|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Vertalingsmeganisme Daar is deurlopend gebruik gemaak van die oorspronklike Hebreeuse teks, die versamelde Griekse tekse en sowat 30 ander vertalings, insluitende die Afrikaanse 33/53- en Afrikaanse 83-Vertaling. Na die Latynse Vulgaat, is ook verwys. Alle bronne is saamgevat in die Lys van Verwysingsbronne. Gebruik is gemaak van Strong’s/Gesenius/Louw & Nida en ander Woordeboeke, Lexikons en insette van ander gesaghebbendes en die geskrifte van die Dooie See Rolle. Argeologiese, volkekundige, geologiese, geskiedkundige teologiese en ander bronne is ook geraadpleeg waar dit nodig gevind was. Daar is deurgaans gepoog om die woordelikse en letterlike vertalings te handhaaf, maar waar idiome ter sprake was, is die dinamies ekwivalente metode gebruik, andersins sou die resultaat ‘n totaal onsamehangende en niksseggende gebrabbel wees. ‘n Argief is gestig om alle restourasies te dokumenteer en te boekstaaf. Hierdie Skrif is ‘n eerste uitgawe en sal voortdurend ondersoek word en as/wanneer beter navorsing verdere inligting aan die lig bring, sal dit bygewerk word en in ‘n volgende uitgawe vervat word.
|
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|