|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Die Nasionale Wapenskild van Kanada kom baie ooreen met die Wapenskild van Brittanje. Die wapen stel verskillende groepe voor wat Kanada opmaak: Engeland, Ierland, Skotland en Frankryk. Die Franse leuse beteken “Van See tot See”. Die Kanadese vlag van die 1920’s was baie anders as die eenvoudige moderne vlag wat net ‘n rooi esdoringblaar op het, maar die blaar self is betekenisvol. Die Skrif sę vir ons : “Geseënd is die man ... [wie nie ‘n vriend van die węreld is nie ... maar wie gelukkig in JaHWeH se Weë is] ... en hy sal wees soos ‘n boom wat geplant is by die waterstrome ... en waarvan die blare nie verwelk nie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit;” en “Geseënd is die krygsman wat op JaHWeH vertrou, en wie se vertroue JaHWeH is. Want hy sal wees soos ‘n boom wat by die water geplant is ... maar sy blad bly groen.”296 Dit moet hier gemeld word dat die oorspronklike esdoringblare op die Kanadese vlag van die 1920’s, wat in die onderste derde van die wapenskild was, groen esdoringblare was. Dit is baie insiggewend om se sien dat van al die nasies van die węreld, Kanada die enigste een is wat as ‘n dominium bekend was. Dit is interessant om te sien dat die Skrif verklaar: “Toe JisraEl uit Egipte getrek het, die huis van Jakob uit ‘n volk met ‘n vreemde taal,297 het Juda Sy Apartheid geword, JisraEl sy ryksgebied (dominium).”298 Is dit net toevallig dat Elohim gesę het dat JisraEl se ryksgebied van “see tot see” sou wees?299 Die skilde van die twaalf provinsies en gebiede van Kanada bevat ook berge, ‘n son, ‘n bison, ‘n skip, leeus, eenhoring perde, ‘n wolf, ‘n eiland, water, kruise, lelies, blare en koring.
Die vlag van Australië vertoon die “Union Jack” in die vryhoek, met ‘n wit sewe-punt ster daaronder in die middel. Vier kleiner sewe-punt sterre verskyn in die vlagsoom in die vorm van die Suiderkruis (‘n prominente konstellasie); die sterre verteenwoordig die wonde wat die Messias aan die folterpaal opgedoen het: die kroon van dorings, die spyker in Sy hande, en die spyker in Sy voet; die kleiner vyf-punt ster verteenwoordig die spieswond in die Messias se sy. Die wapenskild het ‘n Emu (volstruis), ‘n kruis, maltese kruis, sterre in die suiderkruis patroon, ‘n valk, verskeie leeus, en krone; in sommige weergawes word die hele onderkant van die wapen ondersteun deur ‘n verspreide tak van ‘n wattelboom met bloeisels. Die wapenskilde van die provinsies van Australië bevat leeus, eenhorings, perde, distels, kruise, ramme, bulle, koring, 5, 6, 7 en 8-punt sterre, die son, baie tipe horings, en olyftakke.
Nieu-Seeland kry sy naam van sy Hollandse ontdekkers wie dit na ‘n provinsie in Holland vernoem het: Sjaelland. Nieu-Seeland se vlag is baie dieselfde as Australië se vlag. Nieu-Seeland se wapenskild bevat ‘n leeu, vyf-punt sterre in die formasie van die suiderkruis; skepe, ‘n ram se wol (vlies), en koring.
Die Republiek van Suid-Afrika was eers die Unie van Suid-Afrika genoem. Suid-Afrika se vlag is gebaseer op die ou Prinsevlag, waaronder die Hollanders hulle onafhanklikheid in Europa verkry het. In die middel van hierdie vlag is daar drie ander vlae gesentreer; hulle is, van links na regs: die “Union Jack”; die vlag van die Oranje Vrystaat (met die drie-kleur van Holland in die vryhoek); en die Vierkleur van die Transvaal (die vlag van die ou Zuid-Afrikaanse Republiek vanaf 1857 tot op die einde van die Boere-oorlog in 1902). Die Latynse leuse van Suid-Afrika “Ex Unitite Vires” beteken ‘Eenheid is Krag’. Die wapenskild bevat ‘n leeu, inheemse bokke (springbok en gemsbok) en wildsbokke (wildebees) en ‘n anker. Vir ‘n buitengewone, kort geskiedenis van Suid-Afrika, sien Vigilantes of Christendom (1990) deur Richard Kelly Hoskins. |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|