Verbondskoerier

'n Tydskrif vir die denkende Boere-Israeliet !


Waarom moet ek my laat was?

Ramshorings

Die idiote kisse

Jou Erfdeel

Stof tot nadenke

Heraldiek

Die Arend Koningkryk

Die Verbonde

Vigs, wat steek hulle weg ?

Die voedsel wat ons eet

Inleiding

Historiese Agtergrond

Boerevolk - Situasie

5 Brode & 2 Visse

Vertalingsmeganisme

Vertalingsprobleme

Samestellingsprobleme

Saulus van Tarsus

Die Gelofte

Die Ware Naam van ons Hemelse Vader

Hoofletters, leestekens ens.

Apartheid

Vredesverbond

Ten Slotte

Aanhangsel B

Prelude

Terminology

DOGS OF CHRISTIANITY

Introduction

Motivation

Background

Control over Humans

Bible rewritten

Contamination of African Blood

Liberal Afrikaner begins with Manipulation

What was written in the Bible originally?

Kennisgewing

Media verklaring

Toespraak te Bloedrivier

Deel 1

Deel 2

Deel 1

Deel 2

Deel 3

Deel 4

Die Arend Koningkryk van Esdras 12

In die Boekrol van 2 Esdras 11 en 12 vind ’n mens ‘n baie interessante profesie aangaande ‘n eindtydkoninkryk wat met ‘n arend verbind word. Hierdie artikel is ‘n poging om aan die hand van die huidige wêreld-politieke situasie, hierdie profesie te verklaar. U kommentaar en insette sal verwelkom word.2 ESDRAS 12:10-29

10) “En Hy het aan my gesê: Dit is die verklaring van die visioen;

11) Die arend wat jy uit die see sien opkom het, is die koninkryk wat in die visioen van jou broer, Daniël, gesien is.

12) Maar dit was nie aan hom uitgelê nie, daarom verklaar ek dit nou aan jou.

13) Kyk, die dae sal kom dat daar ‘n koninkryk op aarde sal verrys en dit sal vreesliker wees as al die koninkryke wat vantevore was.

14) In dieselfde koninkryk sal daar 12 konings regeer, die een na die ander: (met ander woorde opeenvolgend)

15) Wanneer die 2de sal begin regeer, sal hy langer heers as enige van die ander 12.

16) Dit is wat die 12 vlerke beteken wat jy gesien het.

17) En wat betref die stem wat jy hoor spreek het en wat nie uit die koppe gekom het nie, maar vanuit die middel van die liggaam.

18) Dit is die verklaring: Dat na die tyd van daardie koninkryk (2de) sal daar groot worsteling wees en dit sal gevaar loop om tot ‘n val te kom, nogtans sal dit nie val nie, maar weer herstel word na wat dit vroeër was.

19) En dat jy die agt klein ondervere gesien het wat aan hulle vlerke geheg was,

20) dit is die verklaring: Daar sal in hom 8 konings verrys wie se tyd kort en hul jare vinnig sal wees. En twee van hulle sal vergaan,

21) maar wanneer die middeltyd aanbreek, sal 4 behou word totdat hulle eindes nader kom, maar die twee sal tot die einde toe bewaar word.

22) Die drie rustende koppe wat jy gesien het,

23) dit is die verklaring: In die laaste dae sal die Allerhoogste drie koninkryke opwek en baie dinge daarin nuut maak en hulle sal heerskappy oor die aarde hê,

24) en oor diegene wat daarop woon met groter verdrukking as almal wat voor hulle was, daarom is hulle die koppe van arende.

25) Want hierdie is hulle wat hulle goddeloosheid tesame te voorskyn sal bring en tot die uiterste toe sal volbring.

26) En dat jy gesien het die groot kop is nie meer daar nie, dit beteken dat een van hulle op sy bed en ook in pyn sal sterf.

27) Want die twee wat oorbly, sal met die swaard verslaan word.

28) Want die swaard van die een sal die wat by hom is verteer, maar ten laaste sal hy self ook deur die swaard val.”

KOMMENTAAR:

Eerstens word hier verwys na ‘n koninkryk wat verbind word met ‘n arend. Hierdie koninkryk sal vreesliker wees (magtiger) en erger as al die koninkryke voor hom. Op die oomblik is daar drie regerings wat met die arend verbind kan word deur middel van hul heraldiek:

1) VSA

2) Duitsland

3) Rusland

Al drie is magtige nasies, maar omdat die VSA die enigste super-moondheid is wat oor is, het ons slegs op hierdie koninkryk gekonsentreer in ons ontleding.

14)In dieselfde koninkryk sal daar 12 konings regeer, die een na die ander: (met ander woorde opeenvolgend)

15) Wanneer die 2de begin regeer, sal hy langer heers as enige van die ander 12.”

KOMMENTAAR:

As ons aanvaar dat ons tans in die era van die laaste heerser lewe, naamlik die van Bill Clinton, moet ons dus kyk na die laaste 12 presidente van die VSA. Kyk na die diagram op die volgende bladsy om die detailontleding van die laaste twaalf presidente van die VSA en te sien. U sal opmerk dat die tweede een van die twaalf, naamlik No 11, FD Rooseveldt, wel 12 jaar regeer het, net soos vers 15 sê. Dit is by verre die langste van al twaalf se dienstermyne.

