Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Hoofletters, klemletters en leestekens

Alle hoofletters, klemtekens en leestekens is invoegings wat die Afrikaans vereis om ‘n korrekte weergawe weer te gee. Daar is deurgaans gebruik gemaak van die spelreëls soos in die 33/53 Afrikaanse Vertaling, met die volgende wysigings: Waar betekenisse van woorde aangedui is, is van ( ) gebruik gemaak. Waar ‘n invoeging gebruik moes word om die sinskonstruksie van die woordelikse vertaling te laat vlot, is [ ] gebruik. Waar die Afrikaanse- en die Hebreeuse woord saam gebruik is, is van ‘n / gebruik gemaak. Verder is van voetnotas gebruik gemaak in gevalle waar omskrywings noodsaaklik was.

Daar is ook deurgaans van kruisverwysingsverse gebruik gemaak wat die leser in staat sal stel om die verskillende Boekrolle aan mekaar te koppel, veral dié Boekrolle wat vir die meeste mense nuut sal wees. Hierdie werk is nog nie afgehandel nie, en ‘n volledige Verwysingsboek word vir die toekoms beplan.

Verder het ons aan die VADER titels en verwysings toegeken deur waar bekend, na HOM te verwys met hoofletters, soos HY, SY, HOM, ensovoorts. Na die ander Wesens van die Elohim word verwys met Hy, Sy, Haar, Hulle, Manne, Boodskapper Geeste, Wesens, ensovoorts.

‘n Verdere ontdekking was die Geeste van JaHWeH wat beskryf word as Wysheid, Tug, Kennis, Insig, Vrees, Verstand, Woede, Vuur, Grimmigheid, Barmhartigheid, Waarheid, ensovoorts. Van Hulle is vroulik en van Hulle is manlik. Verder word hierdie Hemelwesens tesame met SY Boodskappers en SY Seun beskryf as Rots, Skild, Oë, Vinger, Arm, Uitgestrekte Arm, Sterke Hand, Seun van Adam, SY Apartheid en vele meer.

Sekere woorde dui ‘n toestand aan en hierdie fisiese plekke/toestande is waar nodig geag, in hoofletters weergegee, soos byvoorbeeld: Doderyk/Sheol is ‘n ewige toestand en bewaringsplek vir die onregverdiges. Dieselfde met Dood, Dwaasheid, Heylel, Nagash/Slang, Draak, Abbadon, Leviatan en Dwaasheid. Hierdie toestande/plekke/persoonsname staan direk teenoor die positiewe, maar moes noodwendig met hoofletters geskryf word om die kontras tussen JaHWeH en Satan aan te dui.

 


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001