|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Die Nasionale Wapenskild van die Verenigde State van Amerika bevat ‘n arend, dertien pyle, ‘n olyftak met dertien blare en dertien olywe en ‘n ring van wolke. Die President se Seël en Vlag bevat ook die son en 12 mane. Die nommer 13 was die nommer van Manasse: Die stam van Josef was tussen Josef se twee seuns verdeel - Efraim en Manasse. Efraim (wie - al was hy tweede gebore - in die Geestelike Plan van Elohim vernaamheid gegee is) het die plek van die 11de stam van JisraEl behou. Josef se jonger broer Benjamin was die 12de stam. Manasse het toe die 13de stam geword. Die nommer 13 in die Skrif is die nommer van rebellie.300 In ‘n sin het hierdie “rebellie” van Manasse plaasgevind toe die kolonies vanaf Brittanje weggetrek het om Amerika te stig. Manasse beteken “vergeetagtig”; en waarlik, as enige persoon vergeetagtig is met betrekking tot hulle eie nasionale herkoms en hulle Elohim, is dit Amerika. Is dit net toeval dat die leuse van die Verenigde State ‘E Pluribus Unum’ is, wat ‘Een Uit Hoeveel’ beteken?; want Elohim het Abraham uit al die mense van die wêreld geroep om Sy Eiendomsvolk te wees, aan Hom apartgestel as Sy uitverkorenes. In Goties beteken die naam van Amerika Koninkryk van die Hemel. Toe die pelgrims na die Nuwe Wêreld gekom het, het hulle verklaar dat hulle deur Elohim hiernatoe gelei is. Elohim het gesê dat Hy ‘n plek uitverkies het waar hulle nooit weer hoef rond te swerf nie, en dat Elohim hulle in hierdie land301 sou plant. In vervulling van profesie, is Amerika hierdie tweede Beloofde Land waarin Elohim se ware JisraEl finaal tot ruste sou kom; hulle sou nie langer sonder ‘n tuiste deur die wêreld hoef rond te swerf nie, totdat Elohim Sy uitverkorenes van JisraEl weer bymekaar maak en hulle na die Beloofde Land van JisraEl teruglei - die land wat aan ons vaders Abraham, Isak en Jakob en hulle saad na hulle vir altyd beloof is. Hierdie tweede uittog302 sal gebeur wanneer die land van al die gruwels skoongemaak is; wanneer die bose plakkers van die aangesig van die aarde af verdryf is en wanneer die land en die hele aarde nie net skoongemaak is nie, maar heeltemaal genees is (na die oorspronklike glorie herstel is). Amerika is duidelik die land, die wildernis waarna Elohim beloof het om Sy mense te lei en hulle op te bou303 – ‘n land met dieselfde bome wat Elohim beloof het om vir Sy volk te plant. Amerika blyk ongetwyfeld hierdie Laaste Grens te wees, die JisraEl mense van blanke Europa het almal hier na Amerika gemigreer – baie min, indien enige, het ooit uit Amerika getrek. En waarlik, die vorming van Amerika was op daardie tydstip een stap in die rigting van die uiteindelike herversameling van die ware JisraEl; want al die stamme van JisraEl (elke Europese nasie) is hier in Amerika versamel;304 en is steeds besig om hiernatoe te kom vir finale rus en veiligheid terwyl die einde van hierdie bose tyd naderkom.305 Verder, net soos ons gesien het dat die Troon van Dawid na die Britse Eilande oorgedra was, so het Elohim ook belowe om Sy volk in ‘n nuwe land te vestig. Die Keltiese en Noorse volke wat van die Britse Eilande oorgevloei het en hier in Amerika gevestig is, is ook ‘n vervulling van die profesie dat Josef soos ‘n jong vrugteboom by ‘n fontein sou wees wie se takke oor die muur rank (nasionale grense).306 Brittanje is die Eiland van Efraim wat by ‘n fontein is (omring deur water) wat so voorspoedig was dat haar takke oor die muur gegroei het en nie net na Amerika nie, maar na