Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Dominee! Jy is skuldig bevind! Jou straf is die DOOD!

Bladsy 1

1 2 3 

Die Jaar 2006 - Die Lig !

Dit is die jaar 2006, die Boerevolk het pas sy langverwagte grondgebied, waarvoor hy vir 106 jaar moes wag, teruggekry. Tienduisende van die Volk het op die slagveld gesneuwel, tienduisende is deur pessiektes uitgewis wat ná die jaar 2000 soos ‘n veldbrand deur Suid-Afrika getrek het. Hongersnood en waterskaarste het duisende in die stede laat sterf.

Die Volk is arm, daar bestaan geen infrastruktuur van enige aard nie. Aardbewings, waarvan die gelyke voorheen nog nooit op hierdie kontinent ervaar is nie, het alle opgaardamme vernietig, brûe is verander in verwronge hope beton en staal. Die wolkekrabbers in Pretoria en Johannesburg lê plat, party lê skuins teen ander en geen mens kan dit nog waag om in hierdie onveilige middestede in te beweeg nie.

Orals om die stede is groepies mense bymekaargeskaar in tente, karavane en party sommer onder los sinkplate. Hulle is besig om groente te plant, hier en daar is ‘n bees en ‘n skaap te bespeur. Vervoermiddels is daar nie, almal stap te voet of ry perd of donkie.

Die een ding wat mens dadelik tref as jy van groepie na groepie stap, is dat daar ‘n ongelooflike blydskap teenoor die Almagtige Vader is dat Hy hulle gespaar het en dat hulle ‘n Republiek geërf het, vry van skuld en vry van enige anderskleurige. Slegs die Blanke het oorleef.

Die verbasendste is dat die oorlewendes almal eenders glo. Almal ken die Hemelse Vader se Ware NAAM, almal loof Hom en prys Hom. “HalleluJaHH, HalleluJaHH, prys JaHWeH” ... van oral uit die groepies vul gesang en gejubel die lug.

Sabbatte word streng en nougeset op die sewende dag deur die Volk volgens die Woord van JaHWeH gehou. Die hele Volk het ‘n onbeheerste drang om meer van Sy Woord te leer. Tussen werksrusperiodes word daar naarstigtelik Skrifstudie gedoen. Bidsessies is algemeen en vind daagliks plaas.

Kortom, die Volk is op sy knieë, maar die Volk is bly, die Volk is gelukkig en die Volk is verheug, want JaHWeH, die God van JisraEl het Sy Woord gestand gedoen. Agt jaar tevore het bekommerde Boere in die Volk bymekaargekom en daadwerklik die Hemelse Vader begin afsmeek om hulle die weg te wys om hierdie Volk wat Hy hier aan die Suidpunt van Afrika geplant het, van totale ondergang te red.

In 1994 het die Boerevolk voor sy grootste krisis in sy hele bestaan gekom. ‘n Grootskaalse verbasteringsaanslag, ‘n enorme vigsepidemie, ongekende verdrukking, hongersnood en ellende het jaarliks begin toeneem. Die Volk se moraal was plat en hoop was daar nie meer nie. Meer jong Boerekinders het in die gemengde skole gesterf as in die Konsentrasiekampe 100 jaar tevore.

Swart skoolgaande seksuele volwassenes het amok gesaai onder ons volk se jong Blanke dogters. Op veldkampe, op danse, in koshuise is hierdie arme onskuldige maagde onteer en verkrag. Hierdie arme kinders kon nooit meer deel wees van die saadlyn van die suiwer blanke Boerevolk nie. Hulle was tegnies dood vir die volk. Duisende het kort na die verkragtings aan vigs begin sterf.

Jong Boereseuns is dronkgemaak en met dwelms soos ecstacy in seksuele waansinniges verander. Uitlokkende baster- en swart meisies het op instruksie van die swart onderwysers die een na die ander wit seun verlei. Ook hulle het na die jaar 2000 soos vlieë begin sterf. Vigssyfers onder Blanke skoolgaande kinders het die hoogte ingeskiet, by sommige skole 90% plus.

Hierdie dinge in die skole het aangegaan sonder dat die meeste ouers daarvan bewus was. Hulle was te besig om kop bo water te hou. Ma en pa het albei gewerk. Daar was nie tyd om behoorlik na die kinders om te sien nie. Naweke moes hulle beide op vlooimarkte produkte verkoop net sodat hulle die verpligte apartheid-strafbelastings wat die Swart owerheid die Blanke opgelê het, kon betaal.

