|
Waarom
moet ek my laat was?
Ramshorings
Die
idiote kisse
Jou
Erfdeel
Stof
tot nadenke
Heraldiek
Die
Arend Koningkryk
Die
Verbonde
Vigs,
wat steek hulle weg ?
Die
voedsel wat ons eet
Inleiding
Historiese
Agtergrond
Boerevolk
- Situasie
5
Brode & 2 Visse
Vertalingsmeganisme
Vertalingsprobleme
Samestellingsprobleme
Saulus
van Tarsus
Die
Gelofte
Die
Ware Naam van ons Hemelse Vader
Hoofletters,
leestekens ens.
Apartheid
Vredesverbond
Ten
Slotte
Aanhangsel
B
Prelude
Terminology
DOGS
OF CHRISTIANITY
Introduction
Motivation
Background
Control
over Humans
Bible
rewritten
Contamination
of African Blood
Liberal
Afrikaner begins with Manipulation
What
was written in the Bible originally?
Kennisgewing
Media
verklaring
Toespraak
te Bloedrivier
Deel
1
Deel
2
Deel
1
Deel
2
Deel
3
Deel
4
| |
Dominee! Jy is skuldig bevind! Jou straf is
die DOOD! - Deel 2
1 2 3
Die Volk:
“Wat van die Cottesloo-beraad in 1960 en die Rustenburg-beraad in 1990 met gepaardgaande
belydenisse, was dit nie ‘n hervorming van die reëls van Calvyn nie?”
Die Herders:
“Wat daarvan, dit was twee heuglike gebeurtenisse en die
totale Christendom in Suid-Afrika was daar vergader. Ek verstaan nog nie die
vraag nie?”
Die Volk:
“Ek sal dit duideliker omskryf. Watter van die bestaande
basiese grondbeginsels wat deur Calvyn in 1536 aan die Afrikaanse Kerke
daargestel is, is verander tydens hierdie twee Berade.”
Die Herders:
“Geen van die basiese reëls is verander nie, ons was almal
Christene bymekaar wat oor die euwel van Apartheid, eerstens onder Verwoerd en
tweedens vóór die vrylating van mnr Mandela bymekaar gekom het om hierdie
vloek van Apartheid te vernietig.”
Die Volk:
“Sê asseblief vir die Hof, was Apartheid gepredik deur u
predikante vanaf u kansels tot voor sê, 1970?”
Die Herders:
“Ja, u Edelagbare.”
Die Volk:
“So, Herder, vanuit u eie getuienis kan hierdie Hof dus met
sekerheid sê dat Calvyn die beleid van Apartheid goedgekeur het. Vir die Kerk
en vir ongeveer 450 jaar was dit die normale beleid van die Protestante,
eerstens in Europa en later in Suid-Afrika?”
Die Herders:
“Edelagbare, hierdie aanklaer lê nou woorde in Calvyn se
mond, ek maak hewig beswaar teen sy optrede.”
Die Regter:
“Herder, ek sal self besluit watter vrae beantwoord moet
word. Antwoord die vraag van die Volk; het Calvyn apartheid verkondig of het hy
nie?”
Die Herder: (met sy gesig na die grond)
“Ja, Edelagbare, hy het en ons het hom almal gevolg, tot
ons skande. Miljoene arme swart Christene is deur ons benadeel en ...”
Die Aanklaer:
“Stop, stop! Daar gaan jy alweer. Die Hof het u antwoord
gehoor. Dus, meneer die Herder, Calvyn het ‘n fout gemaak, is dit so?”
Die Herder:
“Ja, u Edelagbare, hy het.”
Die Volk:
“U erken dus dat hy ‘n mens met foute was.”
Die Herder:
“Ja, u Edelagbare.”
Die Volk;
“Hy kon dus meer foute as net hierdie een gemaak het.”
Die Herder:
“Ja, u Edelagbare.”
Die Volk:
“Ons het dus u eerste getuie, naamlik Johannes Calvyn, ‘n
gebore Jood, as leuenaar bewys.”
Die Herders:
“Dis ‘n leuen, Calvyn was geen Jood nie.”
Die Volk:
“Ek het hier ‘n geskrif wat dateer uit ??????
Wat sê dat Calvyn ‘n Joodse Rabbi, oftewel ‘n Joodse cohen (leermeester)
was wat sy naam verander het na Cauvin en Frankryk toe is, daarna na Engeland as
Calvin en daarna na Holland as Calvyn.”
Hy kom nader en handig ‘n dokument aan die dame wat die
verrigtinge notuleer.
Die Herders:
“Ek sal nie u bron betwis nie, maar wat maak dit nou
eintlik saak as hy ‘n Jood was, die stigterslede van die Drie Susterskerke in
Suid-Afrika was ook Jode naamlik, Frans Lion Cachet en Jan Lion Cachet. Dr Johan
Heyns was ‘n uitstaande kerkman en hy was ‘n Jood.”