Kanada, Australië, Suid-Afrika en die hele wêreld versprei het. Geen ander ras van mense het al so oor die aardbol versprei nie – en was so ontsaglik voorspoedig waar hulle ookal gekies het om wortel te skiet nie. In die oorplasing van die Troon van Dawid, het Elohim JisraEl soos ‘n sederboom gesien waarin ‘n arend die boonste teer puntjies (die Koning se dogters) geneem het en hulle na ‘n ver en afgeleë nasie toe geneem het waar hulle weer geplant sou word.307 soos die profesie, het hulle vooruitgegaan en sterk geword, en het apart van die res van haar Europese broeders in Brittanje, Australië, Suid-Afrika, Kanada geleef. Amerika word ook genoem in die profesie wat vir die seuns van Josef gegee is, want Elohim het gesê dat nadat die vrugbare boom oor die muur (na Amerika) gegroei het, die boogskutters hom gehaat en hom bestry en na hom geskiet het.308 Hierdie boogskutters waarna verwys word, kon dalk oorspronklik die Amerikaanse Indiane gewees het (sowel as die Indiane in Kanada, die Australiese inboorlinge, en die Swartes in Suid-Afrika).309 Nou het Elohim hierdie land aan Sy volk belowe. Diegene wat weier om Elohim se Soewereiniteit en Elohim se Plan vir Sy volk te aanvaar, sê dat die Blanke volk die land van die Indiane gesteel het. Dit is nie waar nie. Dr. Barry Fell van Harvard Universiteit, bewys in sy drie boeke “Bronze Age America”, “Saga America” en “America B.C.”310 dat daar Noorse Wiking-nedersettings, sowel as Griekse en Feniciër en ander nedersettings 311 hier in Amerika was voor die tyd van die Messias – lank voordat die Indiane gearriveer het. Verdere bewyse hiervan kan in “Christians Before Columbus” deur Earl Jones gevind word. Daar moet ook kennis geneem word dat die Indiane nie die regmatige inwoners was nie, want Elohim het hierdie land aan Sy volk gegee. Sommige mense sal dit nie kan aanvaar nie, maar, toe Elohim die Beloofde Land in Palestina aan Abraham en sy afstammelinge gegee het, was die land deur Kanaäniete bewoon.312 Dit het nie saak gemaak nie, want Elohim het vir Sy volk gesê om hierdie onwettige inwoners uit die land uit te dryf. Die aarde en die volheid daarvan is Elohim s’n.313 Dit is Sy Reg om die land te gee aan wie Hy verkies en Elohim het verklaar dat Hy die reg tot die hele aarde aan die Kinders van Adam gegee het.314 As jy dalk ‘n huis of ‘n gebou besit en jy beplan het om van jou familie daar te laat woon; en ‘n paar vuil dwelmhandelaars of rondlopers het in die plek ingebreek en dit bewoon, het jy dan nie die reg om hulle te laat verwyder nie, sodat die regmatige inwoners (of erfgename) daar in vrede en veiligheid kan woon nie?315 Die sondige en bose wêreld waarin ons leef sou hierteen ‘n saak maak, met die redenasie dat straatleeglêers (wie nie belasting betaal nie) meer regte na publieke parke het as die fatsoenlike mense wie hierdie parke geskep het (en wie se belastinggeld hulle onderhou). Maar ons weet wat reg, fatsoenlik en wettig is. Elohim het belowe dat as ons Sy Wet gehoorsaam, Hy ons oormatig sal seën en die onwettige bewoners van die land min in getal sou word.316 Dit het in die vroeë dae van Amerika gebeur toe ons Elohim se Wette gehoorsaam het; maar, omdat ons van Elohim se Weë weggedraai het, het die onwettige bewoners soos hase aangeteel en muteer soos ‘n onbeheerbare kanker. Elohim het ook verklaar dat indien ons nie gehoorsaam is nie, verskriklike vloeke oor ons sou kom; ons vyande wat tussen ons woon die kop sal word, en ons die stert; amper al die lelike goed wat met ons hier in Amerika gebeur, is die resultaat van