DIE TEATERHUISIE

Nuus oor produksies by Die Teaterhuisie
34 Oeverzicht
Gerhard Moerdykstraat
Sunnyside
 

Vir meer inligting besoek ook Die Teaterhuisie se eie webtuiste
 

Besprekings:
Computicket of Laat 'n boodskap by (012) 341-9411

Produksies:
SEPTEMBER - OKTOBER 1999
September 1999
Do 9 19:00 
Vr 10 19:00 
Sa 11 19:00
Met stemme van liefde in die verlore woud

Liefde en die lewe met sang,klavier, kitaar en viool. Helena van der Westhuizen, Maretha Davel, Richard de Beer, Keith de Kock.

Wo 15 19:00 
Do 16 19:00 
Vr 17 19:00 
Sa 18 19:00
The Cliff Richard Song book

Ingrid en Werner van Zweel. Immergroen gewilde treffers van Cliff Richard.

So 19 16:00
Keurkonsert
Ingrid van Zweel Sangskool
Oktober 1999
Wo 15 19:00 
Wo 6 19:00
Do 7 19:00
Vr 8 19:00
Sa 9 19:00
EXPOSED

Kabaret
Stèfan Booyse en IlseHerholt

November 1999
Verskeie Kersprogramme
Desember 1999
Verskeie Kersprogramme