|
|
|
Die Ware Naam van ons Hemelse Vader
DOGS OF CHRISTIANITY Contamination of African Blood Liberal Afrikaner begins with Manipulation What was written in the Bible originally?
|
Heraldiek
Soms word gesê dat die gebruik van heraldiek sy oorsprong in die tyd van die Kruisvaarders gehad het. Dit is egter foutief, want ‘n amptelike pamflet van die V.S.A., getitel “Our Flag” sê:
Die baniére van die Romeinse soldate was sekerlik lank in gebruik, reeds vóór die van die Kruisvaarders. In legendes sowel as in kunswerke van antieke Griekeland, het ons ‘n rekord van die embleme wat deur die leiers van beide kante van die Trojaanse oorlog gebruik is. As ons nou na die Woord gaan, vind ons dat elk van die Twaalf Stamme van Israel ‘n embleem gehad het en dat JaHWeH (Elohim) ‘n bevel gegee het dat dit in gebruik onder Israel moes wees gedurende die 40 jaar van Israel se swerftog deur die woestyn. Dit word veral bevestig deur Númeri 2:2:
Nou wat het dit met ons te doen? – sou u vra – ALLES!! U sal verras wees! Die Engelse Bybel stel dit so:
Hierdie stam-embleme was lank VOOR die uittog uit Egipte in gebruik. In Génesis 49 lees ons dat net voor die dood van Jakob het hy sy seuns geseën. In die seën word elkeen van die seuns gekoppel aan een of ander voorwerp of kenmerk, wat slegs op hom betrekking het, en op grond daarvan, was `n wapen of kenteken of dan embleem, ontwikkel, wat dan die ‘Trade Mark’ of eienskap van sy ganse familie geword het, tot in lente van dae – en ek bedoel tot op ONS van vandag ook!! Later het Moses addisionele items, soos in Deuteronómium 33 beskryf, bygevoeg met die gevolg dat sommige van die stamme 2 embleme gehad het naamlik ‘n Primêre en Sekondêre embleem. Daar was slegs vier Primêre embleme wat ‘n spesifieke voorwerp of kenmerk uitgebeeld het, wat in een of ander vorm ingeweef is in die ander bestaande embleme, maar hierdie vier belangrike Hoof- Primêre embleem vind ek al vier in die ou Transvaalse wapen!! - met geweldige betekenis! Ek verwys u nou na my sketse van hierdie embleme en die betekenis daarvan – asook na die geslagsregister van die SUIWER SAADLYN, soos beskryf in die Bybel – vanaf Adam tot op die MESSIAH. Let op hoe die BASTER SAADLYN na slegs ongeveer vier geslagte uit die geskrifte van die Bybel verdwyn, sodat ‘n mens dit in die sekulêre geskrifte moet gaan opsoek – terwyl die Suiwer Saadlyn deur duisende geslagte gaan - tot op ons van vandag. Hier volg ‘n paar voorbeelde van ‘n paar seuns van Jakob wat hulle bevind in die moderne lande soos wat die Skrif hulle vir ons identifiseer. In die geskiedenis kan ons hulle ook vind as ons weet waarna om te soek. Kyk na ‘n gewone wêreldkaart en sien hoe die “OOSTEWIND” hierdie volk weggewaai het na die ‘Weste’, na die lande wat vir hulle bestem was volgens die profesieë, waar hulle hul gevestig het om daar die rol te vervul wat vir hulle bestem is. Ons begin by: 1. Sébulon (Holland) – “Sébulon sal woon by die strand van die see; en hy sal by die strand van die skepe wees, met die sykant na Sidon toe.” - Génesis 49:19. “Sébulon is ‘n volk wat sy siel gering ag tot die dood toe …” - Rigters 5:18. “En van Sébulon het hy gesê; Verheug jou, Sébulon, oor jou togte ...” - Deuteronómium 33:18, 19. Hulle sal volke na die berg roep; daar sal hulle offers van geregtigheid offer; want hulle sal die oorvloed van die see insuig en die verborgenste skatte van die sand.” Deuterónomium. 33:18-19. As ons na Holland kyk, sien ons dat hulle die see verder terugskuif deur die sand uit te suig en duike te bou om die see uit te hou en sodoende meer grond in die hande te kry waarop hulle nuwe lande kon uitlê, maar ongelukkig hang hulle die Rooms-Katalosisme aan en daarom sê die Skrif dat hulle hul ‘siel gering ag’! Ons weet ook dat Holland ‘verheug was oor hul togte’ omdat hulle die speseryhandel vir baie jare oorheers het deurdat hulle ‘n geweldige florerende handel op see geskep het wat lande soos Spanje en Engeland groen van jaloesie gelaat het. Daar het selfs oorloë uitgebreek tussen hierdie lande oor die seeweë wat hierdie skatte, soos kruie en speserye na Europa moes bring. Hulle word ook kragtig op die see. Vergelyk die geskiedenis van die H.O.I.K. wat