Die Volk:
“Dit maak alles saak in hierdie verhoor, meneer die blinde
dominee en ons sal weldra sien wat die Jood se aandeel was in die totale
misleiding van die wêreld se ware JisraEliete, naamlik die Blanke Westerlinge.”
“Edelagbare, die Volk versoek die afbare Hof om hierdie
Jood, Calvyn, te verwerp as ‘n betroubare getuie.”
Die Regter:
“Die hof kan nie nou so ‘n besluit maak nie, meneer die
Aanklaer en sal verdere getuienis van die Kerk aanhoor in hierdie verband.”
Die Volk:
“Soos dit die Hof behaag, Edelagbare.”
Die Herders:
“Daar is ‘n selfvoldane grynslag op die gesig van die
voorsitter van die herdersbank. Hy word op die skouer geklop deur sy kollegas.
Hulle voel nou sommer baie, baie beter as gister.”
Die Volk:
“Meneer die Herder, na aanleiding van die rebellie van die
here, Luther, Zwingli en Calvyn, kan ons dus sê dat die Protestante ‘n
rebelle-kerk was?”
Die Herders:
“Ons kan so sê, ja Edelagbare.”
Die Volk:
“Dus ‘n sektekerk, dit waarvan u alle
JisraEl-identiteitbewegings beskuldig het?
Honderde geskrifte is vanuit u kerke uitgestuur en duisende
preke is gelewer oor die gevaar van die JisraEliete wat ‘n sekte was? Hoe kon
u u lidmate waarsku oor iets waaruit julle jul eie ontstaan gehad het. Julle was
dan ook ‘n sekte?”
Die Herders:
“Nee, u sien die ding nie in nie. Met alle respek
Edelagbare, ons Protestante het die waarheidsleer ten volle gehad, terwyl
hierdie JisraEliete heeltemal teen die leer van die Kerk was. As ek ‘n opinie
mag waag, Edelagbare, ek dink dit is omdat hulle so dom en so ongeletterd was.”
‘n Ligte murmurering ontstaan vanuit die gehoor. Hulle is
duidelik nie tevrede met die verloop van sake nie. Oom Yster mompel weer
onderlangs: “Ek het nie ‘n abc nodig om jou hel toe te voeter nie,
kêreltjie.”
Die Regter:
“Kyk hier, meneer die Aanklaer, ons het nou genoeg tyd op
die Calvyn-storie spandeer, beweeg asseblief vinniger, die Regbank is nie
onnosel nie, ons begryp heeltemal wat ons hoor.”
Die Volk: (Die aanklaer vee ligte sweet van sy voorkop af,
dit gaan vandag duidelik nie goed met hom nie.)
“Soos dit die Hof behaag, Edelagbare. Die Volk gaan dus
voort om vrae te antwoord aan die beskuldigdes en wil die volgende weet; wat was
die breë inhoud van die Doopformulier van die Susterskerke ten opsigte van die
kinderbesprenkeling?
Die Herders:
U sien, Edelagbare, Calvyn
het die Doopformulier pragtig verwoord in sy Institusie wat hy in 1536
opgestel het. Hy het bewys dat die doop van die kindertjies in die plek van
die besnydenis gekom het, wat ‘n Ou Testamentiese instelling was wat
onnodig geword het, as gevolg van die hartsbesnydenis.
Kinders moes met
sondebelydenis in die kerk voor al die lidmate met water gesprinkel word.
Die Volk:
Vertel ons hoe die
sondebelydenis moet plaasvind.
Die Herder:
Nee, die ouer moet … die
ouer moet ...
Die Volk:
Ja, sê vir ons wat moet die
ouer doen?
Die Herder:
Uhg … uhg ... nee jy doop
net die kind en dan is hy gereinig voor die Here.
Die Volk:
Die woord, ‘doop’,
is dit die Griekse woord: “babtizo”?
Die Herders:
Ja, u Edelagbare, dit is die
woord; “babtizo” wat deurgaans in die Nuwe Testament gebruik word
wanneer van die doop gepraat word.
Die Volk:
“Sou jy saamstem met die
betekenis van “babtizo” soos Strongs dit stel; 1) to dip repeatedly, to
immerse, to submerge (of vessels sunk) ‘ of soos die Griekse digter en
mediese dokter Nicander, wat ongeveer 200 B.C. geleef het, dit stel: ‘It
is a recipe for making pickles and is helpful because it uses both words.
Nicander says that in order to make a pickle, the vegetable should first be
‘dipped’ (bapto) into boiling water and then ‘baptised’ (baptizo) in
the vinegar solution. Both verbs concern the immersing of vegetables in a
solution. But the first is temporary. The second, the act of baptising the
vegetable, produces a permanent change.’”