ons wetteloosheid en is in die Skrif voospel – ook VIGS.317 Verder ly Amerika - die Koninkryk van Hemel, onder geweld deur al daardie derde-wêreld volke wie besig is om met geweld in te kom en daarop aandring om daar te kan woon, deur die Amerikaners onderhou te word en gelyke status gegee te word met die ware Amerikaners. Amerika sal onder die druk van hierdie mense inmekaar stort omdat ons Elohim se Weë versaak het, verbonde met hulle gemaak het, en hulle toegelaat het om hulle heidense gode en bose weë in ons land in te bring.318 Soos in alle Bybelse geskiedenis, sal Elohim weer eens ons vyande gebruik om ons tot bekering te dwing totdat ons terugkeer na Elohim en Sy Weë. Toe Amerika gevorm was, is die Artikels van die Konfederasie in 1781 bekragtig wat verklaar het dat hierdie nuwe land gevorm was “om Elohim te verheerlik en om die Koninkryk van JaHWèshua Messias te bevorder”. Amerika is hierdie Koninkryk van die Hemel waarin Elohim se volk geplant sou word om nie langer rond te swerf nie. Een van die belangrikste simbole van die Verenigde State, die “Liberty Bell”, dra die inskrywing, “Proclaim Liberty throughout the Land ...” (Roep ‘n vrylating in die land uit) Levítikus 25:10. Hierdie Vryheidsklok staan nog steeds in Philadelphia, Pennsylvania – ons nasie se eerste hoofstad. Philadelphia beteken, “Die Stad van Broederlike Liefde”. JaHWèshua het gesê, “As julle My liefhet, bewaar My Gebooie.”319 Dit moet hier uitgewys word dat “broederlike liefde” net moontlik is wanneer ‘n mens tussen broeders320 bly en wanneer hierdie broeders die Wette van Elohim volg. Elohim het ook gesê dat ander sal weet dat julle My volk is deur julle liefde.321 Ware liefde is beskryf as gehoorsaamheid aan Elohim - om Sy Weë te volg (nie die mens se weë nie322). Elohim is Regverdig, Afgesonderd, en Presies; Hy is ‘n Elohim van Orde, en Elohim is Liefde. Daarom, is Regverdigheid, Apartheid, Presiesheid en Liefde gedefinieer deur Elohim se Verordening in Sy Afgesonderde Woord – wat nooit verander nie.323 Vir bewyse dat ware liefde gehoorsaamheid is, sien Johannes 14:15 en 1 Johannes 2:5; 5:2, 3. Verstaan verder die volgende verse in konteks: Psalm 66:18; Spreuke 28:9; Hebreërs 6:10; Jakobus 2:5, 17; 1 Johannes 3:1, 16, 17, 22; 4:7-11, 16, 20, 21; Openbaring 12:17; 14:12; 22:14. Om deur Elohim verseël te word, is dit noodsaaklik om hierdie verse te kan verstaan en om deel te wees van die oorblyfsel wat die oordeel wat gaan kom te oorleef. Soek hulle asseblief nou op en keer terug na Elohim, Sy Weë; op Sy Terme: JaHWèshua is die enigste Weg na die Lewe, en die voorwaardes is nie onderhandelbaar nie en nie oop vir kompromie of verandering nie. Soek Elohim op Sy Manier, volgens Sy vereistes en leef daarvolgens. Elohim het lewe en dood voor ons gestel; Hy wil hê dat ons die lewe sal kies.324 In Hebreërs 11:6 sê die Skrif: “En sonder geloof is dit onmoontlik om Elohim te behaag; want hy wat tot Elohim gaan, moet glo dat HY IS en ‘n beloner is van die wat Hom soek.” Eerstens, diegene wat na Elohim sou kom, moet glo dat Sy Skrif waar en onveranderlik is, Tweedens, moet ons Hom ywerig soek. Hoe kan ‘n mens Elohim soek? – net deur gehoorsaamheid! Geloof kom alleenlik deur dit wat Elohim openbaar en in Sy Woord besluit is;326 en Jakobus 2:17 sê dat geloof sonder werke dood is. Soos ons gesien het, het Elohim verklaar dat die Troon van JisraEl drie keer oorgegee sou word; en die Troon was van Jerusalem oorgegee aan Ierland, van Ierland na Skotland, en van Skotland na Engeland. Is dit net per toeval dat