16) “Dit is wat die 12 vlerke beteken wat jy gesien het.

17) En wat betref die stem wat jy hoor spreek het en wat nie uit die koppe gekom het nie, maar vanuit die middel van die liggaam.

18) Dit is die verklaring: Dat na die tyd van daardie koninkryk (2de) sal daar groot worsteling wees en dit sal gevaar loop om tot ‘n val te kom, nogtans sal dit nie val nie, maar weer herstel word na wat dit vroeër was.”

KOMMENTAAR:

Die 2de regering van Rooseveldt het gestrek vanaf 1933 – 1945. In die tyd was daar eers die depressie van 1933 en toe die 2de Wêreldoorlog van 1939 – 1945 waar die VSA met tye in ‘n baie benarde posisie was. U ken almal die geskiedenis daarvan.

19) “en dat jy die agt klein ondervere gesien het wat aan hul vlerke geheg was.

20) Dit is die verklaring: Daar sal in hom 8 konings verrys wie se tye kort en hul jare vinnig sal wees. En twee van hulle sal vergaan.”

KOMMENTAAR:

Kyk ons na die bewindsjare van die eerste groep presidente, dan is daar onder die eerste agt net die tweede wat lank regeer het.

Dan kyk ons weer na die eerste nege, buiten Rooseveldt, en hul jare was dan heelwat korter. Dit strek vanaf Hoover (1929) tot by Carter (1981). Twee van hulle is reeds vroeg, kort na mekaar oorlede; Kennedy in 1963 en Hoover 1964.

21) “maar wanneer die middeltyd aanbreek, sal vier behou word totdat hulle eindes nader kom maar die twee sal tot die einde toe bewaar word.”

KOMMENTAAR:

Die middeltyd verwys heelmoontlik na die tyd tussen die sesde en sewende regering. Vanaf 1929 – 2000 is ‘n tydperk van 71 jaar, waar die helfte daarvan 35½ jaar is. Dit bygetel by 1929, kom tot 1964. Dit was gedurende die termyn van die laaste president van die eerste ses presidente. Die middeltyd kan dus gereken word as die tyd van die laaste van die eerste ses en die eerste van die laaste ses.

In dié tyd moet daar nog vier in die lewe wees. Dit was wel die geval en hulle was: Harry Truman, Dwight Eisenhower, Lydon B Johnson, Richard Nixon. Hulle sterf almal uit tot voor 1994.

Twee van die agt sal lewe tot die einde toe. Weer eens is dit waar; Gerald Ford en Jimmy Carter geniet tans nog goeie gesondheid.

22) “Die drie rustende koppe wat jy gesien het,

23) dit is die verklaring: In die laaste dae sal die Allerhoogste drie koninkryke (die “Complete Parallel Bible”“Konings”) opwek en baie dinge daarin nuut maak en hulle sal heerskappy oor die aarde hê.”

KOMMENTAAR:

Dié drie koppe sal dan die laaste drie presidente van die VSA wees, naamlik Reagen, Bush en Clinton. Gedurende hulle termyne het die rekenaar-tegnologie ‘n totale ommeswaai in die wêreld-opset veroorsaak. Ongelooflike vordering is ook gemaak op kommunikasie-gebied en op die tegnologiese gebied. Gedurende hulle termyne gaan die internasionale dwelmhandel met rasse skrede vooruit en span ‘n web om die hele wêreld. Volgens David Icke in sy boek “The truth shall set you free” was al drie hierdie presidente direk betrokke by internasionale dwelmhandel. Skakeling met bonatuurlike magte van die Satan, waar ongelooflike tegnologie bekom is, is maar een van die booshede wat bedryf is. In hul termyne val die Berlynse muur en die VSA word die grootste en enigste wêreldmoondheid - direk onder die beheer van die Joodse Illuminati.

24) “en oor diegene wat daarop woon met groter verdrukking as almal wat voor hulle was, daarom is hulle die koppe van arende.

25) Want hierdie is hulle wat hulle goddeloosheid tesame te voorskyn sal bring en tot die uiterste toe sal volbring.”

KOMMENTAAR:

Reagan verklaar Rusland as ‘n bose regering en begin ‘n veldtog teen alle lande wat bande met Rusland het. Hy meng ook sterk in in Latyns-Amerika. Hy het dus die grondslag begin lê vir die inwerkingstelling van die Eenwêreld-regering. Dit is ook deur hul toedoen dat die ANC finale beheer in ons land bekom het. Hul sanksiebeleid het die grondslag gelê vir oorname en beheer van die Aparte volk, naamlik die Blankes van Suid-Afrika.

Bush begin die Golf-oorlog en hy is die een wat later vanjaar op 31 Desember 1999 die Eenwêreld-bekendstelling by die Piramide van Giza gaan open.