Die Herders:
“Ja, ek stem heelhartig
saam.“
Die Volk:
“Vertel dan aan die Hof hoe
kry jy ‘n babatjie van ‘n paar dae oud om onder die water te verdwyn sodat
sy gedoop ge-’babtizo’ is?”
Die Herder:
“Nee, maar ons sprinkel
hulle net, ons kan hulle nie heeltemal onderdompel nie, hulle sal verdrink,
want hulle weet dan niks nie, die arme goedjies is te klein.”
Die Volk:
“En die sondebelydenis, hoe
doen hulle dit?”
Die Herder:
“Nee, hulle kan dan nie
eers praat nie, hulle het mos nog geen sonde nie.”
Die Volk:
“Goed, Herder, ek lees vir
jou ‘n paar gedeeltes uit die Skrifte wat JaHWèshua, ons Gesalfde oor die
doop en oor kindertjies geleer het.”
MattithJaHûW 19:14:
“Maar JaHWèshua sê: Laat die kindertjies staan en verhinder hulle nie om na
My te kom nie; want aan sulkes behoort die Koninkryk van die hemele.”
Handelinge 8:36:
36 “En terwyl
hulle voortreis op die pad, kom hulle by water; en die hofdienaar sê vir hom:
Daar is water; wat verhinder my om gedoop te word?”
37 “Toe sê
Filippus: As u glo met u hele hart, is dit geoorloof. En hy antwoord en
sê: Ek glo dat JaHWèshua, die Gesalfde die Seun van Elohim is.”
38 “En hy het
beveel dat die wa moes stilhou; en hulle het altwee in die water afgeklim,
Filippus en die hofdienaar; en hy het hom gedoop.”
39 “En toe hulle uit
die water opklim, ...”
“Hier sê ons Verlosser
uitdruklik aan ons dat die Koninkryk van die hemele REEDS aan die
kindertjies BEHOORT, hulle moet dit nie nog kom ontvang nie. Hoe
verklaar jy dit?”
Die Herders:
“Uh … uh ... Nee, maar
Calvyn het gesê dit is hoe die doop moet werk en ons doen dit al vir jare so,
… dit m moet reg wees.”
Die Volk:
“Filippus, een van die
volgelinge en studente van ons Gesalfde, gee dan die voorwaarde wat nagekom
moet word, alvorens jy gedoop kan word en weet u Herder, hierdie Handelinge
8:37 is doelbewus uit julle 1983-Afrikaaanse Bybel uitgelaat, terwyl dit
duidelik in die oorspronklike Griekse Textus Receptus voorkom. Vertel ons, hoe
kan ‘n twee-weke oue baba met sy hele hart glo dat JaHWèshua, die Gesalfde,
die Seun van Elohim is? Toe, antwoord die Hof, hoe kan hy?”
Die Herders:
“Nee, Edelagbare, hy kan
nie. Hy het dan geen bewussyn van sonde nie.”
Die Volk:
“Erken jy verder dat as ‘n
mens die gedeelte in Handelinge 8 lees, daar in die water afgeklim is
en weer uitgeklim is, dus dat die doop ‘n totale onderdompelingsproses was
en nie ‘n besprinkeling nie?”
Die Herders:
“Ja, as ‘n mens nou net
hierdie ou stukkie lees, kan ‘n mens wel tot so ‘n gevolgtrekking kom.”
Die Volk:
“Nou goed, meneer slimjan,
gee dan aan die hof enige ander gedeeltes in die Bybel waar hierdie
doop-metode gerepudieer word.”
‘n Vervaarde geskarrel en ‘n
gekoukus vind in die bank van die aangeklaagtes plaas. Koppe word geskud, hande
word teen die koppe geslaan, maar niemand kan antwoord nie.
Die Volk: (geamuseerd bekyk hy hierdie
geskarrel in die bank)
“U kan maar ophou kopkrap,
Herders, daar is nêrens in die ganse Geskrifte van JaHWeH enige ander vorm
van doop, as net totale onderdompeling van gelowige VOLWASSENES nie. Nêrens
in die ganse Skrif is ‘n babatjie ooit gedoop nie en dit sluit Paulus se
Sendbriewe in.
Ek stel dit verder aan u dat
u mentor, van wie ek seker nie te veel moet sê nie, naamlik die Jood, Calvyn,
ook die pot hier misgesit het. Hy het dus nou al twee keer twak gepraat.”
Maar ons is nog nie met hom
klaar nie ...”
Die Regter:
“Is dit relevant, Volk?”
Die Volk:
“Ja u Edelagbare, dit is
geweldig relevant want die Volk wil bewys dat hierdie Joodse vervloeksel,
Johannes Calvyn, ‘n opperste leuenaar was; - een van die ergste was wat ooit
bestaan het.”
Die Regter:
“Goed, Volk gaan voort, maar hou jou in asseblief, moenie dat jou emosies
met jou op loop gaan nie.”
1 2 3
|