die setel van die regering van die Verenigde State ook drie keer oorgegee is? Die setel van die regering is van Brittanje oorgegee aan New York Stad, wat vir ‘n kort tydperk die hoofstad van die Verenigde State was (1789 – 1790); toe van New York Stad na Philadelphia, ons tweede hoofstad (1790 - 1800); en uiteindelik van Philadelphia na Washington D.C. (1800). Ons huidige hoofstad, sowel as ons noord-westelike staat was altwee vernoem na ons eerste President, George Washington. Ironies genoeg het George Washington self van koninklike bloed afgestam. Hy was 54 geslagte vanaf Odin, die eerste koning van Skandinawië (van wie Koningin Elizabeth ook afstam). Toe die eerste regering van die Verenigde State gevorm is, wou die volk eenparig hê dat George Washington koning moes word, waarop hy verklaar het, “Ons het geen koning behalwe JaHWèshua Messias nie.” Die feit dat die Verenigde State sy amptenare verkies, is ook ‘n vervulling van profesie.327 Brittanje behou die Monargie wat aan Dawid beloof is; en al kon Amerika hierdie Monargie wettiglik behou het, het sy, volgens Elohim se Goddelike Plan, verkies om haar amptenare te verkies. Voordat die kinders van JisraEl die Beloofde Land kon inneem, moes hulle die Jordaan Rivier oorsteek, en hulle was bang vir die wrede Kanaäniete. Voordat die vroeë volksplanters die nuwe beloofde land kon inneem, moes hulle die Atlantiese Oseaan oorsteek, waarvandaan hulle deur Elohim gelei is,328 en hulle het gou vir die wilde Indiane bang geword. Dit is in hierdie nuwe lande dat Elohim eendag Sy hele ware JisraEl volk weer bymekaar sal maak. Hierdie tweede uittog sal so skouspelagtig wees, dat die verlossing van Egipte oorskadu sal wees, en hierdie nuwe uittog, weer na die beloofde land, sal die onderwerp van historiese bespreking en herdenking wees.329 Die pelgrims wat na Amerika gekom het, het na hierdie nuwe land verwys as Die Wildernis, en Nuwe Kanaänland. Hulle het na hulleself verwys as die kinders van Abraham, Isak en Jakob/JisraEl. Toe die vroeë koloniste in Amerika aangekom het, het hulle eerste ‘n kerk gebou voordat hulle hulle eie huise gebou het; net soos die kinders van JisraEl die Tabernakel (Elohim se woonplek) eers tussen hulle gebou het. Verder was die Tien Gebooie en die Wette van die Bybel die eerste en enigste Wet van die vroeë kolonies, en al die wette wat later geskep is, was op die Bybel gebaseer. In die vroeë Verenigde State (tot ‘n tydjie gelede) moes ‘n mens ‘n Christen gewees het wat JaHWèshua Messias bely het en wie se lewe vlekkeloos was, voordat hy in ‘n publieke kantoor kon werk. Hierdie fondasie op die Woord van Elohim, was die rede vir Amerika se grootheid, en is deur baie bekende persone opgemerk.330 Die rede vir Amerika se agteruitgang en demoralisasie, is die wegbeweeg van Elohim se Wet. As ‘n persoon die Grondwet met begrip lees, is dit sonder twyfel dat die konstitusie nie die vryheid van Godsdiens aan enige Godsdiens behalwe die Christendom verleen nie – dit het vryheid en beskerming net aan ware denominasies van Christendom in die aanbidding van JaHWèshua Messias gebied. Net soos JisraEl in die Skriftuurlike tye in twee koninkryke (noord en suid) verdeel het, so was Amerika331 ook in die Burger Oorlog verdeel. As ‘n mens al die stamme van JisraEl tel, is daar 13; Amerika het 13 oorspronklike kolonies gehad. Elohim het verklaar dat JisraEl so baie soos die sterre in die hemel sal wees. Elohim sê vir ons dat Sy ware JisraEl deur die wonde (“stripes” in die King James Version) wat die Messias ontvang