Welkom by Skrywers Indaba se Boekrak











As jy self jou werk gepubliseer het, is hierdie deel van Skrywers-Indaba bedoel vir jou.
Enigeen is welkom om ons te kontak om 'n advertensie hier te plaas.
Stuur jou kontak en relevante inligting vir ons.
Indien beskikbaar, is jy welkom om 'n klein foto van die voorblad saam te stuur.


Stuur vir ons pos






Axon


Donker Lig

  • Die boek gaan oor ‘n introspektiewe en metafisies geneigde student wat hom begin oorleer omdat hy dit nie kan verduur dat iemand anders hoër punte as hy kry nie en hoe hy daarmee sy eie psigiese ewewig versteur. Dit lei weer tot probleme met sy meisie wat voorheen ‘n stabiliserende element in sy lewe was.


  • Donker Lig is beskikbaar teen R35,00
    Binnelands posgeld ingesluit




Terug na bo

Bestellings vir Donker Lig:

H. Minaar
Posbus 905-701
GARSFONTEIN-WES
0042

Voorblad: Donker Lig - AXON


Clinton V du Plessis


Gedigte

  • Geloofsbelydenis van 'n kluisenaar R10,00
  • Curriculum vitae R6,00
  • Tussentydse verslag R6,00

  • Kortverhale

  • Kort van draad R20,00


  • Terug na bo

    Kontak vir Clinton hier:

    gatsak-gedigte
    Posbus 547
    CRADOCK
    5880

    e-pos: gatsak@eastcapenet.co.za

    Telefoon: 083 259 6793

    Faks: 048-881164



    Woordgilde


    Gedigte

  • Bundels uit die geledere van die Woordgilde Skrywers Groep
  • Die Woordgilde publiseer 'n bundel ongeveer elke vier maande
  • Beskikbaar teen 'n koste van R20,00 by Jopie Koen

  • Nuutse Bundel: Lente/Somer '98 Nr 45

  • Voorbeelde van Vorige Bundels

  • OES 96: Poësie kompetisie vir 1996 - 1997, ISBN 1-919754-04-0
  • Gedigte vir die 3rde kwartaal '97, ISBN 1-919754-06-7


  • Terug na bo
    Kontak die Woordgilde:

    Woordgilde
    Posbus 29010
    SUNNYSIDE
    0132

    e-pos navrae: Navrae

    Telefoon of Antwoordmasjien: 012-998-8869

    Faks: 012-998-8869






    Dirk en Erika Ochse


    Dwarrelwinde

  • Dwarrelwinde is 'n bundel gedigte bestaande uit 74 bladsye deur hierdie twee digters (hul tweede)

  • Bestel direk by die skrywers teen 'n koste van R30.00


  • Terug na bo

    Kontak Dirk en Erika Ochse:

    Dirk Ochse
    Privaatsak X134
    Pretoria
    0001

    e-pos navrae: Erika Ochse

    Telefoon: 012-386-4005


    Jan G. van Heerden


    Jan Alleman se Rekenaargids

  • Vir die persoon wat absoluut niks omtrent die rekenaar weet nie. Die boek skets kortliks die ontstaan van die moderne rekenaar en verduidelik begrippe soos programmatuur, apparatuur, programme, en heelwat meer.

  • Bestel direk by die skrywer teen 'n koste van R15.00 (posgeld en verpakking ingesluit


  • Terug na bo

    Kontak Jan G. van Heerden:

    e-pos navrae: Jan G. van Heerden










    Hoofblad  Skrywers Inligting  Wedstryde  Skakels  Boekrak  Die Teaterhuisie  My Keuse