|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Heraldiek - Geskryf deur Kallie Herbst Carl Sandberg het jare gelede gesê dat, indien ‘n volk of gemeenskap tot niet gaan, daar altyd een rede voorgehou kan word: Hulle het vergeet waar hulle vandaan kom. Kan dit die rede wees vir die verwarring en toenemende probleme wat soos ‘n plaag oor die Blanke Westerling hang? Is dit die rede waarom daar so ‘n gevry word om anderskleuriges ten spyte van rasseverskille, geloof en identiteit, by die Witman in te forseer? Het die Witman sy sin vir en rigting verloor? Pootjie ons onsself oor misplaasde sogenaamde skelwoorde soos “apartheid”, “konserwatief,” “regs” ensovoorts, of het ons maar net eenvoudig vergeet wie ons is en wat in die geskiedenis gebeur het. Indien dit die geval is, kan ons gerus die woorde van die filosoof George Santayana ingedagte hou – “Diegene wat nie die verlede ken nie, is gedoem om dit te herhaal.” Beteken dit dat die witman weer sy kop moet uitsteek vir `n “kontak met Dingaan”? Sal ons weer die swoeg en sweet van ons voorouers moet deurmaak om uit te vind wie ons is, het ons die geskiedenis van die Wit Ras vergeet, asook die lesse wat in die geskiedenis geleer is? Teen hierdie agtergrond wil skrywer vir u vra of u al gewonder het wat die betekenis van ‘heraldiek’ of embleme en familiewapens is? Waar het hulle hul oorsprong gehad en waarom beklee voorwerpe soos die leeu en die eenhoring (hetsy ‘n perd, bok of net die horing alleen) sulke prominente plekke in die Westerse nasies se heraldiek (wapenkunde)? Waarom sou die leeu op die koninklike skild gekroon wees en nie die buffelhoring of enige ander dier nie? Ken u die oorsprong van die Ierse Harp, die Skotse Rooi regopstaande leeu, die Rooi-Hand embleem van Ulster, die wapenskild van Westminister en die 12 juwele in die kroon van St Edward? Moet ook nie ons eie ou Transvaalse wapen vergeet nie! Wat sien u daarop en wat beteken dit? Later meer hieroor. Waarom het die V.S.A. die embleem van die Arend met die olyftakkie en die pyle gebruik — om maar net ‘n paar te noem! Het u geweet dat die en vele ander embleme van Brittanje, die V.S.A. en ander Kelt-Sakserse volke, identies is met die stamnasionale en koninklike embleme van antieke ISRAEL?? Dit is terloops ‘n feit wat gebaseer is op onweerlegbare bewyse! Dit kan slegs ontken word deur diegene wat die bewyse nie wil ondersoek nie of dit wel ondersoek het, maar met een of ander duistere en voorbedagte rade, ten spyte van wat hulle sien, die bewyse nogtans minagtend verwerp. Waarom gebruik die Kelt-Sakserse volke die embleme van die sogenaamde “Verlore volk van Israel” en hoe het hierdie embleme en wapenkunde by hulle ontwikkel en by hulle uitgekom? Het dit vir ons in hierdie donker en moelike tyd enige betekenis? Herbert Luthy het eenmaal gesê: “Those concerned with the future should look to the past.”
Daar is ‘n ou spreekwoord wat sê dat een prentjie meer werd is as duisend woorde. Die bewering is natuurlik waar, want die idee wat byvoorbeeld in ‘n prent of simbool vervat is, oorbrug grense en kan deur baie geslagte verstaan word, al kan hierdie geslagte nie die oorspronklike taal praat of lees nie. Die simboliek van die prentjie kan egter deur almal verstaan word, terwyl, indien dit in ‘n geskrewe woord was, sou dit ‘n tyd neem om die woord te ontsyfer om die konnotasie daarvan te verstaan. Dink maar as vrouens byvoorbeeld inkopies doen – die prentjie wat as identifikasie van die produk dien, bepaal in die meeste gevalle die keuse van die produk. Dink ook byvoorbeeld aan ‘n handelskip, waarop die vlag van die eienaars wapper – vir uitkenning en identifikasie doeleindes. Soos wat dit van die een geslag na die ander oorgedra is, is die reg om sekere of alle embleme te gebruik, met jaloesie bewaak. Selde of ooit