het, genees is, (KJV) - “by His stripes we are healed.”332 Soos die meeste Britse vlae, bevat Amerika se vlag sterre en strepe. Die oorspronklike koloniale vlag het 13 sterre gehad. Ons huidige vlag het 50 sterre – nog ‘n prominente getal in JisraEl wat die Jubileumjaar aandui, waarin alle skulde afgeskryf is en die land aan die regmatige, oorspronklike eienaars terugbesorg is. Dit is wat bedoel word met “Verkondig Vryheid deur die ganse land” soos op die vryheidsklok te vinde is. Hierdie Jubileumjaar sal op die 6000ste jaar vanaf die Skepping plaasvind (heelwaarskynlik iewers tussen die jare 1996 en 2001 van ons kalender); dit sal die 120ste Jubileum vanaf die skepping wees. 120 is ook ‘n noemenswaardige getal in die Skrif; dit toon ‘n periode van wag en volharding aan. JaHWeH het 120 jaar in die tyd van Noag gewag terwyl die ark gebou word, dieselfde aantal jare wat JaHWeH gesê het die mens sou leef333 – die tyd wat hy moet verduur voor die herstel van alle dinge. Die kleure van ons vlag is rooi, wit en blou (en die blou is ‘n diep koningsblou wat amper pers is). Die einste kleure rooi, wit en blou/pers is ook die kleure van JisraEl wat gebruik is in die Tabernakel van JisraEl en in die priesterlike klere.334 Verder is hierdie kleure self ook duidelik sigbaar in die gesigte en liggame van ware JisraEliete; die vel is wit met ‘n blosende voorkoms as gevolg van die suurstofryke bloed (en soos ons reeds gesien het, is die Adamiet/Hebreër/JisraEliet as wit, mooi, en met ‘n blosende voorkoms, beskryf); die blou/pers is sigbaar in die suurstoflose bloed; die Skrif sê self: “die sweer van ‘n wond suiwer die kwaad uit.” (KJV – “the blueness of a wound cleanses away evil”)335 Blou is duidelik sigbaar in die retina van die oë van die Adamiese/JisraEl ras. In die Skrif is 12 die nommer van Geestelike Regerings Volmaaktheid; daar was twaalf stamme van JisraEl (Die Priesterstam van Levi word nie bygetel nie) wat in 4 Brigades van drie stamme elk versamel is. Elohim het JisraEl bevel gegee om ‘n regverdige sisteem van weegstene en lengtemates te hê.336 Amerika en Brittanje volg hulle eie sisteem van gewigte en afmetings wat op die faktor 12 gebaseer is. Terwyl Josef in Egipte in die gevangenis was (voordat hy verhef is), het hy ‘n droom vir die Farao se bakker uitgelê337 wie ook in die gevangenis was. Is dit net toevallig dat die kinders van Josef regmatige gewigte en afmetings het wat op die nommer 12 gebaseer is - die nommer van die kinders van JisraEl en Geestelike Volmaakte Regering? Is dit verder toevallig dat ‘n dosyn 12 en ‘n bakker se dosyn 13 is? Is dit net toevallig dat die Britse duim amper identies is met die oorspronklike Hebreeuse duim? Op 16 Oktober 1746 sou die vroeë kolonies deur ‘n woedende Frankryk aangeval en onderwerp word. Toe die volksplanters (wie min in getal was) hiervan te hore kom, het hulle almal bymekaar gemaak en ‘n nasionale tyd van vas en gebed uitgeroep. Om ‘n lang storie kort te maak, is die hele Franse vloot deur verskeie rampe uitgewis voordat dit selfs by die kolonies uitgekom het. Toe hulle van die nederlaag van die Franse vloot te hore kom, het die koloniste bymekaar gekom om Elohim te prys, en die koerante het opgeteken dat Elohim Sy volk verlos het, net soos Elohim Sy volk uit die land van Egipte verlos het en die leër van die Farao in die Rooi See laat verdrink het.338 Dit is ook interessant om daarop te let dat toe twee gedenknaalde in Kaïro in Egipte gevind is, een aan Engeland (Efraim) gegee is en nou in die hoofstad van Londen op die