWeH gaan verder en VERHOOG die naam van Sarai (dominerend) na Sarah (edelvrou, prinses of koningin). Bladsy |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|