armadas van skepe gehad het wat die hele wêreld deurkruis het op soek na rykdomme. Diegene wat die geskiedenis ken, weet dat Holland vir baie jare lank die botoon op die seeweë gevoer het, totdat Brittanje sy heerskappy beëindig het. 2. Efraim (Engeland) – Génesis 48:19 sê soos volg: “Maar sy vader weier en sê: Ek weet, my seun, ek weet. Hy sal ook `n volk word, en hy sal ook groot word; nogtans sal sy jongste broer groter wees as hy, en sy nageslag sal `n menigte van nasies word.” Ons weet dat Engeland met die draai van die eeu in 1900 op die toppunt van sy glorie was - met ‘n uitgestrekte ryk wat regoor die aarde gestrek het - vanaf Indië, regdeur Afrika, met sy ‘Dominiums’ deur Egipte, tot op baie klein eilandjies oral in die see. Daarom sê die Skrif dat hy ‘n menigte van nasies tot stand sal bring – en hulle bestaan vandag nog! Verder sê Génesis 49:24: “maar sy boog het sterk gebly (vir baie jare kon Engeland al die aanslae van die ander volke afweer) en die arms van sy hande was buigsaam, deur die hande van die Magtige van Jakob – daarvandaan waar die herder, die STEEN van ISRAEL is. ‘Die steen van Israel’ is daardie klip waarop Jakob geslaap het toe hy die leer gesien het wat tot in die Hemel reik. Daardie klip is vandag in die ou ‘Kroningstroon’ wat te sien is in die Westminister Abby, in Londen. Dit staan bekend as, ‘The Stone of Skone’. Ook genoem ‘The Stone Symbol’.
en ook 11 Kronieke 6:16 – wat sê:
Dit is bekend dat die troon van Dawid in die Heilige land omvergewerp en deur Jeremia na Ierland gebring is – en daarna deur die Britse Ryk oorgeneem is. Elke koning of koningin van die Britse Ryk kan terugevoer word na die ‘Huis van Dawid’. Dus het daar nog nooit ‘n koning ontbreek in die voortsetting van die Koningskap van Dawid nie - want Dawid se troon is nou in Brittanje!!. (???????????) 3. Manasse (VSA) – Wat sê die Skrif van Manasse – of dan die VSA? Ons lees in Génesis 27: 28-29 die volgende:
Ons kyk nou hoe die Skrif hierdie twee seuns, naamlik Efraim (Engeland) en Manasse (VSA) aanmekaar koppel – want hulle was Josef se tweeling – al dan nie? Ons lees in Deuteronómium 33:13-17 as volg:
Dit is bekend dat die VSA die grootste produseerder van koring in die hele wêreld is. In die Mississipi-vallei en ander state produseer hulle soveel, dat hulle Derde-wêreld lande aan die lewe hou - tot vandag toe nog. In die Eerste en Tweede Wêreldoorloë het Amerika, Brittanje so te hulp gekom met oorlogstuig, soos vegvliegtuie, tenks, ammunisie, voedsel, olie en soldate uit sy ‘kostelike gawes uit die aarde’ dat Brittanje in staat was om ‘die volke te stoot met sy horings’. Sy het nog nooit ‘n oorlog verloor nie – (behalwe die veldslae wat sy in Suid-Afrika teen die BOERE verloor het – ongeveer almal – het sy nogtans die oorlog gewen!) Die nasies van die aarde buig voor hierdie ‘jongste’ seun, want niemand kan teen hom in opstand kom nie! So het die ouer broer (Efriam) dan die jonger broer (Manasse) gedien – en alle volke van die wêreld kyk op na Manasse, of hulle wil of nie! U sien dus dat hierdie twee seuns, Efraim en Manasse, die twee geseëndes van Josef, ongeveer die hele wêreld beheer!! 4. Aser (Frankryk) – Wat sê die Skrif oor Aser? Deuteronómium 33:24 sê as volg:
Dit wil sê dat Frankryk sy eie olie sal besit en hulle het hulle eie oliebronne wat in die verlede ook baie onmin onder die volkere veroorsaak het. Hitler het op ‘n keer die hele Elsas-Lotharinge–gebied met sy fabrieke en olieryke gebiede self geannekseer. Ook sê Génesis 49:20:
Dit is bekend dat die Franse baie lief is vir lekker kosse en die beste ‘sjefs’ kan jy vandag in Parys gaan opsoek. Aser sal ook baie hawens besit en rustig woon - Rigters 5:17:
5. Dan (Denemarke) – sal soos ‘n slang wees – hy laat ‘n sleepsel na! Hoekom? Génesis 49:17 - Sover as wat Dan deur Europa getrek het, het hy stede gestig en sy naam aan riviere, berge, stede, dorpe en hawens gegee, soos byvoorbeeld Dundee, Danhauser, Dunkirk, Donau- en Dnepner-rivier, ensovoorts. Soos ‘n slang het hy dus deur Europa getrek en sy merk agtergelaat! 6. Náftalie (België) –
Náftali is dus bekend vir sy digkuns en prosa – en hy woon ook suid van Sébulon - Deuteronómium 33:23.