walle van die Teems staan, en die ander is gegee aan die Verenigde State (Manasse) (ongeveer 1880) en staan in Central Park in New York Stad, wat op ‘n tyd ons nasie se hoofstad was. Hoe eienaardig dat twee monumente vanaf Egipte (waar Efraim en Manasse miskien kon rondgespeel het toe hulle kinders was) aan die einste lande van die stam van Josef gegee is. Net soos wat JisraEl beveel is om die Fees van Takskuilings te herdenk as ‘n herinnering van hulle tog deur die wildernis, so ook, as ‘n herinnering, het Elohim beskik dat Josef apart van sy broers moes leef;339 en dit is die geval: Efraim (Brittanje)340 en Manasse (die Verenigde State) wat die Huis van Josef verteenwoordig, lewe wel apart van die res van hulle Europese broers. Verder is die Engelse ook in hulle denke apart, want hulle stel dit duidelik dat hulle nie van Europa is nie, maar Britte; en die Britse mense het die bou van die Tonnel341 van die begin af teengestaan; want hulle wil hê dat die Franse en die res van Europa in Europa bly. Daar moet ook kennis geneem word dat Elohim Josef in Egipte gebruik het om die hele JisraEl van hongersnood en dood te red. Die stam van Josef is ‘n spesiale stam, want dit was tussen Josef se twee seuns, Efraim en Manasse, verdeel, wie die mees prominente stamme van die Huis van JisraEl was. Soos geskiedenis die manier het om homself te herhaal, is Efraim en Manasse (die Stam van Josef) gedurig deur Elohim gebruik om die hele JisraEl (die blanke nasies), en die hele wêreld te red van alle soorte hongersnode, oorloë, ellendes, natuurlike rampe. Eintlik is dit die Verenigde State van Amerika wat die hele wêreld gevoed het, net soos Josef deur Elohim gebruik is om JisraEl en die wêreld gedurende die tyd van hulle hongersnood te voed.
Dit moet uitgewys word dat alhoewel daar duidelik baie verskillende volke in die verskeie moderne nasies van JisraEl verteenwoordig word, elke nasie deur ‘n afsonderlike stam verteenwoordig is, en hulle kan net gesorteer word deur hierdie nasies met die profesieë van die Skrif te vergelyk, en die karaktertrekke van die stamme. Daar word nie gestry dat die blanke nasies grootliks met mekaar ondertrou het nie, so dit sal lyk asof hulle nie meer uitgeken kan word nie. Dit is egter nie die geval nie. In die boek van Openbaring, word ons gesê dat daar 12 000 getuies van elk van die twaalf stamme van JisraEl verseël is; en die Messias het vir Sy dissipels gesê dat hulle in die Koninkryk na posisies van mag aangestel word waar hulle die twaalf stamme van Jisrael sal oordeel.343 Al kan ons nie verstaan hoe Elohim op die spoor van almal bly nie, Hy gweet wie is wie. Sy Woord sal vervul word.
Die simbole van hierdie vroeë Koloniale vlae was leeus, troepe, kastele en hekke, perde en ruiters, ‘n arend, ‘n gerf van koring, en interessant genoeg, Dawid en Goliat. Die meeste van die slagspreuke in Latyn het ‘n sentrale tema, naamlik vertroue in Elohim en dat die Messias die Leier of Soewereine Heerser is. Een leuse is veral interessant, en dit is: “YaHWeH-Nissi: YaHWeH Our Banner.”345
Een van die mees bekende vroeë Amerikaanse vlae is die Massachussetts Vlootvlag van die Amerikaanse Revolusie in 1776 wat ‘n groen denneboom en slang bevat het met die leuse, “’n Beroep op Elohim346 – Moenie op my trap nie.” Ander bekende vlae van hierdie tydperk bevat ook slange met die leuse, “Moenie op my trap nie.” Die Fort Moultry Vlag van 1775 het ‘n blou veld met ‘n wit sekelmaan op met die leuse “Vryheid”. (Word vervolg.) |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|