Delmas Apteek - Ons glo aan eerlike, langtermynverhoudings...ons glo aan harde werk, ons glo aan billikheid, ons glo aan streng finansiele bestuur, ons sal die diskrimineer op grond van ras, taal, of geslag nie. Sedert 1943. 65 JAAR in Delmas Gemeenskap
| Wil u pluimpie gee vir goeie of vriendelike diens, nou kan u dit aanlyn doen by hellopeter.com |
Nuwe Voorskrifte: Skryf asseblief u naam, die hooflid se voorletters, u adres, mediese fonds, selfoonnommer en spesiale instruksies soos allergiee, op die voorskrif.
Herhaal voorskrifte: Verskaf asseblief al u inligting, soos mediese fonds, asook watter medisynes u wil herhaal.
Genoeg inligting verseker vinnige en akkurate diens. Voorskrifte kan ook gefaks word na 013-665-2750 of e-pos na chemi@global.co.za
|