het die een stam ‘n ander se embleem oorgeneem. Britse Howe het lank van die praktyk gebruik gemaak om mense deur middel van hul familiewapens te identifiseer. Dit is veral besonder belangrik waar hulle deur die eeue ‘n taal– naams– en lokaliteitsverandering deurgemaak het; en sodoende alle kennis van hul oorsprong in die proses verloor het. Dan kan dit wel teruggevoer word na hulle embleme en wapenskilde. Hoeveel van u weet vandag wie u stamvader was wat aan die Kaap geland het – en hoe het sy wapen of embleem gelyk? Waar kom hy vandaan en uit watter stam is hy? In die lig hiervan, wonder ‘n mens waarom historici so min aandag skenk aan die heraldiek in hul pogings om die geskiedenis en bewegings van die Westerse volke op te teken, veral ten opsigte van hul vestiging in die Noord-Weste van die Britse eilande, Kanada, Amerika, Nieu-Seeland, Australië en ook Suid-Afrika! Ons geskiedenis in Suid-Afrika is wel goed gedokumenteer, maar WAAR kom al ons voorvaders vandaan? ‘n Mens wonder hoe die geskiedenis daar sou uitgesien het as die historici hierdie bronne van die heraldiek na behore gebruik het? Kom ons waag dit deur te sê dat die vroeë geskiedenis van Europa net so volledig sou wees as die van Babilonië, Egipte of Griekeland! By die weeg van omstandighede, kry ‘n mens die indruk dat die een of ander oorweldigende mag vir ‘n tyd lank die navorsing ontmoedig het, selfs verhinder het, moontlik uit vrees dat ons mag uitvind wie ons werklik is.
Dit staan soos ‘n paal bo water dat die wapens en embleme van Brittanje, Ierland, V.S.A., Noorweë, Denemarke Ysland, Nederland, Suid-Afrika, Duitsland, Flaandere en ander verwante lande, identies met die van antieke Israel is. Met die uitsondering van die Walliese draak, wat nie ‘n oorspronklike Britse- of Israel embleem is nie, is elke nasionale embleem van Brittanje, Wes Europa die V.S.A. en al die ander blanke lande, ‘n ISRAEL embleem. Natuurlik sal daar diegene wees wat redeneer dat die Kelt-Sakserse volke die embleme uit die Bybel aangeneem het toe hulle Christene geword het. Hierdie bewering het geen grond nie, aangesien die embleme reeds in gebruik was toe die Kelt-Sakserse volke Europa geplunder het en na Brittanje gekom het. Dit is `n aansienlike paar eeue vóór die aanvang van die Christen-era! Daar kan ook geredeneer word dat die gebruik van die Israel-embleem blote toevalligheid is. Indien wel, is dit werklik toevallig vreemd dat die toevallighede slegs onder die Kelt-Sakserse volke voorkom! Ondervinding leer ons dat indien iets een maal voorkom, dit per ongeluk is, as dit twee maal voorkom, dit toevallig is,maar as dit drie maal voorkom, het dit definitiewe betekenis. Wat sal ons sê as daar ongeveer 30 van antieke Israel se embleme in een of ander variasie te vinde is onder die heraldiek van Brittanje, Wes Europa, die V.S.A. en ander genoemde lande … ook op ons ou Transvaalse Vierkleur en wapen. Glo dat dit nie aan toeval te danke is nie, daar is ‘n groot betekenis “verskuil” in die oorsprong en gebruik daarvan. Hierby kan nog bygevoeg word dat baie van die embleme ook voorkom in die heraldiek van wydverspreide Kelt-Sakserse volke. Dié embleme word eenvoudig so baie gebruik, gevolglik is die enigste objektiewe verklaring hiervoor dat hierdie heraldiese embleme uit die verlede kom en vandag nog deur die afstammelinge van dieselfde mense gebruik word. Daar is dus ‘n gemeenskaplike oorsprong en ‘verband’ tussen die mense wat dit in die gryse verlede gebruik het, ten spyte van die huidige taal– en nasionaliteitsverskille en tydgrense en die Witmense van vandag. Ons moet dus net die spoor terugvolg om by die oorspronklike draers van die embleme uit te kom. Die oorspronklike en logiese doel van die heraldiese embleme is om familie, stam, ras en volksidentiteit, van geslag tot geslag