|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Heraldiek
Soos ons gesien het, het Blanke Israel deur sy hele geskiedenis sy ‘vaandels’ of ‘wapens’ met hom saamgedra – sonder dat hulle dit geweet het – en baie min blankes van vandag weet dat hulle eintlik onder hulle ‘Vadere’ se vaandels gebore en ook dood is, sonder dat hulle die gewigtigheid van die saak verstaan het. Soos gesien, was daar Primêre en Sekondêre embleme wat die besondere stamme uitmekaar geken het, maar die VIER HOOF-EMBLEME vind ons in die ou ‘Zuid-Afrikaansche Wapen’ of wat ons ook ken as die Transvaalse Vierkleur. As ons die Vierkleur sien, dink ons aan die Boerevolk en geen ander volk as die Boerevolk kan onder hierdie vlag geïdentifiseer word nie. Net so ook – toe Israel telkens en volgens Númeri 2 hulle laer in die woestyn opgeslaan het, moes hulle ‘TEKENS’, volgens Moses se bevel, in die sand gedruk word sodat hulle herkenbaar moes wees. As ons vlugtig na Númeri 1 kyk, sien ons dat die telling van die kinders van Israel op ‘n totaal van 603,550 (duisend) neerkom en dit sluit nie die Leviete in nie, want Moses was aangesê om hulle op te deel onder die ander stamme in. Ook was hierdie telling net van die ouderdom van 20 en hoër en sluit ook nie die kinders in nie – dit kan die telling dus tot oor een miljoen siele bring!! Om dus nou vir Koos, Jan en Giel te gaan opsoek, sou ‘n onbegonne taak gewees het, tensy jy geweet het hulle is uit die stam van Juda. Daarom gaan soek jy doodeenvoudig na Juda se Wapenskild – die LEEU – doen bietjie navrae en daar is hulle – jy vind hulle onder hulle familiewapen of embleem. Dit was die HOOFREDE hoekom Moses die volk opdrag gegee het om onder die vaandel van sy ‘vader se huis’ op te trek – sodat individue of gesinne of ‘Clans’ makliker opspoorbaar sou wees! – so-ook aan die einde van die dae waarin ons nou is – kyk na ‘n volk se embleme en jy WEET wie daar bly! As u die ou wapen van die Z.A.R. onder oë het, sal u sien dat dit uit ongeveer ‘n ronde sirkel bestaan met sekere afbeeldings binne-in. Bo-op die krommings van die sirkel, sit ‘n AREND – die hoofwapen van DAN – hy kyk oor sy linkerskouer. Onder sy regterpoot, op die boonste, linkerkanste deel van die sirkel, lê ‘n LEEU, die hoofwapen van Juda op sy pens en kyk na die MAN, die hoofwapen van Ruben, wat met sy linkervoet op ‘n graaf staan. Tussen die Leeu en die Man is daar ‘n afbeelding van ‘n skeepsanker met twee skerp punte – en om die skag van die anker krul daar ‘n slang. Wat beteken die anker en die slang? Die anker, weet ons, is ook ‘n wapenskild wat deur Sebulon (Holland) gebruik was deur die jare – en die mediese dienste maak ook gebruik van hierdie simbool. Die slang – weet ons, is ook ‘n sekondêre simbool van DAN. Onder die anker is daar ‘n ossewa – met sy disselboom wat op die grond lê. In die vroeë jare, nog vóór die Groot Trek, was daar ‘n os in die plek van die ossewa. Die OS, of dan wel die BUL, is die nasionale Embleem van Efraim. Na die Groot Trek, is die os vervang met die wa - wat in elk geval maar ‘n verpersoonliking van die Os was. Aan beide kante van die sirkel, na buite toe, is daar drie Vierkleure gedrapeer aan elke kant, wat lyk of dit aan lanse met skerp punte hang. Die middelste gedeelte, naamlik die WIT wys na vore. Wat is die kleure waarin hierdie ou Z.A.R. wapen uitgebeeld word? Ek gaan vir u aanhaal uit Sharon Turner - ‘n historikus van vaam - se boek, getiteld: “The History of the Anglo-Saxons” – 1840:
Kyk mooi na die Z.A.R. se wapen – die Vierkleur se kleure is Rooi, Wit, Blou en sy vertikale gedeelte is Groen – ook n Israelkleur – die verfynde afwerking – die tooisels en klossies – is in Pers en Goud!! Kyk na die hoogwaardigheids bekleërs met hulle amptelike drag by ‘n parade – of ander belangrike gebeurtenisse waar hulle optree, byvoorbeeld by ‘n staatsbanket – bedoelende toe ons nog ‘n WIT regering gehad het!! Hoekom is die kleure van hulle amptelike kleredrag nie pienk, swart, geel, grys, maroen, of wat ook al nie?
