|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Saulus van Tarsus Die vertalingskomitee verwerp die geskrifte van Paulus, die Edomitiese Jood Saulus, met minagting. Ook sy sogenaamde bekering op pad na Damaskus. Die bekering van Saulus op die pad na Damaskus word weergegee in Handelinge 9, maar as gevolg van Saulus [Paulus] se uitlatings in Handelinge 9:22, waar hy verkondig het dat hy self die Christus is, is sy verdere geskrifte onttrek. “Maar Saulus het al meer krag ontvang en die JeHûWdahiete wat in Damaskus woon, in die war gebring deur te leer: Ek is die Christus.” of in Grieks: Sau‘lo” de; ma‘llon ejnedunamou‘to, kai; sunevcune tou;” jIoudaivou” tou;” katoikou‘nta” ejn Damaskw‘/, sumbibavzwn o{ti ou|tov” ejstin[Ek is] s][[die] Cristov” [Christus]Sou hierdie lastering teen JaHWèshua, die Enigste en Ware Gesalfde, ‘n losstaande vertalingsfout gewees het, kon dit dalk geïgnoreer word. Die uitlatings van Paulus in 1 Korinthiërs 4:15-16:
en 1 Korinthiërs 14:37: 37 “As iemand meen dat hy ’n profeet of ’n geestelike mens is, moet hy erken dat wat ek aan julle skrywe, bevele van die Here is.” asook Galásiërs 4:14: 14 “en julle het my beproewing in my vlees nie verag of verfoei nie, maar julle het my ontvang as ’n engel van God, ja, as Christus Jesus.” bevestig egter dat hy wel verkondig het dat hy self die Christus (die Gesalfde) is. Verder vervloek Paulus in Galásiërs 1:8-9 enigiemand, selfs ‘n Hemelse Boodskapper, wat enigsins iets anders verkondig as dat hy, Paulus, die Christus is. “Maar al sou ons of ’n engel uit die hemel julle ’n evangelie verkondig in stryd met die wat ons julle verkondig het, laat hom ’n vervloeking wees!” As gevolg van hierdie lastering teen JaHWeH en teen diegene wat in die hemele woon [Openbaring 13:6], is sy verdere geskrifte asook Handelinge 13-28 uitgelaat en het dit dus geen verdere nut vir die Boek van Herinnering nie. Onlangse navorsing oor die toestande wat geheers het in Antoichië, die hoofkwartier van Paulus en die eerste Christenkerk, het die volgende aan die lig gebring: Uittreksel uit “Word in Life Study Bible” van “Thomas Nelson Publishers” (vertaal in Afrikaans met klemtekens ingevoeg): “Antiochië, ‘n Model vir die moderne kerk? Alhoewel eerste-eeuse Christene gereelde pelgrimsreise na Jerusalem onderneem het om in die bovertrek te vergader, was dit die stad Antiochië, en nie Jerusalem nie, wat die middelpunt van die vroeëre Christendom was. Die feit van die saak is, moderne kerke kan Antiochië beskou as ‘n voorbeeld van hoe God se mense behoort te wees en wat hul behoort te doen. Soos die meeste stede van vandag, het Antiochië ‘n uiteenlopende rasseverskeidenheid met menigvuldige kulture gehad. Gevolglik, toe die verstrooide gelowiges daar aankom (Handelinge 11:19-20), moes hulle worstel om die evangelie betekenisvol te maak vir ‘n verskeidenheid van groepe. Vier faktore het meegehelp tot hulle sukses. Hulle het etniese diversiteit gesien as grense waardeur gebreek moes word, in stede van die bestaande norm (“status quo”) wat behou moes word. Antiochië het die vier dominante etniese groepe van sy bevolking, Grieks, Siries, Swart en Joods van mekaar afgeskei. Maar die evangelie breek mure van verdeling en vyandigheid af (Efésiërs 2:14-22) en bring uiteenlopende mense saam in Christus. Ons weet dat die Antiochië-gelowiges deur die etniese grense gebreek het, want ... 2) Hulle het spoedig multi-etniese leierskap gehad. Die kerk het pastore, onderwysers en evangeliste in diens geneem wat die samestelling van die gemeenskap gereflekteer het. Let op na die deursneebevolking van die stad wat verteenwoordig is deur die leierskapspan in Handelinge 13:1: , ‘n Hellenis van Cyprus, grootgemaak in ‘n priesterlike familie. Tereg was hy die eerste belangrike leier van die nuwe groep (sien Handelinge 4:36; 11:22-23). Simon (Niger), ‘n Swartman. Lúcius van Cirene, ook van swart afkoms. Manáen, ‘n jeugvriend van Herodes Antipas (die heerser wat vir Johannes die Doper vermoor het, Markus 6:17-28), moontlik nog familie, en sekerlik ‘n vooraanstaande lid van die gemeenskap. Saul, ‘n Hellenistiese (Sefardiese) Jood van Tarsus(Spanje) met rabbiniese opleiding en ‘n Fariseër wat Romeinse burgerskap gehad het. Let op hoe Bárnabas moeite doen om hierdie jong ongetoetsde leier in diens te neem vir die werk - (Handelinge 11:25-26). 3) Hulle het evangelisasie-spanne uitgestuur. Net soos die kerk te Antiochië gestig is deur gelowiges wat uit Jerusalem gevlug het, so het die kerk evangelisasie-spanne uitgestuur om die storie van Jesus te vertel. Paulus het Antiochië as basis van sy operasies vir die drie opeenvolgende toere gebruik - (Handelinge 13:1-3; 15:36-41; en 18:22-23). Inteendeel, Antiochië het gedien as ‘n kruispad vir reisigers van die Tigris en die Eufraat-riviervalleie aan die Ooste, Klein-Asië na die Noorde en Egipte na die Suide. So was dit dan moontlik vir die kerk om ‘n internasionale uitreiking vanuit sy eie tuisdorp te behou.4) Hulle het verenig om projekte van medelye daar te stel. ‘n Hongersnood in Judea het ‘n geleentheid geword vir die multi-etniese Christene in Antiochië om hulle hoofsaaklik Joodse broers in Judea te bedien - (Handelinge 11:27-30). Paulus het die waarde van die “politiek van medelye” besef om die losstaande kerke te verenig. “Onthou die armes” het sy strydkreet geword om gelowiges in Efése, Korinthe, Thessaloniscense, Galásië en Rome te verenig met dié in Jerusalem - (Handelinge 20:17-18; 35; 2 Korinthiërs 8:1-9; 15; Galásiërs 2:10). In die geheel gesien het Antiochië die model geword van hoe die kerk behoort te funksioneer as hul omring word deur uiteenlopendheid en kulturele verskeidenheid.” Handelinge 13:1-4 gee ‘n beskrywing van die Swart-, Baster- en Joodse medeleraars van Paulus en gaan voort deur te sê dat die “Heilige Gees” vanuit hierdie gemengde vergadering sekere opdragte sou gee. Dit is totaal onmoontlik, aangesien die Heilige Gees oftewel die Gees van Apartheid van JaHWeH, nie sal funksioneer in ‘n kerk of vergadering waar basters teenwoordig is nie. Dit is dan ook hieroor waarom die geskrifte van Paulus uiters verdag voorkom. Hy was die vader (pous) van ‘n “nuwe” verbasteringsgodsdiens, strydig met die Wette van JaHWeH en strydig met die boodskap van ons Verlosser, JaHWèshua, die Gesalfde. Sien Deuteronómium 23:2:
|
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|