Clinton is die kleinseun van Boosheid homself en vernietig nasies wat nie sy gesag wil aanvaar nie, naamlik Irak met die Golfoorlog, en die Oosblok-volke in die Balkans. Sy verdere promiskueuse geskiedenis is ook bekend. Dit is ook hy wat die aborsie-wet in die VSA verander het en sodoende is miljoene ongebore blanke babas koelbloedig vermoor. Die Wacko-insident waar hy koelbloedig onskuldige vrouens en kinders lewendig verkool het, vertel iets van sy inherente boosheid.

26) “En dat jy gesien het die groot kop is nie meer daar nie, dit beteken dat een van hulle op sy bed en ook in pyn sal sterf.”

KOMMENTAAR:

Reagan is die 40ste president van die Arend-koninkryk en die oudste (groot kop) president wat ooit die pos aangeneem het. Hy lei aan Alzheimer siekte wat ‘n siekte van die brein is. Sodra hy op sy bed in pyn sterf, sal ons weet dat die einde baie naby is.

27) “Want die twee wat oorbly, sal met die swaard verslaan word.

28) Want die swaard van die een sal die wat by hom is verteer, maar ten laaste sal hy self ook deur die swaard val.”

KOMMENTAAR:

Ons sal maar moet sien hoe Bush en Clinton mekaar verwoes.

Bill Clinton is die 42 ste president van die VSA. Dit het die vreeslikste goddeloosheid oor die aarde gebring.

Hoekom? Lees II Konings 2:23 en 24.

23) “En daarvandaan het hy (Elisa) opgegaan na Bet-el; en terwyl hy met die pad opgaan, kom daar klein seuntjies uit die stad uit wat met hom spot en vir hom sê: Gaan op, kaalkop! Gaan op, kaalkop!

24) Toe het hy agter hom omgekyk en hulle gesien en hulle gevloek (vervloek) in die Naam van Jahweh; en twee berinne het uit die bos gekom en van hulle 42 kinders verskeur.”

“Twee berinne” = dit wil lyk asof dit ‘n tweede tydperk is wat hulle stadig sal verslind. As ons egter na die boek Daniël gaan, sien ons dat aan die einde van ‘n Arend-koninkryk, daar ‘n Beer-koninkryk opgerig word en dat die Beerin drie ribbes in haar bek het. Sou die drie ribbes die laaste drie presidente voorstel?

Daniël 7:4-5 “Die eerste was soos ’n leeu, en sy het vlerke van ’n arend gehad; ek het bly kyk totdat haar vlerke uitgeruk is en sy van die grond af opgehef en soos ’n mens op twee voete neergesit is en aan haar is ’n mensehart gegee.” (5) “En kyk, ’n ander dier, ’n tweede, het gelyk soos ’n beer (berin in Hebreeus), en sy het haarself opgelig aan die een kant; en drie ribbes was in haar bek tussen haar tande; en só het hulle vir haar gesê: Staan op, eet baie vleis.”

TEN SLOTTE

Dit wil voorkom of daar net te veel toevallighede is om somaar hierdie ontleding te ignoreer. Dit is ons by die Redaksie van die Koerier se gevoel dat hierdie ontleding baie na aan korrek is en ons sal baie dringend na die wêreldgebeure kyk wanneer Reagen tot sterwe kom. In die Citizen-koerant van die week 20 Desember 1999 is vermeld dat sy gesondheid in die laaste tyd drasties begin agteruitgaan het en dat hy byna op sterwe is.

Dank en lof aan ons Skepper, JaHWeH van die Leërmagte, wat alles vooruit weet en wat dit aan sy gehoorsame knegte bekend maak, al sit hulle in eensame opsluiting in die vyand se tronk.

Die Arend van 2 ESDRAS 12

Lys van die laaste twaalf presidente van die Verenigde State van Amerika

President

Nommer

Ons eie

Nommer

President

Naam

Begin

Regeer

Einde

Regering

Aantal Jare

geregeer

Sterf

Datum

Ons eie

merk

31

12

Herbert Hoover

1929

1933

4

1964

$$

32

11

Franklin D Rooseveldt

1933

1945

12

1945

$$$

33

10

Harry Truman

1945

1953

8

1972

$$

34

9

Dwight Eisenhauer

1953

1961

8

1969

$$

35

8

John F Kennedy

1961

1963

2

1963

$$

36

7

Lyndon B Johnson

1963

1969

6

1973

$$

MIDDELTYDPERK TUSSEN EERSTE 6 en LAASTE 6 PRESIDENTE: DIE JAAR 1964

37

6

Richard Nixon

1969

1973

5

1994

$$

38

5

Gerald Ford

1973

1977

4

$$

39

4

Jimmy Carter

1977

1981

4

$$

40

3

Ronald Reagan

1981

1989

8

??

$

41

2

George Bush

1989

1993

4

$

42

1

Bill Clinton

1993

$

NOTA:

$$$

1 sal lank regeer

$$

8 regeer kort

$

3 is die Koppe

 

Stuur E-Mail aan  Dirk van Vuuren met vrae en kommentaar oor die webblad
Kopiereg © 2001 Dogter van Sion
Laaste opdatering: 03-Jan-2001