7. Benjamin (Zimbabwe en Zambië) – Hierdie mense sal lief wees vir wildsvleis:
Hy woon ook tussen die berge – Matoppos:
Hulle sal later bekend staan as die volk Jerusalem:
Die stam van Benjamin sal ook die kleinste van al die stamme wees – Psalm 68:27. Hulle was op ‘n staduim so uitgeroei deur Efraim, dat die Oudstes van die volk toestemming moes verleen dat die manlike oorblyfsel van Benjamin vir hulle vroue kon neem uit die ander stamme sodat hulle nie tot niet sou gaan as stam nie. Op ‘n sekere tydstip sal hulle weer moet vlug vir hulle lewe.
Ons weet dat met die Blanke-oorname van oud-Rhodesië in 1890 onder die aanvoering van Rhodes, het die Blankes daar gefloreer tot met die oorname deur die Swartman aldaar waar Ian Smith die mag oorhandig het – eers aan Abel Musorewa en daarna met ‘n verkiesing aan Robert Mugabe! Van daardie dag af het letterlik duisende Blankes na Suid-Afrika en Brittanje en ander dele van die wêreld gevlug en dit blyk dat die Blankes – Benjaminiete - nog nie die einde van hul probleme bereik het nie. 8 Juda (Suid-Afrika) – Juda sal in die Suide woon by die ‘Tong’- skiereiland – JeHôWshua 15:1-2 Juda sal edele wyne produseer: Hy maak sy jong esel vas aan die wingerdstok en die vul van sy eselin aan die edelste wynstok; hy was sy kleed in wyn en sy gewaad in druiwebloed. - Génesis 49:11. Juda sal ook die jongste Israelvolk wees, of ‘dogtersvolk’ of ‘Dogter’ van Sion’. “Juda is `n jong leeu’ - (ons is die jongste volk op aarde) - Génesis 49:9, Klaagliedere 2:13, Psalm 78:68. Sy vorste was eers wit, maar word later swart.
Hulle sal ook oorkant die riviere van Kus (Ethiopië) woon – dit wil sê die Zambezi, Kaluek, Kavango en Kunneneriviere - TsefanJaH 3:10. Aan beide kante van sy land sal daar ‘n see wees en die wêreld eindig daar - Psalm 72:8, ZekarJaH 9:9-10. Juda sal aan die einde van die dae met die koning van die Noorde (Brittanje) oorlog maak en dit sal oor goud en diamante gaan. Ons weet dat die Anglo-Boere-oorlog slegs gegaan het oor edelgesteentes soos diamante, goud en ander minerale rykdomme en dit is slegs toe te skryf aan die naywer van Efraim wat die Boere Republieke met ‘n jaloerse hart en afguns ingeval het en ‘n derde van Juda se inwoners alhier uitgeroei het. - DaniEl 11:38, 40, 43. Die mag van die ‘Heilige’ (apartgesette volk) sal verbreek word teen die einde waartydens hierdie volk gered gaan word - DaniEl 12:7. Om Juda, of owergeset synde, ‘Die Dogter van Jerusalem’ en ‘Die Dogter van Sion’ verder te identifiseer as hier in Suid-Afrika, kyk ons na Klaagliedere 4:2: “Die kinders van SION, die kosbares, wat teen FYN GOUD geskat was ...” Dit is bekend dat slegs Suid-Afrika sy goud teen FYN ONS verkoop. Amerika en Rusland delf goud in klonte – ook genoem ‘NUGGETS’. Let ook op na TsefanJaH 3 vanaf vers 10 waar die Skrif sê dat hierdie twee genoemde 'DOGTERS' oorkant die riviere van Kus gekry kan word. In hierdie geval verwys ek u na my kort verhandeling getitel – Jesaja 18 en Sefanje 3. Daarin sal u sien dat Juda en Benjamin dieselfde is as die Dogters van Sion en Jerusalem. |
|
Stuur E-Mail aan Dirk
van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
|