Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Kennisgewing van Media Verklaring

Verteenwoordigers van die Gemeente van die Dogter van Sion vanoor die hele land, vergader op 16 Desember 2000 te Bloedrivier vir die jaarlikse aflegging van die Gelofte. Daar sal die volgende opsienbarende onthullings aan u bekend gemaak word:

Die Boerevolk het sy eie “Bybel” gekry.

Op 16 Desember 1999 het hierdie organisasie, die Dogter van Sion, die Boerevolk voorsien van ‘n Skrif, vry van die suurdeeg van Satan se dissipels, die teoloë en die predikante. Hierdie Skrif, “Die Apartheid van JaHWeH”, is gedruk en versprei na die verste uithoeke van die wêreld.

Hierdie Skrif is tans die enigste en eerste “Bybel” in Afrikaans met die oorspronklike “heilige” Name van ons Hemelse Vader en Sy Seun korrek gerestoureer, deurdat ‘n direkte een-tot-een transliterasie en restourasie na Afrikaans gedoen is met behulp van moderne rekenaartegnieke. Die niksseggende woord, “heilig”, wat in sy wese “apart” beteken, is konsekwent sodanig herstel. Ook is die begrippe wat deur die eeue heen uitvertaal is, soos “apartheid, apartes, rassuiwerheid, verbastering, baster”, ensovoorts weer herstel na die oorspronklike. Die Sewende Gebod is ook korrek gerestoureer soos in die Hebreeus, naamlik: “Jy mag nie verbaster nie.”

“Destroy the Spirit of Ubuntu, said the white christian master …”

‘n Geskrif met die naam “Destroy the Spirit of Ubuntu, said the white christian master …” word ook bekendgestel en sal eersdaags as volwaardige boek versprei word. Hierdie skokkende getuienis van hoe die liberale teoloë die afgelope 2000 jaar saamgesweer het om die niksvermoedende swartman (as “usefull idiot”) vir eie gewin te bekeer na ‘n afgewaterde en vervalsde Christendom, lees soos ‘n riller. Hierdie geskrif is feitelik op die onvervalsde oorspronklike Geskrifte van ons Hemelse Vader gegrond.

Die walglike liberalistiese belydenisgeskrif — ’n Tuiste vir almal.

Die walglike liberalistiese belydenisgeskrif — ’n Tuiste vir almal — oftewel die jammer-dat-ek-lewe pleidooi, van Krog en kie. en waaroor in die Rapport van 10 Desember 2000 berig is, veroorsaak dat die Dogter van Sion aan u bekend moet maak waarom ons hierdie belydenis en ander soortgelyke belydenisgeskrifte verwerp as walglik, lasterlik en uittartend teen die God van Bloedrivier.

Geen reaksie vooraf bekendgestel nie.

 

 

Skakelbeampte: Barend Strydom.

 


Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001