|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Die Huidige Situasie van die Boerevolk Stap-vir-stap het die sataniese aanslag op die volk deur die Afrikaanse Kerke feller en feller geword. In 1983 sien een van die mees verraderlikste geskrifte wat nog ooit in Afrikaans geskryf is, die lig: Die Nuwe 1983-Afrikaanse Bybelvertaling, geskoei op die “New International Version”, waarin gepoog word om die hele verbroederings- en wêreldverbasteringsgodsdiens van die Nuwe Eenwêreld Orde aan die laaste oorblywende Apartheidsvolk te gee. Meedoënloos propageer die Boerevolk se herders vanaf dieselfde kansels waarvan apartheid verkondig is, dat apartheid nou ‘n gruwelike sonde, oftewel, ‘n oortreding van die Almagtige Vader se Wet is. Dit, terwyl die begrip “apartheid” met al sy verbuigings, eenduisend-twee-honderd-sewe-en-sewentig [1277] keer in SY oorspronklike Geskrifte geskryf staan. Ons staan tans in die jaar 2000 op die vooraand van ‘n wetsontwerp van die kommunistiese ANC-regering wat reeds ingedien is, wat dit ‘n kriminele oortreding sal maak, sou jy eksklusief en ongestoord jou Skepper tussen jou blanke rasgenote wil dien. Hierdie gruwelike wet wat beplan en uitgevoer word deur die Satan self, met die volle medewerking van kerk- en politieke leiers, het ten doel om die laaste oorblywende blanke saad te vernietig. Was dit nie vir die wonderbelofte van ons Verlosser in MattithJaHûW [Matthéüs] 24:22, sou ons geen kans teen hierdie aanslag gehad het nie. “En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word.” Dit is teen hierdie agtergrond dat ‘n groep Boere (mans en vrouens) besluit het om hierdie aanslag teë te staan deur te soek na die Waarheid in die mees onversteurde en onvervalsde Geskrifte van ons Hemelse Vader. Iewers moes geskrifte bestaan wat onvervals gelaat was deur Satan se addergebroedsels, naamlik die teoloë, die vertalers, die oorskrywers en die vervalsers. Ons het immers die belofte daarvan van ons Verlosser in MattithJaHûW [Matthéüs] 5:18: “Want voorwaar Ek sê vir julle, voordat die hemele en die aarde verbygaan, sal nie een jod of een tittel van die Wet ooit verbygaan totdat alles gebeur het nie.” Hierdie belofte is getrou en talle oorspronklike geskrifte bestaan vandag nog wat die Waarheid getrou weergee. Hierdie groep Boere het gedurende 1998 met dié grootse taak begin en op 16 Desember 1998 te Bloedrivier ‘n Gelofte afgelê dat hulle hul volk sal voorsien van ‘n Skrif, so vry as wat menslik moontlik is, van die suurdeeg van Satan se diensknegte. (Sien Aanhangsel A) Die “Apartheid van JaHWeH - ‘n Boek van Herinnering”, is die produk van hierdie Gelofte en die volgehoue toewyding van hierdie groep. Wie hierdie mense is, is nie van belang nie, wat van belang is, is dat hulle slegs na Waarheid en die eer van hul Vader, JaHWeH, soek. Met die hedendaagse moderne tegnologie in die rekenaarswese, was dit moontlik om ‘n woord-vir-woord transliterasie en vertaling vanuit die oorspronklike Hebreeus, Aramees en Grieks te doen. Die Bybel, soos ons die “heilige geskrifte” ken, is ‘n samestelling van ses-en-sestig geselekteerde boeke. Die volgende argument wat geopper kan word, is dat niemand die reg het om enige deel van die Bybel weg te neem of by te voeg nie. ‘n Vers ter stawing hiervan is gewoonlik Openbaring 22:18-19: 18 “Want Ek betuig aan elkeen wat die Woorde van die profesie van hierdie Boekrol hoor: As iemand by hierdie dinge byvoeg, dan sal Elohim oor hom die plae byvoeg waarvan in hierdie Boekrol geskrywe is”. 19 “En as iemand iets van die Woorde van die Boekrol van hierdie profesie wegneem, dan sal Elohim Sy deel wegneem uit die Boekrol van die Lewe en uit die Stad van Apartheid en uit die dinge waarvan in hierdie Boekrol geskrywe is.” Soos duidelik uit hierdie gerestoureerde vers gesien kan word, mag ons niks byvoeg of weglaat van die Boekrol Openbaring nie, en het dit geen betrekking op die hele saamgestelde Bibleos oftewel Bybel nie. Die saamgestelde boek is Bybel genoem na aanleiding van die woord Bibleos in Grieks, wat versameling boeke beteken. Die groot vraag wat ons moet vra is: Wie was die samestellers van die Bibleos? Die Bybel is in 321 AD onder leiding van die grootste moordenaars van gelowige kinders van die Hemelse Vader, naamlik Keiser Konstantyn en die Rooms-Katolieke Kerk saamgestel. Hierdie selfde organisasie sou ongeveer 1 700 jaar later die geestelike waardes en norme van hierdie Apartheidsvolk van JaHWeH vernietig en wel onder die dekmantel van die Wêreldraad van Kerke!
|
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|