aan te toon. Dit beteken dat die mense wat vandag die Israel-embleem gebruik, die voortsetting en nageslag van daardie volk moet wees. Daar is natuurlik ook ander maniere om ons Israelidentiteit te bewys, maar in die lank vergete veld van heraldiek is daar oortuigende en onweerlegbare bewyse dat die Kelt-Sakserse volkere die voortsetting van JaHWeH (Elohim) se diensvolk – Israel is. Ek verwys nie na die bastervolk wat vandag in ‘Palestina’ sit nie – maar na Blanke Volkere wat die fisiese afstammelinge is van daardie ‘verdwene’ volk wat bekend was as ‘Israel’. Hierdie Kelt-Sakserse volkere is die WARE Israel van die Bybelgeskiedenis en profesië, nie die konglomerasie van alle kleure en geure, “identiteitsloos” – natuurlik, wat vandag deur die kerke voorgehou word as ‘Israel’ nie. Skrywer plaas “identiteitsloos” in aanhalingstekens, want net soos wat die huidige JOODSE Staat in 1948 nie ‘n spesifieke Jood kon identifiseer wat onder “The Law of Return” Israel-identiteit en nasionaliteit kon opeis nie, net so het die woord ‘Israel’ ook vir die Kerk ‘n brandnetel geword – daarom die vergeesteliking van die Israelvolk – die diensvolk van JaHWeH (Elohim) op aarde tot vandag toe nog! Of dit nou so geïdentifiseer word al dan nie, hierdie identifikasie is die basiese doel van heraldiese embleme, in hierdie geval meer spesifiek die Israel-embleme.
U kan gerus die bekende Ebed – JaHWeH-liedere (die Kneg-van-die-JaHWeH-liedere) in JeshaJaH 40-65 lees. Hierdie Kneg van JaHWeH is allereers die volk Israel self en eers as dit duidelik word dat Israel misluk en gehoereer het (afgodediens bedryf het), weg van die roeping van die Allerhoogste, word die val van die Kneg van JaHWeH plaasbekledend deur die Messiah vervul. Wanneer die Bybel as geheel, as die produk van EEN WIL verstaan word, word dit baie gou duidelik dat dit JaHWeH se Eie openbaring is - van ‘n groot doel wat Hy uitgewerk het in die menslike geskiedenis omdat ‘Israel’ sy blanke volk, ‘n belangrike komponent uitmaak van hierdie doel en werk Hy dus deur Sy diensvolk, genaamd Israel. Die fundamentele plan van hierdie Doel is die herstel van die gevalle en sondevervloekte wêreld, in sy oorspronklikheid en volmaaktheid, om die mens se lewe en wêreld in harmonie te bring met ‘n volmaakte skepping. Die nabye plan is egter die herorganisasie van die menslike geskiedenis en om dit in te pas met die Skepper se Wil en Wette en die daarmee gepaardgaande beïndiging van alle bose magte wat die mens nou konfronteer. Die Bybel is dus getuie van ‘n proses van selektiwiteit vanaf Adam, deur Abraham, Isak en Jakob, tot op ons van vandag wat deur en deur ISRAELIET is. U weet, vroeër jare het die teologie gepraat van die “goue draad” wat dwarsdeur die Bybel gevolg kan word. Doen uself ‘n guns en gaan praat daaroor met ‘n leraar en u sal groot oopgesperde oë as antwoord kry. Hulle het die “draad” verloor. Dit is tog snaaks hoe die teologie kan verander, om nie eers te praat van die “onveranderlikheid” van Elohim nie. (Daar is ‘n boek op die mark – geskryf deur ‘n prominente leraar wat die klok hoor lui het- maar nie weet waar die bel hang nie - met die hoogdrawende titel - “Die Wonderbaarlike Veranderlikheid van die Onveranderlike God". Wil u dit glo?) Aan die hoof van hierdie diensvolk staan die Koning wat ook Wetgewer is; aan die diensvolk word die Wil in die vorm van Elohim se Gebooie oorgedra. Aan die volk is die groot en heilige verantwoordelikheid opgedra om die Regverdigheid van Sy Koninkryk en Wette aan alle mense (Adam - wit volkere) bekend te maak. Na ‘n lang tyd van slawerny in Egipte en ‘n verdere 40 jaar van voorbereiding en suiwering in die woestyn, lei JaHWeH Sy volk Israel in die Beloofde Land in, die land wat ons vandag as Palestina/Israel ken. Alhoewel die volk aanvanklik die groot