Die liberale aanslag was geweldig. So erg dat selfs die uitverkorenes mislei is - (MattithJaHûW 24:24). Die volksleiers, die politieke- en die geestelike leiers het die Volk egter tot vervelens toe gepaai dat die Volk met die Nuwe Suid-Afrika moet vrede maak en daarmee moet inval. Preke het naderhand slegs een inhoud gehad - “jy moet die Swartman soos jouself liefhê, jy moet hom vergoed vir al die boosheid van die apartheidsbestel waaronder jy en jou voorouers hom verdruk het.”

Tot op dié dag ... Die dag waarop die Volk besluit het om sake in eie hande te neem ... Die dag toe die Volk besluit het om die skuldiges aan die kaak te stel ... Die dag toe die Volk besluit het om die geestelike leiers, die predikante en die pastore tot verantwoording te roep.

Die dag toe die hofsaak begin het ...

Dis die jaar 2000.

Dit is die maand Oktober, die mooiste maand, die maand waar die blommeprag van die ontwakende somer die mens in al sy glorie tref sodat die mens opnuut verstom staan oor die wonder van die Skepping van die Almagtige Vader. Die natuur bars uit sy nate uit. Orals is die voëls besig om te broei, die skape lam en paddakore roep brullend nag na nag die beloofde reën ...

Die diereryk is salig onbewus van die naderende onheil wat op die inwoners van die eens pragtige land, die land Suid-Afrika, wag. Die eens welvarende land, die eens eerste-wêreldland, die eens hoogs godsdienstige land is besig om tree vir tree inmekaar te stort. Meter vir meter sink hierdie eens suiwer volk, die volk wat geroem het dat hy die volk van God is, in die modderslyk van die wêreldliberalisme en dekadensie in.

Vigs is besig om rampspoedige afmetings onder die Blanke in Suid-Afrika aan te neem. Dis die prys wat dié veragtelike Witman sal moet betaal vir sy onbeheersde seksdrang, daardie seksdrang wat hom nag-na-nag na die lokasies laat jaag het. Orals sterf jong wit kinders van vigs. Begrafnisse is aan die orde van die dag.

Die blanke word dag-na-dag op die mees wreedaardigste wyse vermoor deur jillende swart uhuru-bendes, bendes wat nie skroom om hierdie weerlose Blankes dood te slaan net omdat hulle wit is nie. Duisende is al vermoor gedurende die afgelope tien jaar, en duisende sal nog in die toekoms vermoor word. Sondag na Sondag predik hierdie vermoordes se predikante van die kansels af: “Vergewe hulle, vergewe, vergewe, hulle is jou broers, die wraak kom jou nie toe nie ... vrede, vrede, vrede ...”.

Die arme Blanke belastingbetaler loop gebukkend onder die las van miljoene parasiete wat hom as gasheer bykans op sy knieë het. Die Witman is leeggemelk, hy kán net nie meer nie, maar dag-na-dag moet hy hoor dat hy nog nie genoeg doen nie, hy moet meer afstaan, hy moet kruip omdat hy wit is en hy moet kruip en jammer sê vir apartheid. Sondae breek die predikant hierdie eens trotse Witman tot op die grond af met prediking waar hy gedwing word om belydenis te doen vir die gruwelike sonde van apartheid. “Jy moet laer buig ou broer, lek die vloer ou broer, jy en jou apartheidsonde is die oorsaak van vigs, van armoede, van slegte markpryse, van hoë petrolpryse, van boeremoorde, van elke teëspoed denkbaar in hierdie land.”

Die Blanke boer is neergevel en kan onmoontlik voortgaan met landbouproduksie. Die brandstofprys word feitlik weekliks verhoog, die een verhoging is skaars deur dan staan daar weer twee in die ry. Hy kry niks vir sy graan nie, hy het nie eers meer koöperasies nie, sy beheer is hom ontneem. Arbeiders is deur wetgewing verander na gewettigde plakkers, die boer moet nou ten duurste betaal vir ‘n hopelose en arrogante werksmag.

Hierdie is die realiteite van die Nuwe Suid-Afrika. Dit is wat die volk geërf het toe hulle die verleier-politici by die stembusse gevolg het, die politieke verraaiers , BJ Vorster, PW Botha en FW de Klerk. Laasgenoemde, ‘n klad nie net op die volk van Suid-Afrika nie, maar ‘n ewige klad vir sy eie familie. In dieselfde tyd wat hy sy land weggehoereer het, het hy met ‘n ander man (‘n Griek van alle nasies), se vrou gehoereer. Dit alles met die eksplisiete wete van sy hooggeplaaste meelopers in die Broederbond en die kerk. Nooit is hierdie hoereerder en verraaier ooit aangespreek deur die kerkleiers van die volk nie. Nooit is ‘n mosie van wantroue in hom gestel nie.

Bladsy

1 2 3

 


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 04-Jan-2001