Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Apartheid

Hierdie woord “apartheid” [vd,qo qodesh, Strongs 6944] vanaf ”apartgestel” [vd’q; qadash Strongs 6942] en die ander verbuigings daarvan wat op 1 276 plekke in die Boek van Herinnering voorkom, is konsekwent as apart, aparte, apartes, apartheid, aparthede en apartgestel, vertaal en was vir eeue met ‘n niksseggende woord, “heilig” en sy verbuigings vertaal.

Omdat hierdie woord so omstrede is en omdat daar in JesaJaH 29:21 geprofeteer is dat SY kinders vir een enkele woord vervolg gaan word, het die vertalingskomitee dit gerade geag om DERTIEN Woordeboeke en Konkordansies se betekenisse van hierdie omstrede woord, hierby aan te heg as Aanhangsel B.

Sodoende sal u as leser elke verbasteringsprediker wat nog wil probeer verkondig dat heiligheid nie apartheid is nie, se lasterlike mond snoer. Die vertalingskomitee wat hul werk op die 1933-Afrikaanse Ou Vertaling voortgesit het, het in 1953 hul verslag gepubliseer en die Afrikaanse Ou Vertaling sodoende aangepas. Ons haal aan uit die boek: “In die begin was die Woord”, geskryf deur G S Wegener, op bladsy 227:

Ingrypende veranderings was daar nie. In enkele gevalle is die vertaling verbeter, die woordkeuse

is soms gewysig met die bedoeling om weg te beweeg van die Statevertaling. Nietemin word ‘jongmeisies’ en ‘skaapwagters’ weer ‘maagde’ en ‘herders’ , terwyl die woord ’apart’ deurgaans deur iets anders vervang word. In elk geval sou die gewone leser nie juis iets van dié verbeterings opmerk nie.”

Dit is ‘n blatante en infame leuen dat die vertaling verbeter is deurdat die woord apart vervang moes word met ‘n ander woord. Die woord waarmee die verraderlike vertalers apart vervang het, was die niksseggende woord heilig. Sodoende is die duidelike bedoeling en gees van JaHWeH se Woord onherroeplike skade aangedoen, soos uit die volgende gerestoureerde verse aangetoon.

Deuteronómium 7:6: “Want jy is ’n apartgestelde volk vir JaHWeH jou Elohey; jou het JaHWeH jou Elohey uitverkies om uit al die volke wat op die aangesig van die grond/adamah is, Sy Eiendomsvolk te wees.”

Deuteronómium 14:2: “Want jy is ’n volk apart gestel aan JaHWeH jou Elohey, en jou het JaHWeH uitverkies om Sy Eiendomsvolk te wees uit al die volke wat op die aangesig van die grond is.”

Levítikus 20:26: “En julle moet vir My apartes wees, want Ek - JaHWeH, is apart; en Ek het julle van die volke afgeskei om Myne te wees.”

So verdwyn dan ook die werklike betekenis van Daniel 11:30 wat duidelik uitspel dat die Satan se aanslag aan die einde gerig sal wees teen die Verbond van Apartheid.

30 “Want skepe van die Kittiërs sal teen hom kom, en hy sal moedeloos word; dan sal hy teruggaan en sy toorn openbaar teen die Verbond van Apartheid en optree; en hy sal teruggaan en ag gee op die wat die Verbond van Apartheid versaak het.”

Verder in die oorspronklike Geskrifte kom begrippe soos die Apartheid van die aparthede, Apartheidsplek, MY Apartheid, SY Apartheid, die Naam van My Apartheid, die berg van My Apartheid, die Verbond van Apartheid, Apartheid aan JaHWeH, op feitlik elke bladsy voor en beskrywe dit die volmaakte toestand waarna JaHWeH se kinders moet streef om in die Koninkryk te kom.

Hierdie begrippe maak ‘n totale bespotting van die moderne liberale godsdiensbeskouing dat apartheid ‘n sonde teen die mensdom is, en dat verskoning gevra moet word daarvoor. JaHWeH is ‘n Elohim van Apartheid en enige poging van ons as vertalers om hierdie feit te verdoesel, sou as verraad teen SY ewige Insetting beskou word.

Verdere feite ter stawing en bevestiging van die apartheidsbeginsels van JaHWeH, word regdeur die Boekrolle gevind.

Die Sewende Gebod in Exodus 20:14 wat sê: “Jy mag nie verbaster nie.” Ons Hemelse Vader sou nooit so ‘n swakbewoorde Wet gee waar egbreuk in die tiende én in die sewende gebod hanteer word nie.

Met die sluiting van die besnydenisverbond van Génesis 17:1, word Abraham gebied om rassuiwer voor JaHWeH se Aangesig te wandel.

In Deuteronómium 23:2 word basters verbied om in die vergadering van JaHWeH in te kom.

JaHWeH beloon vir Pínehas in Númeri 25 met ‘n ewige priesterskap toe hy die JisraEliet en die bastervrou, waarmee dié gemeenskap gehad het, doodslaan. JaHWeH het Sy ewige Verbond van Vrede met Pínehas en sy nageslag opgerig vir hierdie weldaad wat hy gedoen het.

Ons Verlosser, JaHWèshua het ons in MattithJaHûW [Matthéüs] 5:17-18 verseker dat hierdie apartheidsbeginsels sal geld totdat Hy weer aarde toe kom.

 

Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001