verantwoordelikheid wat aan hulle opgedra is, aanvaar het, het latere geslagte hul rûe op die hoë roeping van Elohim gekeer. In plaas van om hul lewens te rig volgens Elohim se Wette en Wil, het hulle die Bose weë gevolg, die heidense afgode aanbid - met katastrofiese gevolge dat die KONINKRYK van die Messiah ophou bestaan het as ‘n eenheid. Die vrede en regverdigheid wat daaruit gevloei het, is vervang deur oorlog, invalle, twis, verdrukking, armoede, siektes, pes, droogte en oneindig baie meer booshede. Of dit nie genoeg was nie, word die heilige koninkryk en volk as sulks, in twee dele geskeur: Die Tien Stamme in die Noorde, of Huis van Israel en die Twee Stamme in die Suide, die Suidryk, of genoem die Huis van Juda. Vir ongeveer 250 jaar bestaan die twee koninkryke afsonderlik langs mekaar, soms in vrede en soms in oorlog en soms as bondgenote van een van die vreemde volke wat oorlog teen die ander Ryk voer - (vergelyk die geskiedenis van RESIN en PEKA vanaf JeshaJaH 7). Tog, soos wat geslag op geslag volg, het die volk gefaal om na Elohim terug te keer, sodat hulle uiteindelik, deurdat JaHWeH Sy beskermende Hand van hulle onttrek het, in twee groot afsonderlike ballingskappe weggevoer is - (daar was ‘n paar kleiner ‘ontvoerings’ wat die grotes voorafgegaan het). Die Tien Stamme van Israel was die eerste om te val. Na ‘n lang en bitter stryd is die Noordryk verwoes deur die Assiriërs wat alle oorlewendes noordwaarts na die gebied tussen die Swart- en Kaspiese Seë weggevoer het - na Halag en Habor - in die stede van Medië! - 11 Konings 17:6. Die deportasie was in ongeveer 721 v.C. voltooi, maar ongeveer 100 jaar later is die Assiriese Ryk deur Babilon en haar bondgenote omvergegooi. Die Israeliete is van Assiriese oorheersing bevry, maar in plaas daarvan om terug te keer na Palestina, begin hulle eers noord en later wes te trek - Noord-Wes Europa binne. Ongeveer 120 jaar nadat die Noordryk geval het, word die Twee Stamme, of die Suidryk aangeval, oorwin en na Babilonië weggevoer. Ongeveer 70 jaar later is ‘n klein oorblyfsel van die oorspronklike ballinge toegelaat om na Palestina terug te keer om die stad, Jerusalem en die Tempel te herbou. Hulle het daar gewoon tot en met hul laaste en finale verstrooiing in 135 n.C. Wat vandag as “Jode” bekend staan, is ‘n mengelmoes van nie–Israelitiese nasies en ‘proseliete’ uit die heidendom, met bitter min van die ware en oorspronklike Huis van Juda in hulle geledere - wat deur die Messiah ‘adders’ en ‘slange’ genoem is. (Sien my verhandeling getitel: “Die Twee Sade Van Génesis 3:15.”) Intussen het die Tien Stammeryk, wat ander name aangeneem het, noordwaarts getrek en opgebreek in kleiner stamgroepe, familiegroepe – en ‘clans’. (Dink aan Hagar die verskriklike - hulle het so gelyk!) Deur die verandering van lokaliteit, taal, naam, stam en eenheid het hulle “verlore” geraak vir die geskiedenis … maar nie vir die Profete van die Skrif nie – want hulle het presies geweet waar ‘Israel’ hulle nou bevind … Ook nie vir die historikus wat hierdie dinge weet en verstaan en wat sy sout werd is nie, want hy soek hulle op deur middel van die gebruik van hulle stam-embleme, hulle taal, kultuurgewoontes en deur die profete goed te lees en te ken! Tog is dit snaaks, dat terwyl die Israelvolk in ballingskappe weggevoer is, stuur JaHWeH eerstens Sy profete en daarna Sy Apostels om Sy Beloftes van ‘n wonderlike tyd van herstel in die toekoms - nadat hulle deur die Messiah verlos is - te verkondig. Israel sal weer bymekaar gemaak word en as instrument vir JaHWeH se plan, herstel word - (maar teen watter prys – kyk wat het die Blanke Volkere van die Wêreld alreeds betaal – net as gevolg van gewone dom onnoselheid!! - Hosea 4:6?) Dan, onder die Persoonlike toesig van die Messiah op die ‘Troon van Dawid’ sal Israel voortgaan om die regverdigheid van Sy KONINKRYK te verkondig en te illustreer. Dit is belangrik om te let dat Israel se lang tydperk van ‘ballingskap’ dan beëindig sal wees. Terselfdertyd sal die Blanke Israel volke, ten spyte van die Sataniese magte wat dit weerstaan, weer herstel en verenig word. Desnieteenstaande die feit dat “die KONINKRYK naby gekom” het, het die Israelvolk sy ‘identiteit’ verloor, met die gevolg dat hulle onbewus is van hul ware identiteit, asook die Skepper se Wil en doel vir Sy volk. Sekerlik is dit nog belangriker om in die wêreld van smarte en stryd, wat atoomuitwissing in die gesig staar, nogtans die ‘verlore Israel’ te vind, om die Ware Israel bewus te maak van haar identiteit en die noodsaaklikheid vir die terugkeer tot hul Maker wat alleen die voorbereiding kan tref vir Sy koms en die vervulling van Israel se lot in die Groot Plan. Dit sal ‘n tydperk wees soos wat Jesaja dit in Hoofstuk 51 beskryf. Lees dit gerus !! Vir hierdie doel, tel ons die geskiedenis van Blanke Israel op met die roeping van Abraham in Génesis 12:1-3. Hier sien ons dat die Almagtige met ‘n MENS ‘n Verbond maak - onvoorwaardelik, onveranderlik en onherroeplik. Hou hierdie drie punte altyd in gedagte, want nie eers die sonde, ongehoorsaamheid of enigiets wat die mens Abraham kon doen, sou dié Verbond tot niet verklaar het nie. Dit is baie belangrik! Abraham en sy vrou verlaat Mesopotamië in ‘gehoorsaamheid’ aan die Skepper se bevele en trek wes na Kanaän. Dit is die begin van ‘n selektiewe ras, waardeur die Almagtige, Israel tot stand laat kom het. Die eerste seleksie was Abraham self, daarna uit sy agt seuns, kies Hy een seun naamlik Isak – gebore uit Sarah. Uit sy twee seuns kies Hy vir Jakob (Esau het HY gehaat - Maleági 1:3) Jakob se naam word langs die Jabbokrivier verander na Israel – dit beteken “Prins-” en “medeheerser saam met die Messiah”. Jakob-Israel op sy beurt, word die vader van twaalf seuns en hulle ontwikkel later in die Twaalf Stamme van Israel. Hierdie volk, gebore uit die Twaalf Stamme Koninkryk, vorm die kern van die ware uitverkiesing – nie dit wat deur Augustinus en al die ander “Kerkvaders” – in elkgeval ‘n spul Rooms-Katolieke – geleer word nie. Waar wil ‘n mens dit duideliker en eenvoudiger hê as in Elohim se Woord self. Nee, maar mensgemaakte dogma en tradisie en die oorlewering van die ‘ou mense’ (aanhangers van die Babiloniese Talmoed) is mos die antwoord op alle kwelvrae. Om ‘n groot hongersnood te oorkom, gaan Jakob en sy seuns na Egipte en dit is híér in die landstreek van Gosen waar die twaalf seuns ontwikkel in die volk ‘Israel’. Hierna volg die Exodus waartydens Elohim Sy volk verlos van die slawediens wat hulle in Egipte verrig het. Hy lei hulle deur die woestyn na Sinai – onder sekere Primêre en Sekondêre vaandels en embleme – (Génesis 49). Hier word hulle as volk verenig en HY tree met hulle in die “HUWELIK” … ’n volk waarvan Hy die KONING is. Hy gee vir hulle Wette wat geld vir elke faset van die menslike lewe, godsdienstig, polities, sosiaal en ekonomies. Gedurende die 40 jaar tydperk in die woestyn word die volk onderrig in die toepassing en gehoorsaamheid van hierdie Wette. Na aan die einde van die 40 jaar, word die stam van Levi afgesonder vir die priestersamp en onder die ander stamme ingedeel. Hulle is aangesê om priesterlik onder die ander stamme te arbei en het dus nie ‘n gedeelte land van hulle eie in KANAäN gekry nie. Vir dié rede en ook omdat daar nie van hulle verwag was om militêre diens te verrig nie, is hulle dikwels nie as een van die 12 stamme gereken nie. Dus, met Levi wat nie as ‘n stam getel het nie, maar Josef wat in twee verdeel is onder sy twee seuns, Efraim en Manasse, was daar nog altyd 12 stamme. |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|