Die vier hoof-embleme, naamlik die Arend, die Leeu, die Man en die Os – of ossewa dan, vind ons hier in Suider-Afrika – en dit sê vir ons dat hier in Suid-Afrika ‘n groot verteenwoordiging van AL DIE STAMME van Israel is – onder aanvoering van Juda – die regeerder, altans, tot sover as 1994, toe die ‘MAG van die Heilige Volk geheel verstrooi is’ - (DaniEl 12:7) deur die leiers wat verleiers geword het en oorgegee is aan ‘hom wat nie jou broer is nie’ (Deuteronómium 17:15). Ons moet nie vergeet dat hier ter lande, die 1820 Setlaars hul gevestig het – uit die stam van Efraim nie. Asook die Franse Hugenote wat as gevolg van hul godsdienstige oortuigings uit Frankryk gevlug het – uit die stam van Aser, asook die baie Duitse wesies wat as gevolg van oorlog na Suid-Afrika gebring is – uit die seun GER – waaruit die Duitsers gestam het nie. Duisende volksgenote uit alle Stamme het in die vorige eeu na Suid-Afrika gekom en ook so vroeg as 1652 en daarna. U gaan nou vir my vra, maar hoekom is die Koningshuis dan in Brittanje – in Efraim se hande, terwyl die belofte aan die huis van Dawid gegaan het, waar gesê is dat daar nie `n man sal ontbreek wat op die troon moet sit nie.
As ons dan JUDA is – hoekom het ons nie daardie koningshuis wat aan die Huis van Dawid belowe is nie? Dawid was mos ‘n Judeër!! Dit was weer eens die na-ywer van Efraim wat die ander stamme niks gun nie, en het die Troon van die komende Messiah vir homself opgeëis.
Dit is dus duidelik dat ‘n deel van Juda wel in Brittanje beland het – en opgeneem is deur Efraim – daarom dan die Koningshuis binne die gebied van Efraim. Efraim, as magtige volk, tree dus op as ‘voog’ oor die Troon totdat ‘SILO’ - die Messiah kom. {As u my verhandeling oor die Twee Sade van Génesis 3:15, lees, sal u sien hoe die Kain-Sataniese saadlyn deur die eeue probeer het om sy saad in dié van die Ware Blanke Israelitiese bloedlyn in te wurm – In dié lig is dit nie vreemd dat hierdie Sataniese Saadlyn wel alreeds die troon van Brittanje beset nie – want as ‘n mens na die karakteristieke einskappe van die ‘Royal Family’ kyk – veral Prins Charles, sal ons merk dat baie van hulle prominente krom neuse het, veral die ouer geslag soos Koning George 11 en ander nabye familielede. Is dit nou moontlik dat Satan alreeds deur sy saadlyn, die Troon van die Messiah beset?? Het hy HOM voorgespring? Dit is HOOGS MOONTLIK!! } Kyk aandagtig na die sketse wat die Primêre en Sekondêre wapens of embleme uitbeeld – en veral na die vier HOOF-embleme – met betrekking tot die ou Z.A.R.-staatswapen. |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|